1 / 27

W êreld-Beeld

W êreld-Beeld. Almal het verskillende w êreldbeelde van God Almal glo IN iets. Politeïsme. Polite ïsme. Politeïsme. Baie gode. Almal beperk. Nie ewig nie. HENOteïsme. Supergod – Zeus. Joseph Smith God is nie ewig nie. Jy moet weet hoe om self ‘n god te word. Polite ïsme.

lexi
Download Presentation

W êreld-Beeld

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wêreld-Beeld

  2. Almal het verskillende wêreldbeelde van God • Almal glo IN iets.

  3. Politeïsme

  4. Politeïsme Politeïsme • Baie gode. • Almal beperk. • Nie ewig nie. • HENOteïsme. • Supergod – Zeus. • Joseph Smith • God is nie ewig nie. Jy moet weet hoe om self ‘n god te word.

  5. Politeïsme Politeïsme • Rasioneel • Kan net een God hê. • Net een kan die hoogste/beste wees. • Skepper moet buite wêreld wees. • Kan nie homself skep nie. • Moet Een wees • Net een stel wette in die wêreld • Alles was vooringestel by ontstaan (wette) • Een morelewet

  6. Politeïsme • Bybels • Genesis 1:1 • Eksodus 20:2-3, • Deuteronomium 6:4, • Jesaja 43:10-11, • Markus 12:29, • 1 Timoteus 2:5, • 1 Korintiërs 8:4

  7. Deïsme

  8. Deïsme • God is buite die wêreld, • maar nie deel nie daarin nie. • Hy het dit begin, • maar doen nou niks daarin nie. • Dus, hulle glo nie in wonderwerke nie.

  9. Deïsme • Rasioneel • God erken, moet jy wonderwerke erken • (Kan maak, kan Hy wonderwerke doen. Water in wyn. Opstanding) • Iets uit niks maak, dan is dit nie moeilik om iets van iets te maak nie.

  10. Deïsme • Bybels • Gen 18:14, • Matt 19:26, • Joh 10:18, • 2 Kor 4:6, • Op 19:6

  11. Nie-almagtige god

  12. Nie-almagtige god • In krag en perfeksie. • Kleiner as die wêreld. • God kon nie beter doen nie, daarom lyk die wêreld so. • Ken nie die einde van die begin nie. • Weet nie wat in die toekoms gebeur nie. (Kushner - God vergewe, soos vriende)

  13. Nie-almagtige god • Rasioneel • Elke beperkte ding het ‘n oorsaak nodig. • As God beperk is, wie beperk Hom. • Alles met grense moet iets buite dit hê wat die grense daar stel. • Onderwerp aan verandering • As God beperk is, weet ons nie of goed of sleg gaan wen nie?

  14. Nie-almagtige god • Bybels • Ps 147:5, • Job 11:7-9, • Jes 40:12, • Heb 2:4

  15. Ateïsme

  16. Ateïsme • Daar is geen god nie. • Mens is die hoogste wese. • Wetenskap het al die antwoorde.

  17. Ateïsme • Rasioneel • Oorsaak/gevolg • Ontwerp/Ontwerper • Fine-tune • Morele wette

  18. Ateïsme • Bybels • Ps 14:1, • Ps 19:1, • Rom 1:19-20, • Rom 2:14-15

  19. Panteïsme

  20. Panteïsme • New Age – hippies, Counterculture, star wars. • God is die wêreld. Druk ‘n boom • Christian Science – God is die natuur. Natuur is geestelik en nie net materie nie. • Boosheid is net ‘n illusie

  21. Panteïsme • Rasioneel • Ek is nie God nie, want ek verander. God verander nie. • Ek leer en God kan nie • Foute is ‘n werklikheid – nie-panteïste is vals. • Kan nie jou sintuie glo nie. – maar glo as ek jou sê

  22. Panteïsme • Bybels • Gen 1:1 • 1 Kon 8:27 • Job 11:7 • Ps 8:1 • Ps 57:5 • Ps 97:9

  23. Panenteïsme

  24. Panenteïsme • God het twee pole • Buite en binne die wêreld. • Die wêreld is God se liggaam • God is nie in beheernie • God • verander, • is nieperfeknie, • beperk in mag, • twee pole, • wêreld is God se liggaam, • God is nie in beheernie.

  25. Panenteïsme • Rasioneel • Hoe kanonsweetiets is nieperfeknie, behalwe as jyweetwatperfek is? • God kannieverandernie, anderssoudaar ‘n onveranderlike standard buiteHommoetweeswaarvolgensHygemeetmoet word.. • Wêreldkannie God se liggaamweesnie, want die wêrelddraaiaf. • God kanniebeperkweesnie, want Hybenodigdan ‘n onbeperktebron

  26. Panenteïsme • Bybels • Num 23:19, • Ps 102:25-27, • Mal 3:6, • Heb 6:18, • Jak 1:17, • Mat 5:48

  27. Konklusie • Net een God • Een Wese • Persoonlik • Gees buite die wêreld • Skepper • Heilig, waar, doen wonderwerke, alleen waardig om aanbid te word.

More Related