Raak stil saam met ng bergsig
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 13

Raak stil saam met NG Bergsig PowerPoint PPT Presentation


  • 104 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Raak stil saam met NG Bergsig. 3 September 2014. Lectio. Luister na God se Woord. Jesaja 45:14b “Waarlik, God is by jou en daar is geen ander nie, daar is nie nog ’n God nie.”. Meditatio. Dink na oor God se Woord. Wat hoor jy uit God se mond?. Lectio. Luister na God se Woord.

Download Presentation

Raak stil saam met NG Bergsig

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Raak stil saam met ng bergsig

Raak stilsaam met NG Bergsig

3 September 2014


Lectio

Lectio

Luister na God se Woord

Jesaja 45:14b

“Waarlik, God is by jou en daar is geen ander nie, daar is nie nog ’n God nie.”

Meditatio

Dink na oor God se Woord

Wat hoor jy uit God se mond?


Lectio1

Lectio

Luister na God se Woord

Kom na My toe dat julle gered kan word,

almal op die aarde,

want Ek is God, daar is geen ander nie.

Ek lê ’n eed af in my eie Naam,

wat Ek sê, is betroubaar,

dit is ’n woord wat nie onvervul sal bly nie:

voor My sal elke knie buig,

in my Naam sal elke tong ’n eed aflê…

Jesaja 45:22-23


Lectio2

Lectio

Luister na God se Woord

Maar al die nakomelinge van Israel

sal gered word

omdat hulle aan die Here behoort,

en hulle sal in Hom roem.

Jesaja 45:25


Meditatio

Meditatio

Dink na oor God se Woord

Verlossing is meer as net om hemel toe te gaan. Dit is vry word om te lewe!

*

God verskyn toe ons redding!

*

Ons behoort aan Hom!

*

Daar is net EEN God!


Oratio

Oratio

Praat met God

Here, ek het U redding nodig vir...

Here, U is nie net die Enigste God nie,

U is my God!


Prex precis

Prex Precis

Bid tot God

Here, ek bid dat...


Inter cedere

Inter Cedere

Intersessie

Tree in vir:

  • die gemeentes van Jesus;

  • die gemeentes van Rustenburg;

  • die lidmate van NG Bergsig;

  • almal wat buite die kerk staan;

  • almal wat redding nodig het;

  • vernuwing van gees en hart.


Inter cedere1

Inter Cedere

Intersessie

Tree in vir:

almal op ons gebedslys


Inter cedere2

Inter Cedere

Intersessie

  • Attiede Jongh (082 568 1710)

  • Chris Horn (082 822 1073)

  • Corrie & Johannes (083 319 1166)

  • EsmeKock (082 804 7471)

  • Gwen Venter (078 082 4848)

  • Jan Venter (078 618 1824)

  • Jan Vermaak (082 744 8251)

  • JanesBeukes (ma Lizette) (082 953 2678)

  • Judith van Straten (082 546 2142)

  • Laneska Bergh (074 958 9289)

  • Lien Brittz (014 592 5616)

  • Lettie Venter (078 618 1824)

  • Odette Brandow (083 229 2341)


Inter cedere3

Inter Cedere

Intersessie

  • RinaOberholzer se skoonseun, Johan Crause (082 875 1093)

  • SkalkLouw (083 455 7159)

  • Séra de Oliveira (082 575 1301)

  • TannieAnnatjieKoekemoer se dogter, Lina (073 284 7279)

  • TannieMartie Kruger (082 564 2347)

    Hospitaal

  • Unitas

    • Bartho Giessing (082 774 7940)


Gratia

Gratia

Dankie

Dankie Here, dat U die Een is

voor Wie elke knie sal buig,

en elke tong sal bely:

“U is Here en God!”


Raak stil saam met ng bergsig

AMEN!


  • Login