1 / 147

Lied 151: 1

Lied 151: 1. Skenk ons, Here, u beskerming en ontferming. Sien in liefde op ons neer. Seën ons as ons hier vergader, tot U nader. Laat ons saam wees tot u eer. Lied 151:2 Bring ons, Here, tot bekering deur u lering, gee ons insig deur u Gees. Maak ons harte oop, o Vader,

maren
Download Presentation

Lied 151: 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 151: 1 Skenk ons, Here, u beskermingen ontferming. Sien in liefde op ons neer. Seën ons as ons hier vergader, tot U nader. Laat ons saam wees tot u eer.

  2. Lied 151:2 Bring ons, Here, tot bekering deur u lering, gee ons insig deur u Gees. Maak ons harte oop, o Vader, trek ons nader. Laat u Woord ons lewe wees.

  3. Lied 152: 1 Verhoogde Heiland, bind ons saam waar in u Naam ons hier vergader. Leer ons, geheilig deur u Gees, ootmoedig wees waar ons U nader.

  4. Lied 152:1 (vervolg) Ons glo u Woord en bring U eer; maak ons al meer Uself deelagtig. Dan bly ons steeds, deur U verlig, op U gerig, u dood gedagtig.

  5. Lied 153: 1 O Jesus, kom tog nader en gee aan ons u seën. Ons is hier saam vergader en almal in U één.

  6. Lied 153:2 Verlig ons deur u lering, ons vind dit in u Woord. Ons volg U deur bekering - ons wat aan U behoort.

  7. Lied 153:3 U is ons vriend en koning, in eerbied buig ons neer. En kom ons in u woning sal ons U ewig eer.

  8. Lied 154: 1 Kom nou tesaam, laat ons vergader, één as sy Kerk, één in sy Naam; in Christus Naam kom ons hier nader - kom ons as sy gemeente saam.

  9. Lied 154:1 (vervolg) Hy gee sy Gees, só laat Hy dit wees: Hy seën wat ons bou en bind ons deur sy trou.

  10. Lied 154:2 Hier is die Heer by ons teenwoordig, Hy skep die ruimte vir sy werk. Is Hy dan self só hier teenwoordig, word ons verenig in sy Kerk. Hy staan ons by en maak ons ook vry om ware mens te wees - geheilig deur sy Gees.

  11. Lied 154:3 Sing vir die Heer jul lofgesange, laat ons met helder stem Hom loof. Laat klink sy lof, sing onbevange en laat geen muur die klanke doof. Kom sing met vuur, laat lofsange duur, vul alles hier met klank: Laat ons die Here dank.

  12. Lied 155: 1 Verhef ons harte tot U, Heer, en laat u liefde ons regeer. Wil deur u Gees steeds by ons bly en ons in alle waarheid lei.

  13. Lied 155:2 Raak U ons aan om U te loof, versterk ons liefde en geloof, skenk ons meer vreugde in u wet en meer volharding in gebed.

  14. Lied 155:3 Gee dat, gehoorsaam en getrou, ons altyd op u Woord sal bou. O heilige Drie-enigheid, aan U die lof in ewigheid!

  15. Lied 156: 1 Loof, loof die Here! Bring Hom dank en ere, o Christenskare, rondom sy altare. Hy is ons God die Ewige, die Ware!  Loof, loof die Here!

  16. Lied 156:2 U is die Here, U is onse Vader. In Jesus Naam is ons nou hier vergader. Één deur u Gees, kom ons vrymoedig nader.  Loof, loof die Here!

  17. Lied 156:3 Hoor ons gebede, dat ons in u vrede op al ons weë elke dag kan wandel en altyddeur na u gebooie handel.  Loof, loof die Here!

  18. Lied 156:4 God van weldade, Skenker van genade, U, hoog verhewe, U bestraal ons lewe; ons is gedurig deur u guns omgewe.  Loof, loof die Here!

  19. Lied 157: 1 Here Jesus, ons is saam, op u roepstem hier vergader; saam verenig in u Naam kan ons tot die Vader nader. Hoor die dank- en smeekgebede, Heer, van u gemeentelede.

  20. Lied 157:2 Maak ons harte deur u Gees vir die heil'ge woord ontvanklik. Laat ons daagliks onbevrees op u heil bou, diep afhanklik. Heer, laat ons geloofsvertroue eenmaal oorgaan in aanskoue.

  21. Lied 158: 1 Bring my na u woning, Here, laat my daar voor U verskyn waar ek lofsing U ter ere, waar u guns oor my kan skyn. Laat my in u glansend lig neerbuig voor u aangesig.

  22. Lied 158:2 Lam van God, U bring 'n offer, met u bloed maak U my vry dat ek dank aan U kan uiter, my alleen aan U kan wy. Sien my as u priester aan as ek, Here, voor U staan.

  23. Lied 158:3 Here, heilig U my denke, laat u woorde my steeds dring dat ek met my blye klanke singend aan U hulde bring. Sang en lied is my geskenk as ek, Here, U gedenk.

  24. Lied 159: 1 God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader. God is hier teenwoordig.

  25. Lied 159:1 (vervolg) Heilig is die Here; buig in stilte, Hom ter ere! Wie Hom roem, wie Hom noem Heer en Hemelvader, kom nou almal nader!

  26. Lied 159:2 God is hier teenwoordig. Here, gee ons vrede, wees genadig, wil vergewe. Ons is swak en sondig, maar ons lied verkondig: U's die bron van alle lewe. U is Heer, U regeer. Lei ons al ons dae na u welbehae.

  27. Lied 159:3 God is in sy tempel; hemelpoorte bewe, almal buig voor Hom wat lewe! Engele sing: Heilig,heilig is die Here, in die allerhoogste sfere! Uit die stof klink ons lof: Here, God van vrede, hoor ook ons gebede.

  28. Lied 160 (I) Inkoms en uitgang, (II) aanvang en einde, (III) soos U bepaal, Heer - (IV) wees nou hier teenwoordig.

  29. Lied 161: 1 Halleluja! Heer, U is ons lewe, middelpunt van ál ons hoop. U's die doelwit van ons hoogste strewe, Leidsman van ons lewensloop.

  30. Lied 161:1 (vervolg) Heer, U is ons Skepper, God, almagtig; ons Verlosser, Bystand, so barmhartig. U wat is, en was, sal wees - Vader, Seun en Heil'ge Gees!

  31. Lied 162: 1 1. Voorsanger: U self het ons geroep, Heer, en daarom kom ons saam. Gemeente: U self het ons geroep, Heer, en daarom kom ons saam.

  32. Lied 162:1 (vervolg) Voorsanger:Verenig as u liggaam, loof ons u Naam. Gemeente: Verenig as u liggaam, loof ons u Naam.

  33. Lied 162:2 (Rig U tog ons gedagtes en lei ons deur u Gees.) Rig U tog ons gedagtes en lei ons deur u Gees. (Laat ons verseker weet, Heer, U sal hier wees.) Laat ons verseker weet, Heer, U sal hier wees.

  34. Lied 162:3 (Kom open so ons harte en spreek tot elke oor.) Kom open so ons harte en spreek tot elke oor. (Laat ons van al u dade, u liefde, hoor.) Laat ons van al u dade, u liefde, hoor.

  35. Lied 163 Soos 'n wildsbokwatsmagna water, smag my sielna U, o Heer. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer.

  36. Lied 163 (vervolg) U alleen is my bron van krag; in U teenwoordigheid wileknou wag. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer.

  37. Lied 164: 1 Ons is almalhiertesaam, vergader in syNaam, verheerlikHom. Tot die dood was Hygetrou en daardeur is onsnousyeiendom.

  38. Lied 164:1 (vervolg) KomonsleefsooswatHyvra en leer omteverdra en liefdenatestreef. LoofHom, Christus, die Heer.

  39. Lied 164:2 Ons is almalhiertesaam, verenig in syNaam, verheerlikHom. Met ons hart en mond en hand, onskragte en verstand komloofonsHom.

  40. Lied 164:2 (vervolg) Houonslewenddeur u Gees, laatons u kinderswees en U boalleseer. Jesus Christus, die Heer.

  41. Lied 165: 1 O wat 'n vreugde in ons harte,om na u kerk, o Heer, te gaan, want hier kom almal wat u volk is, in u teenwoordigheid tesaam. Ons sing u lof, o Koning, Heer! Ons buig in eerbied voor U neer.

  42. Lied 165:2 Dit is 'n opdrag van U, Here, dat almal hier u Naam moet prys. Net deur u Woord en Gees, o Here, word ons die regte pad gewys. Ons sing u lof, o Koning, Heer! Ons buig in eerbied voor U neer.

  43. Lied 166: 1 Kom, Heil'ge Gees, wees U self teenwoordig hier by ons; ons is hier saam in Jesus Naam. Kom (Kom van die Vader!)

  44. Lied 166:2 Kom, Heil'ge Gees, wees U self teenwoordig hier by ons; ons is hier saam in Jesus Naam. Kom (Kom, Gees van Christus!)

  45. Lied 166:3 Kom, Heil'ge Gees, wees U self teenwoordig hier by ons; ons is hier saam in Jesus Naam. Kom (Kom in ons harte, kom!)

  46. Lied 167: 1 Jesus, bron van al my vreugde; Jesus, lig van my geloof, U is vol genade, waarheid U, my Heiland, Heer en Hoof.

  47. Lied 167:1 (vervolg) Ja, ek is u eiendom; U, die Seun, U het gekom. As gestuurde van die Vader is U self die weg na Hom.

  48. Lied 167:2 Jesus, bron van alle lewe, Jesus, U wat lof verdien; U, die bron van alle waarheid, U laat my die Vader sien. Ek is by die Vader tuis waar my hart vol vreugde ruis. U wat één is met die Vader het die weg na Hom kom wys.

  49. Lied 168: 1 Heilige Jesus, Heer van die here, U is verhoog tot die hemeltroon. Ons bring U ere, Christus, die Here! Met heerlikheid is U gekroon.

  50. Lied 168:2 Mooi is die aarde,dit het groot waarde, maar is gering voor u grootheid, Heer. U is ons lewe, U is ons vrede. U Gees moet ons hier lei en leer.

More Related