WELKOM!
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 29

WELKOM! Matteus 13 PowerPoint PPT Presentation


  • 103 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

WELKOM! Matteus 13. Lied 203:1 - staan. Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons ’n nuwe lied laat sing. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer!. Lied 203:2. Loof Hom wat in groot genade ons deur eeue heen behou;

Download Presentation

WELKOM! Matteus 13

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Welkom matteus 13

WELKOM!

Matteus 13


Lied 203 1 staan

Lied 203:1 - staan

Loof die Here, al wat lewe,

wil Hom dank en hulde bring

Hy het al ons skuld vergewe;

ons ’n nuwe lied laat sing.

Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!

Loof die Vader, God en Heer!


Lied 203 2

Lied 203:2

Loof Hom wat in groot genade

ons deur eeue heen behou;

loof Hom vir sy reddingsdade -

vas kan ons op Hom vertrou.

Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!

Hy’s genadig en getrou.


Lied 220 1 sit

Lied 220:1 - sit

Met ons harte sing ons, Here,

van u liefde meer en meer.

Aan die kruis het U ons sonde

als gedra met geen verweer.

Juig, o juig oor ons Verlosser,

van ons las is ons bevry.

Ons sal aan U, Redder, Here,

net uit dank ons lewe wy.


Lied 220 3

Lied 220:3

In ’n koor met duisend stemme

sal ons loflied U besing.

U nabye liefde, Here,

het in noutes ons omring.

Sing, o sing oor ons Verlosser,

prys sy Naam ons lewe lank.

Ons bly aan U trou, o Here,

ons sal U steeds loof en dank.


Matteus 13 1 9 18 23

Matteus 13:1-9; 18-23

13Dieselfde dag het Jesus van die huis af gegaan en by die see gaan sit. 2'n Groot menigte het so om Hom saamgedrom dat Hy in 'n skuit geklim en daarin gaan sit het, maar die mense het almal op die strand bly staan. Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê:


Welkom matteus 13

3“ 'n Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en 4die voëls het gekom en dit opgepik. 5'n Ander deel daarvan het op klipbanke geval, waar daar nie baie grond was nie, en dit het gou opgekom omdat die grond nie diep was nie. 6Maar toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog. 7'n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik. 8Die ander saad het in goeie grond geval en 'n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig.

9“Wie ore het, moet luister!”


Welkom matteus 13

18“Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken: 19Die Bose kom by elkeen wat die woord van die koninkryk hoor maar dit nie verstaan nie, en vat dan weg wat in sy hart gesaai is. Dit is hy by wie daar op die pad gesaai is. 20Die man weer by wie daar op die klipbanke gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem. 21Hy laat dit egter nie by hom wortel skiet nie, en hy hou nie lank uit nie. As hy ter wille van die woord verdruk en vervolg word, word hy gou afvallig.


Welkom matteus 13

22Die man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug. 23Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig.”


Welkom matteus 13

God nooi ons uit en ons kom tot rus


Welkom matteus 13

“oppervlakkig”


Welkom matteus 13

“mooiweer”


Welkom matteus 13

God nooi ons uit en ons kom tot rus

“materieel”


Welkom matteus 13

“vrugbaar”


Welkom matteus 13

kom tot verhaal


Welkom matteus 13

Laat Woord wortel skiet


Welkom matteus 13

God nooi ons uit en ons kom tot rus

Hanteer bekommernisse

en begeertes


Welkom matteus 13

Leef in God se teenwoordigheid


Lied 309 1 staan

Lied 309:1 - staan

My lewe bly aan U gewy,

o Vader van genade!

U rig omhoog my hart en oog

beskerm my teen die kwade.


Lied 309 2

Lied 309:2

My lewe bly aan U gewy,

o Seun van God, die Vader!

Ons prys u Naam en juig tesaam

waar ook u volk vergader.


Lied 309 3

Lied 309:3

My lewe bly aan U gewy,

o Gees, so vol ontferming!

Waar ek moet stry, waar ek moet ly -

gee altyd u beskerming.


Lied 312

Lied 312

Amen, amen,

amen, amen,

amen, amen.


  • Login