1 / 30

2 Samuel 7: 1- 11 en 16

2 Samuel 7: 1- 11 en 16. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. God sê soms ‘Nee’ omdat Hy ’n beter plan het.

lenora
Download Presentation

2 Samuel 7: 1- 11 en 16

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 2 Samuel 7:1- 11 en 16

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. God sê soms ‘Nee’ omdat Hy ’n beter plan het

  4. Dawid wil ’n huis vir God bou en God sê ‘Nee’ omdat Hy ’n beter plan het… ’n liefdes-plan vir ons

  5. Die 4de Advent kers:Die kers van liefde

  6. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  7. Hou vas!!!

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. 2 Samuel 7:1-11 en 16God het nie ’n huis nodig nie

  10. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. Is daar vrede in die huis?

  14. Waar kan ek ’n genadige naaste vind?

  15. “Moenie My in ’n boks plaas nie. Wanneer het Ek vir jou gesê dat Ek ’n huis nodig het?”

  16. “Ek soek iets goedkoper…”

  17. Dit gaan nie oor ‘my’ nie, maar oor God

  18. Ons moet UITstaan

  19. Advent herinner ons weer dat God Sy belofte aan Dawid gehou het

  20. Geloofs-amnesia

  21. God bestaan!

  22. Alles en almal is‘Holy space’

  23. God is liefde God woon in ons

  24. God se beter bouplan: mense wat onvoorwaardelik liefhet

  25. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  26. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  27. Volgende week: Joh 1:1-14

More Related