1 / 83

DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE deur Eleanor Baker

DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE deur Eleanor Baker. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE. 1. Intrige 2. Stemming 3. Tydsverloop 4. Ruimte/milieu 5. Verteller 6. Temas/boodskappe en motiewe. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE (vervolg). 7. Karakters 8. Fantasiekarakters Iris

mareo
Download Presentation

DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE deur Eleanor Baker

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE deur Eleanor Baker

  2. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIEINHOUDSOPGAWE 1. Intrige 2. Stemming 3. Tydsverloop 4. Ruimte/milieu 5. Verteller 6. Temas/boodskappe en motiewe

  3. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIEINHOUDSOPGAWE (vervolg) 7. Karakters 8. Fantasiekarakters • Iris • Peter • Ma Elsa • Elsa • Kara

  4. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIEINHOUDSOPGAWE (vervolg) • Iris se pa • Frederik • Johanna • Die Engel • Jonsie en Merel • Brian en Bettie • Claude

  5. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIEINHOUDSOPGAWE (vervolg) • Hannes • Dr. Anders LANGVRAE 9. Liefdesverhaal wat as genre geïroniseer word 10. Iris se fantasiewêreld vs realiteit

  6. DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE (vervolg) 11. Karakters nie-stereotiep 12. Iris die naam 13. Die Engel se funksie en Iris se omgang met die Engel 14. Die aard van die satire in die roman

  7. Opsomming • Iris ontwikkel van onsekere jongmens tot die besef dat sy self verantwoordelikheid moet aanvaar vir haar keuses. • Kan nie in haar verbeeldingswêreld ontsnap nie. • Lewe is nie ‘n storie nie. • Sy kan nie bly wag om te blom nie.

  8. INTRIGE SUBINTRIGE Sluit tog aan by hooftema Is verhaal binne ‘n verhaal Verhouding tussen Bettie en Brian Lewens van Iris se susters

  9. REALISTIESE WêRELD • Iris en haar mense • Die tandarts vir wie • sy werk • Haar • universiteitslewe • Haar huisgesin • Iris se besoek aan • Amerika DRIE VLAKKE FANTASIE-WêRELD • Daar is twyfel of die • ervaring of belewenis • tot die werklikheid of • fantasie behoort • Die Engel • Geskepte karakters • Greta • Peter • Eduard MAGIESE REALISME

  10. STEMMING ONSEKER-HEID / EENSAAM LIG EN HUMORIS-TIES GEEN NEER-DRUKKEN-DE ATMOS-FEER Onsekerheid *Iris weet nie wanneer sy gaan blom nie Eensaamheid *Voel soos buitestaander *Iris se ma is eksentriek en verstrooid *Johanna vol bekkigheid *Gesprekke met die Engel is humoristies *Probleme onderbeklem- toon en word gou opgelos *Iris aan einde rustiger en meer tevrede

  11. TYDSVERLOOP VERTELTYD VERTELDE TYD Iris se lewe van haar geboorte tot paar jaar na haar troue, +/- 30 jaar 220 bladsye van die boek

  12. RUIMTE • Al die plekke waar die verhaal afspeel • Die agtergrond waarteen die verhaal afspeel Dit is ook ‘n aanduiding van Iris se buitestander-skap: die feit dat sy uitgesluit – soos ‘n vreemdeling – voel oorsee, en selfs in haar eie huis nie eintlik na haar geluister word nie. Billy glo daar is wilde diere wat rondloop in S.A. se strate. Hy kan ook nie glo dat mense hier nie sneeu ken nie. Belangrikste plekke is anonieme stad in S.A. en die stad New York, Iris-hulle se huis, dr. Anders se kamers, die vakansiehuis in Vermont, Amerika en Kara-hulle se woonstel in Parys. Die ruimtebeskrywing is karakteriserend en soms die oorsaak vir haar ontvlugting na fantasiewêreld. Merel en haar ouers se belewing van die ruimte – Merel sal nooit afstand doen van die son in S.A. nie en haar ouers vind uitgestrekte ruimte bedreigend. Die kwart-voor-sewe-lelie is in die tagtigerjare van die vorige eeu geskryf (die 1980’s) Belangrikste funksie van die ruimte is om as agtergrond te dien vir die gebeure. Die ruimte dui op kontraste bv. tussen Amerika en en S.A. Uit politieke verwysings lei ons af dat die belangrikste gebeure gedurende dié tyd afspeel. Politieke skeiding tussen swart en wit.

  13. VERTELLER *Alle gebeure is uiters subjektief (net Iris se bele- wing) *Nie noodwendig die volle waar- heid nie. Iris wel geloofwaardig, want sy is by alle gebeure betrok- ke. Eerstepersoons-verteller *Iris vertel self die verhaal en verwys na haarself as “ek”. *Sy is ook die fokalisator omdat alles uit haar oogpunt vertel word. *Haar eie denke en ervarings word beskryf.

  14. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE Iris se obsessie of begeerte om eendag te blom. Die rol van fantasie in die hoofkarakter (Iris) se lewe.

  15. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE BETEKENISSE VAN DIE BLOMNAAM *Iris was perserig by geboorte (flap/iris ‘n blom is pers) *Die iris van die oog – sy sien skerp en is skerpsinnig *Griekse godin van die reënboog is Iris genoem *Die fleur-de-lis is die embleem op die Franse vaandel *Die godin moes ander gode dien *Iris sien haarself dikwels as die martelaar Die blomnaam Die blomnaam speel regdeur die roman ‘n belangrike rol tot by die slot waar daar ‘n verwysing is na die lelie wat binne enkele oomblikke gaan blom. ‘n Tema wat soos ‘n draad dwarsdeur die verhaal loop en duidelik uitstaan, is IRIS SE OBSESSIE OF BEGEERTE OM EENDAG TE BLOM – om iemand besonders te wees of werklik iets in die lewe te bereik. Iris se obsessie skakel direk met haar BLOMNAAM en verwys na die universele BEHOEFTE OF BEGEERTE by die meeste mense OM IETS SINVOLS TE VERRIG en hul ideale te verwesenlik.

  16. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE • IRIS SE OBSESSIE OF BEGEERTE OM EENDAG TE BLOM • Die naam Iris het ‘n belangrike invloed op Iris se denke oor haar lewe en toekoms. • Bekommernis oor die lelie net een keer per jaar blom • Haar ma sê sy blom elke dag vir hulle • Sy vrees innerlik dat haar blomtyd sal verbygaan • Sy voel dit is haar tyd om te blom • Billy – Iris erken dat sy nog moet uitvind wie die hoëre • gode is wat sy moet dien. • Sy moet gereed wees sodat haar tyd om te “blom” nie • by haar verbygaan nie.

  17. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE • Peter raak moeg om vir geleenthede te wag: • Iris twyfel oor die modelaanbod – Peter stel ultimatum • aan Iris. • Iris gaan saam met Peter Vermont toe. • Die Engel ondersteun hierdie besluit van Iris. • Bettie en Merel bevraagteken die besluit van Iris. • Moontlikheid van model word sluit aan by ervaring van • haar naam (sou sy dalk blom?) en die onsekerheid van • haar toekoms.

  18. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE • Billy waarsku Iris dat nie alle bolle bloei nie • Brian se kinders sê dat blomname simpel is • Iris is bevrees dat sy eers na haar dood sal blom • Iris twyfel of sy met Peter gaan trou/ is dit die regte ding • om te doen • Besef dat sy onverwags kan blom soos die lelie in haar • tuin • Die Engel wys haar daarop dat haar toekoms nie • verbind is aan haar naam nie • Iris besef dat ‘n naam net ‘n naam is na lang gesprek met die Engel • In die slot van die verhaal, wag sy geduldig op die “kwart-voor-sewe-lelie” om te blom, soos ‘n mens geduldig moet wag op selfverwesenliking.

  19. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE FANTASIE IN DIE LEWE VAN DIE HOOFKARAKTER (IRIS) Iris moet leer dat die lewe nie ‘n fantasie of storie is nie, maar ‘n werklikheid en dat jy in ‘n groot mate self verantwoordelik is vir jou besluite en wat in jou lewe gebeur as gevolg daarvan.

  20. TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE • FANTASIE IN DIE LEWE VAN DIE HOOFKARAKTER (IRIS) • Fantasiewêreld word geskep deur die ek-verteller (Iris) • Iris probeer ontsnap uit haar werklike bestaan • Sy probeer deur fantasiekarakters dinge ervaar waarvan • sy nog net gedroom het • Riekie (werklike karakter) word vervang met Richard • (karakter vry van menslike swakhede) • Eduard word sjarmante strooijonker tydens Elsa se troue • Iris, as matriekmeisie kan haar ‘n nag van passie nog net • verbeel, aangesien sy nog geen ervaring daarvan gehad • het nie.

  21. TAXIBESTUURDER BRIAN EN BETTIE EN KINDERS JOE (FOTOGRAAF) IRIS MA ELSA DR ANDERS KARAKTERS Realistiese wêreld HANNES EN CLAUDE ELSA JONSIE EN MEREL KARA JOHANNA FREDERIK IRIS SE PA PETER

  22. Peter Richard KARAKTERS Fantasie Eduard Paul Greta

  23. KARAKTERS Magiese realisme Die Engel

  24. Iris ontmoet vir Peter en trou later met hom. Sy het ‘n “engel” in haar lewe met wie sy gesels. Hoofkarakter, verteller en fokalisator. Sy is ‘n assistent by dr. Anders, die tandarts. • Betekenis van naam Iris: • Pers blom wat een keer per jaar blom. • Die iris van jou oog. • Griekse godin van die reënboog. • Frankryk se vaandel (fleur-de-lis) IRIS Iris is ‘n alleenloper en baie ontevrede met haarself. Het ‘n fantasiewêreld. Iris se eerste seksuele ervaring is in haar matriekjaar.

  25. Word moeg vir Iris se soeke van haar “blomtyd” Hy glo nie aan Iris se Engel nie, maar speel ter wille van Iris die speletjie. Aantreklike, jong, selfversekerde jong ingenieur. Hy sa ‘n goeie pa wees en wil graag trou en tuinmaak. Hy is jaloers op Frederik. Ontmoet Iris by ‘n studente-partytjie en slaap dieselfde aand by haar. PETER Vertrek Amerika toe en probeer vergeet van Iris. Hy is ontsteld oor Iris se ongeërgdheid oor naaktheid en seks. Het byna sy oë (sig) in ‘n brand verloor.

  26. Sy word lid van ‘n spirituele vereniging. Ten spyte van haar verstrooidheid, bly sy betrokke by haar dogters se opvoeding - liberaal Word Elsa of Els genoem. Is ver verwyderd van die tradisionele ma. Sy trek later plaas toe en ontwikkel ‘n liefde vir tuinmaak. MA ELSA Is verstrooid en afgetrokke. Sy leef in haar eie wêreld en top nie oor sedes nie. Sy is nie bevooroor-deeld oor ras nie – Johanna en Claude. Laat Johanna haar kinders grootmaak. Ma is nie ‘n goeie kok nie Sy voltooi nie haar sinne en gedagtes nie. Sy ignoreer dinge wat nie sin in die lewe maak nie.

  27. Sy beplan alles en is prakties en onemosioneel. Sy is ‘n goeie moeder en vergewe Hannes vir sy ontrouheid. Oudste dogter. Is baie ernstig en diepsinnig. Sy trou met Hannes en het vier kinders (Johan en ‘n drieling) Elsa is onromanties. ELSA Sy word voorsitster van die drieling-vereniging. Sy is baie ontsteld oor Hannes ontrou is. Elsa is baie saaklik en beplan alles baie deeglik.

  28. Sy en Claude trou en vestig hul in Frankryk. Hulle het ‘n seun Michel. Is die tweede oudste dogter. Sy en Claude woon saam. Sy gaan deur ‘n stadium waar sy ‘n non wil word en niks van mans wil weet nie. KARA Sy ontmoet vir Claude, ‘n bruin Fransman. Sy weier om te trou en sê sy is nie ‘n broeikas nie. Sy gaan oorsee.

  29. Hy glo dat elke mens sy geleerdheid ten volle moet gebruik. Hy is baie trots en gee nie in nie. Later sluit Elsa by hom op die plaas aan. Hy is afwesig in die dogters se lewe. Hy is versot op jag, maar boer later op ‘n Bosveldplaas met beeste. IRIS SE PA Hy verwag dat sy dogters se mans vir hulle sal sorg. Hy het ernstge probleme met sy dieet en mag geen dierevette inneem nie. Hy maak ook nie kleuronderskeid nie. (Claude en Johanna) Hy trek plaas toe om te gaan boer en los Elsa by die huis.

  30. Doen huweliksaan-soek met kabelgram Later tevrede met nuwe aantreklike assistent by werk Is jong tandarts Is jaloers op Peter FREDERIK Neem waar in dr. Anders se plek – word later vennoot Baie gefrustreerd met Iris Hy is lank, donker en lyk soos prentboekheld Is verlief op Iris

  31. Sy is redelik rassisties – noem Claude ‘n klong. Sy skryf vir Iris dat sy versigtig moet wees vir die Negers. Nie stereotiepe huishulp nie. Is deftiger as gaste by troue. By die huis manipuleer sy vir pa asook die bouinspek-teur. Is ma vir die dogters - onderskraag hulle ook emosioneel. JOHANNA Sy weier om “’n snotkind” kleinmies te noem. Is baie lewendig en vol sêgoed. Sy sorg vir die algemene orde van die huis – ma verstrooid. Sy is georganiseerd en werk sedert dogters se skooldae by hulle. Sy wag soos ma saam met Iris op die verskyning van die kwart-voor-sewe-lelie/ Sy glo aan alternatiewe soorte medisyne. Sy bly aan die einde by Iris en Peter. Sy is onmisbaar in die huishouding. Sy leer ma kook en vleg die dogters se hare.

  32. Sy neem die Engel kwalik oor sy raad om saam met Peter te gaan en omdat hy Bettie nie weggehou het van die gif nie. Aan die einde is Iris doodtevrede met ‘n tuin waarin ‘n kwart-voor-sewe-lelie een keer per jaar blom en ‘n engel in die tuin sweef. Die Engel is ‘n man en maak sy verskyning in die boek (bls.63) wanneer Iris vertel van haar ouma se engel wat op aarde kom kuier het. Die Engel veroorsaak dat haar fantasie- wêreld met Greta en Eduard verdwyn. Haar verbeeldings-wêreld het oorbevolk geraak. Die Engel verskyn ook aan Iris toe sy in die hospitaal was met ‘n gebreekte enkel. Die Engel is ‘n bron van agterdog vir haar skoonpa. DIE ENGEL In Vermont en New York is die Engel deurentyd teenwoordig as beskermengel en raadgewer. Die Engel sê sy moet ophou ontvlug van die werklikheid en sy moet self verantwoorde-likheid neem. Die Engel verskyn die eerste keer aan Iris in Frankryk toe sy oppad was na Peter toe. Iris beskuldig die Engel dat hy ‘n vrot beskermengel is. Dr. Anders sê dis “stront” , maar ma sê die engel het saam met hulle geëet. Die Engel sê dat hy nie al haar vrae gaan beantwoord nie.

  33. Merel het grootgeword op dorpie Lekkerkerk Merel ontmoet Jonsie terwyl sy in toeristewinkel werk Merel is getroud met Peter se broer Jonsie Haar suster is Jannie genoem JONSIE EN MEREL Merel is van Nederlandse afkoms Merel se pa was die barbier en winkeleienaar Sy is ontsteld omdat Iris modelkontrak van hand gewys het Merel is prakties, nugter en sterk vrou Jonsie is ‘n skrynwerker, korter as Peter en blond

  34. Bettie baie emosioneel Bettie drink te veel en word siek Amerikaners wat saam met Peter vir Kersfees Vermont toe gaan Bettie wil graag met Brian trou, maar kan nie kinders kry nie BRIAN EN BETTIE Brian is groot en jolig Bettie is praktiese vrou wat ysterware winkel bestuur Brian geskei, maar wil nie met Bettie trou nie Brian het baie geduld met kinders en Bettie Bettie is lank, maer en bleek

  35. Hy en Kara baie gelukkig en het babaseuntjie Michel Is Kara se vriend Hy laat Iris dink aan haar storieboekheld Eduard CLAUDE Hy is Frans sprekend Doseer as kunslektor aan kollege Claude is ‘n bruin man Is baie sjarmant

  36. Is Elsa se man Na ‘n gesprek met Peter kom Hannes tot ander insigte HANNES Is vier jaar jonger as Elsa Hannes het in sy middeljare ‘n verhouding met ‘n student Hy is ‘n akademikus Is behep met Elsa se rooi hare en sproete

  37. Eksvrou versorg hom weer Iris werk as sy assistent Kry prostaatpro-bleme DR. ANDERS Is ‘n presiese, wetenskaplike metodiese mens Gaan op ‘n seiljag met jonger meisies Is ‘n realis en sê Iris se Engel is “stront” Besig om van sy vrou te skei na baie jare van getroude lewe Flankeer met jonger meisies

  38. LANGVRAAG Hoe word die liefdesverhaal as genre geïroniseer in die Kwart-voor-sewe-lelie ?

  39. Peter nie daar om Iris te ontmoet en hotelkamer eenvoudig New York en Vermont wat sy saam met Peter besoek het, is onromanties Verteller het ligte, satiriese aanslag Hier eerstepersoons-verteller – maak dit kompleks Derdepersoon –uit perspektief van hoofkarakter gesien Meer op spel as populêre verhaal Derdepersoons-verteller Vurige en sterk heldin Iris is nie die tradisionele heldin nie Dit is soos mostert na die maal Haar susters se lewe opwindender as hare Niemand luister nie Eksotiese bestemming In plaas van wittebrood moes Iris assisteer by kaakchirurgie Skok almal as werk as stoelassistent by tandarts Sy soek nie uitdagende werk nie, sal inmeng met romantiese fantasieë Iris het universiteits-kwalifikasie, maar geen beroeps-ambisie nie Beroep van heldin Iris vra vir Engel of sy regte ding doen om te trou Hul trou, maar er-vaar nooit ‘n “and they lived happily ever after” einde nie Iris besef dat lewe nie ‘n storieboek is nie Gelukkige einde Liefdesverhaal as genre geïroniseer Botsende idees tussen held en heldin Min kontak – min geleentheid vir botsing Peter stem nie saam met modelloopbaan nie Iris gee goeds-moeds toe – teenstrydig met liefdesverhaal Hy verstaan heldin se diepste behoeftes en menswees Heldin het sterk persoonlikheid Peter verstaan nie hoe haar kop werk nie Geen kontak en Iris elke keer verbaas asof hy toevallig in omgewing is Iris en Peter sien mekaar baie min Peter gaan drie weke na ontmoeting eers kuier Besoek Iris eers die volgende jaar tydens vakansie Hulle ontmoet by ‘n partytjie Voortdurende kontak tussen held en heldin “Uitgestelde begeerte” is belangrik Seks speel eers teen einde ‘n rol Emosie speel glad nie rol by veral Iris nie Eerste ontmoeting – seks Rol wat seks speel

  40. LANGVRAAG • Lug jou mening oor die mate waarin Iris se fantasiewêreld die realiteit oorheers: • Fantasiewêreld vs realiteit by Iris • Elsa se huwelik en swangerskap • Riekie, Frederik en Peter • Iris se beroepskeuse • Jou eie mening

  41. Lug jou mening oor die mate waarin Iris se fantasiewêreld die realiteit oorheers • Fantasiewêreld vs realiteit • Interessante tweede lewe in verbeelding. • Tweede lewe dien op amusante wyse ‘n verwysingsraamwerk vir alledaagse lewe. • Wanneer verbeelding en werklikheid oor mekaar skuif, word die alledaagse werklikheid.

  42. Elsa se huwelik en swangerskap • Tydens Elsa se huwelik oorheers Iris se verbeeldingswêreld die realiteit. • Iris verbeel haar ‘n romantiese, uitlandse strooijonker bly in S.A. na die troue. • Sy wys hom die land- nagte van passie. • Realiteit is dat onromantiese Riekie die strooijonker is – voldoen nie aan verwagtinge nie. • Alles rondom Elsa se huwelik is onromanties – Elsa wat weglê aan kos, haar onderklere ens.

  43. Elsa se swangerskap lei tot uitgebreide fantasie – Greta en Peter wat sy hart uitpraat. • Greta swanger en Peter sterf in motorongeluk. • Eduard, Peter se broer soek Greta op. • Greta kry kraampyne. • Iris se verbeeldingsvlug word onderbreek deur Elsa se kind se geboorte en Iris wat Peter ontmoet.

  44. Riekie, Frederik en Peter • Iris weef romantiese fantasieë om mans in haar lewe. • Uitgekuier met Riekie- romantiseer sy naam en voorkoms- “Oorgeskryf na my sin”. • Verander Riekie se naam na Rigardt - borselkop na golwende hare - stompvingers na langvingers. • Frederik= prenteboekheld. • Toe Iris vir Peter ontmoet – eerste keer oorheers die realiteit haar fantasiewêreld.

More Related