1 / 9

Kommunikasie 311

Kommunikasie 311. Julle verwagtinge (7 bladsye vol!). Julle verwagtinge (1). To improve communication skills. We hope to improve our communication skills, so that we can conduct ourselves in a professional manner during interviews, and give as an upper hand against our contemporaries.

micheal
Download Presentation

Kommunikasie 311

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kommunikasie 311 Julle verwagtinge (7 bladsye vol!)

  2. Julle verwagtinge (1) • To improve communication skills. • We hope to improve our communication skills, so that we can conduct ourselves in a professional manner during interviews, and give as an upper hand against our contemporaries. • Om ons te help om ons idees oor te dra aan ander mense deur middel van mondelinge en ander hulpmiddels. • Improve ability to communicate and improve personal skills.

  3. Julle verwagtinge (2) • I’m very keen to learn about topics other than those in our engineering course. I need to develop better communication skills. • Ek sien die belangrikheid van goeie kommunikasie skills en wil graag die vak gebruik om te leer hoe om ‘n goeie indruk te skep. • Om ons kommunikasie te verbeter en te leer hoe om in groepe te werk. • Om ons sosiale en professionele kommunikasievaardighede te verbeter sodat ons sosiale lewens daarby kan baat.

  4. Julle verwagtinge (3) • Ons verwag om waardevolle ervaring te kry m.b.t. kommunikasie in groepsverband. • Ons het spesifiek onderwerpe gekies waarvan ons nie soveel ondervinding het nie sodat ons meer kan leer asook om op jouself te reflekteer en oor te dra na ander. Net om lekker pret te hê. • Om die nodige vaardighede aan te leer en te ontwikkel en sodoende meer projekte uitstekend te bemark in die sakesektor.

  5. Julle verwagtinge (4) • Verbale kommunikasie te verbeter, aan-biedingsvaardighede op te skerp en om jouself te laat geld voor ‘n groep mense. • Ons verwag dat hierdie ‘n goeie omgewing sal wees om ons kommunikasievaardighede te slyp en ons voor te berei vir die besigheidswêreld. • To hone our communication skills to knife point, while maintaining the crucial balance between this subject and our other academic and personal commitments. Also, we’d like world peace.

  6. Julle verwagtinge (5) • We is wantingg to english better spikking be. • Om suksesvol te leer hoe om in groepe te kommunikeer en dan sonder stres en spanning die kennis oor te dra. • Om effektiewe aanbiedings te kan lewer met die gehoor se behoeftes in ag geneem. • Kommunikasievaardighede aanleer en verbeter. • Om ons skryf en kommunikasie vaardighede te ontwikkel. • Om kommunikasievaardighede aan te leer.

  7. Julle verwagtinge (6) • 3 krediete met goeie punte, en goeie kommunikasievaardighede soos belowe op die inligtingstuk. • Die verkoop en bemarking van produkte en tegnologie, asook die bestuur en verstaan van mense berus grootliks op kommunikasie. Goeie kommunikasievaardighede kan baie toekomstige deure oopmaak en is dus van kardinale belang vir alle ingenieurs. Die verwagting is om hierdie vaardighede te verbeter en dus ‘n volkome en goeie ingenieur te wees.

  8. Julle verwagtinge (7) • Om iets waardeloos te verkoop vir baie geld. • Om te “cum”. • Ons verwag dat ons algemene kennis verbeter sal word, en dat ons sal leer om goeie verslae en verbale voordragte te kan produseer. Ons verwag 3 krediete! • Om ons fundamentele kommunikasie-vermoëns na vore te bring. Ons wil graag leer hoe om na te vors, goeie verslae te skryf en om ‘n voordrag ordentlik te doen. • Verbale en nie-verbale vaardighede te verbeter.

More Related