1 / 12

Stywe nek

Stywe nek. Uitkomste. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n akute gesluite gewrig servikaal en ‘n diskogene gesluite gewrig .

nowles
Download Presentation

Stywe nek

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Stywenek

  2. Uitkomste • Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n akutegesluitegewrigservikaal en ‘n diskogenegesluitegewrig. • Moet vertroudwees met die algemeenstefisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipieseakutegesluitegewrigservikaal en ‘n diskogenegesluitegewrig.

  3. Tipes • Postureel • Atlanto-aksialerotasiefiksasie • Spasmodiesetorticollis • Histeriesetorticollis • Styweneka.g.v. spiere

  4. Geskiedenis • Pynlosekontraktuur van een van die sternocleidomastoïdspiere • Gee aanleidingdatnekfikseer word in syfleksienage-affekteerdekant en rotasiewegdaarvan • Geenbehandelingkan lei tot permanenteposturaledeformiteit

  5. Akuteservikalesluiting • Skielikeaanvangs • ‘n Klapgeluid word gehoor • Skielikeongekontroleerdebeweging • Algemeenstetussen C2/C3 • Sinovialevasknyping • Gelokaliseerd tot mid servikale area • Erge, skerppyn met proksimaleverwysings – as pasiëntuitposisieprobeerbeweeg

  6. Akuteservikalesluiting(vervolg) • Merkbarelateralefleksie, geringefleksie/rotasieweg van pyn • Tydens PAIVMS’s lokenigebewegingwatgewrigspasieverminder, die bekendepynuit

  7. Behandeling • Probeergewrig so vinnigmoontlikontsluit • Longitudinaalin posisie van deformiteit • Rotasieen lateralefleksieGraad IV- • Gewrig MOET dag 1 ontsluit word • Verderebehandeling is gerig op pynverligting, spierspasma en herstel van vollegewrigsmobiliteit

  8. Traumatieseaanvangs • Geskiedenis van trauma bv stamp teen kop • Indiennie dag 1 ontsluitnie: Manipulasie Versterking Spierspasma

  9. Diskogenegeslotenek • Geleidelikeaanvangs • Geenspesifiekebeweging • Kan wakker word met gesluitenek • Enigevlaktussen C2-C7 • Diskus • Nek pyn • Ergstepyn is oormedialeskapula area (Cloward area’s) • Dieppyn

  10. Diskogenegeslotenek(vervolg) • Merkbarefleksie, lateralefleksieweg van pyn • Ekstensie, lateralefleksie en rotasienapynlikekant is styf, maarniegebloknie

  11. Behandeling • Intermitterendekonstanteservikaletraksie • Transversbeweging • Unilateral PA • Rotasie en lateralefleksie • Longitudinaalkefaal Graad I, II en IV-

  12. Behandeling(vervolg) • Met distalesimptomeduurbehandelinglanger • Stadigeherstelindienanderstrukturebvdura en senuweewortelooksimptometoon • Beperking van ekstensie is dikwelseen van die tekenswatoorblynabehandeling • Sentrale PA Graad IV krydikwelstekenskoon

More Related