1 / 18

Stywe Nek:

Stywe Nek:. Aanbieders : Miné Harmse Nelmarie Eybers. Ses tipes kan onderskei word: Postureel -sekondêr tot gehoor en visuele steurnisse Atlanto-aksiale rotasie fiksasie -a.g.v . ‘n torticollis wat nie opgehef is nie .

lev-stuart
Download Presentation

Stywe Nek:

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Stywe Nek: Aanbieders: MinéHarmse NelmarieEybers

  2. Sestipeskanonderskei word: • Postureel-sekondêr tot gehoor en visuelesteurnisse • Atlanto-aksialerotasiefiksasie-a.g.v. ‘n torticolliswatnieopgehef is nie. • Spasmodiesetorticollis- pasiënteondervindherhaaldeaanvalle van pynloserotasie of lateralefleksie van die kop. Geleidelikeaanvangs op die ouderdom van 40 jaar en die algemeenste kop beweging is rotasiena die linker kant. Mobilisasiespeelgeenrol in die hantering van hierdiepasiëntenie. • Histeriesetorticollis-herhaaldebewegingsterwylpasiënte die kop naeenkantfikseer. • Styweneka.g.v. spiere: post traumaties, post virus en torticollis

  3. Geskiedenis: ‘n Pynlosekontraktuur van een van die m. sternocleidomastoiedspiere gee aanleidingdaartoedat die nekfikseer word in syfleksiena die ge-affekteerdekant en rotasiewegdaarvan. Geenbehandelingkandaartoe lei dat die pasiënt‘n permanenteposturaledeformiteit en gesigassimetrieontwikkel.

  4. Akuteservikalesluiting: Die akuteservikalegewrigsluitingsindroom, verskynmeeswaarskynlikgedurendeadolesensie.Ditis ‘n spesifiekedeformiteit, gepaardgaande met ‘n area watkonstantpyn. Die klinieseprobleem word gedifferensieërtussen ‘n servikaleswik of ‘n diskogenetipe van akutetorticollis. Hierdieword duidelikuiteengesitdeurCyriax: ‘n versnellendeekstensiebesering, ‘n unilateralefasetintersluiting en ‘n servikalespondilose. Die uitwysing en herkenning van die akuteservikalesluitingmag lei tot ‘n meereffektiewebehandelingdeur die fisioterapeut.

  5. Die akuteservikalesluiting word dikwels met ander twee algemeneservikaleprobleme, naamlikservikalespondilose en servikale “sprain”. Die sleutel tot suksesomvolledig en duideliktussenhierdiekondisiesteonderskeilê in die subjektieweevaluering.

  6. Verskeieverskilletussenhierdiedrietoestandeword geidentifiseer, soosbv. die ouderdomwaartydensditvoorkom: • akuteservikalesluitingkom gewoonlikvoortydensadolesensie (soos reeds genoem), • servikalespondiloseverskyn gewoonlikin ‘n latere stadium • servikale “sprain” kantydensenigeouderdomvoorkom.

  7. In ‘n akuteservikalesluiting is die aanvangsgewoonlikskielik en geassosieer met ‘n vinnige, ongekontroleerdebeweging. Die pyn is so aanhoudenddatdit die pasient snags wakkermaak.

  8. Primêreoorsaak is van ‘n passiewe, meganieseoorsprongwatvoorkom in die intervertebralekompleks, somstraumaties: • ‘n Klapgeluid word gehoor • Algemeenstetussen C2/3 • Sinovialevasknyping • Gelokaliseerd tot mid servikale area • Erge, skerppyn met proksimaleverwysingindienpasiëntuitposisieprobeerbeweeg • Merkbarelateralefleksie, geringefleksie/rotasieweg van die pyn. • Tydens PAIVM’s lokenigebewegingwat die gewrigspasieverminder, die bekendepynuit.

  9. In akuteservikalesluiting is die vermindering in lateralefleksie en rotasiebewegingna die pynlikekanta.g.v. die apofisealegewrigtewatnievoldoendeglynie. Die gelokaliseerdepyn word vervaardigdeurmeganiesedisformasie van die pynsensitiewestruktureaan die geaffekteerdekant. Spierspasmasis ‘n sekondêreprobleemwatontstaannaaanleiding van die meganieseprobleem.

  10. Behandeling: • Al die toetse en behandelingstegniekemoetgekontroleerd en egaliguitgevoer word, aangesien die pasiëntbaieongemakervaar. • Probeergewrig so vinnigmoontlikontsluit. Maakgebruik van longitudinaal in posisie van deformiteit, rotasie en lateralefleksieGraad IV- tot IV omkantwatgesluit is teontsluit. Die gewrig MOET dag 1 ontsluit word. Indien die pasiënt‘n vorige episode van servikalesluitingaanmeldwatmoeilik was omteontsluit, is die waarskynlikheidgrootdatditweereensmoeiliksalweesomteontsluit. Daarkanookgebruikgemaak word van transvers “thrust” manipulasies.

  11. Na die behandelingmoet ‘n normale, pynvryebewegingkanplaasvind, alhoewel die pasiëntmagkla van teerheid of seer 24h na die behandeling. Aktieweomvang van beweging, passiefbykomstigebewegings en passieffisiologiesebewegingskanna die behandeling en 24h later gedoen word. Indiendaarnog ‘n mate van pyn en beperkingvoorkom op die tweede dag moet u die pasiëntin kennisstelomenigeskielikebewegingstevermyen in ruglêteslaap op ‘n klein “butterfly” kussingom die servikalelordoseteondersteun. Die behandelingmoetook op pynverligting, verligting van spierspasma en herstel van vollegewrigsmobiliteitberus.

  12. Kontra-indikasiesin die algemeenwaarmobilisasie en manipulasie van die servikalewerwels ‘n teen-indikasie is: - Primêreen sekondêrmaligniteit-Inflammatoriesetoestande-Spinaalkoordkompressie-Onlangsefrakture-Vertebrale-arteriëleontoereikenheid-RA-Spondololistese-Akutesenuwee-wortelirritasie of kompressie-Onstabiliteit van die werwelkolom-Onlangse “wiplash”

  13. Traumatieseaanvangs: • Die atlanto-oksipitale en atlanto-aksialegewrigte word meestalgeaffekteer. Geskiedenis van trauma byvoorbeeld ‘n stamp teen die kop. Pasiënthet unilaterale sub-oksipitalepyn met bewegingnapynlikekant. Lateralefleksie en rotasievoelstyf.

  14. Behandeling: • Maitland mobilisasies – indiennieontsluit op dag 1 • Manipulasie • Versterking • Spierspasma

  15. Diskogenegeslotenek • Geleidelikeaanvangs • Geenspesifiekebeweging • Kan wakker word met gesluitenek • Enigevlaktussen C2-C7 • Diskus • Nek pyn • Ergstepyn is oormediale, skapulaarea sogenaamdeCloward area’s • Dieppyn • Merkbarefleksie, lateralefleksieweg van die pyn. • Ekstensie, lateralefleksie en rotasienapynlikekant is styf, maarniegeblokkeernie

  16. Behandeling: • Intermitterendekonstanteservikaletraksie (ICCT) • Transversbeweging • UnilateralePA • Rotasie en lateralefleksie • Longitudinaalkoudaat • Graad I, II en IV

  17. Met distalesimptomemoet die behandelinglangerduur, maar met minder krag. Stadigeherstelindien die anderstrukturebvdura, senuweewortel en z-gewrigteooksimptometoon. Die prentjie is dusmeerkompleks. ‘n beperkingvan ekstensie is dikwelseen van die tekenswatoorblynabehandeling. ‘n Sentrale PA gr IV krydikwelshierdietekenskoon.

  18. Artikel: Deur: ROBERT B. SPRAGUE Die doel van die artikel was: die beskrywing van ‘n metodevirevaluering en behandelingvirpasiëntemet akuteservikalesluiting. Hierdietoestandkan so vinnigontstaan en in die artikel het twee pasiënteaangemelddathulleslegs ‘n handdoekrondomhulnekgevryf het na ‘n stort.

More Related