1 / 10

Brief – Fernel Abrahams Strofe 1

Brief – Fernel Abrahams Strofe 1. Mammie, ek skryf ook vir Ma ‘n kaalvoet gedig (Mom, I am also writing a simple poem) sommer so, nes Antjie (Just like Antjie) maar ek gebruik soms leestekens (But I occasionally use punctuation) en ek sal nie vir Mamma “jy” s ê nie

lefty
Download Presentation

Brief – Fernel Abrahams Strofe 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Brief – Fernel AbrahamsStrofe 1 Mammie, ek skryf ook vir Ma ‘n kaalvoet gedig (Mom, I am also writing a simple poem) sommer so, nes Antjie (Just like Antjie) maar ek gebruik soms leestekens (But I occasionally use punctuation) en ek sal nie vir Mamma “jy” sê nie (And I won’t call you “you”) want dit hoort vir my (Because to me that belongs…) nes plastiekblomme en wit skoene (Just like plastic flowers and white shoes) nie by Ma nie. (Not with you, Mother)

  2. Brief – strofe twee • ek het grootgeword, weet Ma • (You know Mom, I’ve grown up) • ek skrik soms vir myself • (I sometimes scare myself) • want my skoolbaadjie pas nie meer nie • (because my school blazer does not fit any more) • my hare is lank • (my hair is long) • ek wil ‘n oorring dra • (I want to wear an earring) • ek bid byna nooit nie • (I don’t often pray – almost never!) • En ek glo nie sommer net in God nie • (And I don’t sheepishly believe in God) • Ek dink, praat, skryf selfs oor die dood • (I think, talk and even write about death) • - ek wonder of Ma van my verse sal hou – • (I wonder if you would like my poetry, Mom)

  3. Brief – strofe 3 • Ek weet Masou wou hê ek moes klein bly- • (I know you would have liked me to stay little, Mom) • en ek het nie • (And I did not) • kon nie • (could not) • ‘skuus Mammie • (Sorry Mommy) • maar ek is nog Ma se kind • (But I am still your child, Mom) • grootmenskind • (grown up (adult) child) • anderster kind • (different child)

  4. Feite • Gebaseer op Antjie Krog se gedig Ma. • Based on Antjie Krogs poem: Ma. • Spreker het verander / grootgeword • Speaker changed / grew up • Word rebels : oorring / bid nie / bevraagteken dinge soos God • Starting to be rebellious : earring / no praying / question things like God • Hy skryf verse – weet nie of sy ma daarvan sal hou nie • Writes poetry – does not know if his mom would like it • Al het hy verander is hy nog lief vir sy ma (vra om verskoning) • Even though he changed he still loves his mom • Hy is nie soos ander mense nie • He is not like other people – he is different

  5. Ooreenkomste tussen ma en brief • Albei briewe aan ma’s • Both letters to their mothers • Albei hou van hulle ma’s • Both of them like their mother • Albei gebruik eenvoudige taal • Both use plain / simple language • Albei vra omverskoning • Both apologies / say sorry • Tipografie is dieselfde: oneweredige lengte strofes, details en besonderhede in strofe twee • Typography is the same: length of different stanzas differ, details given in the second stanza • Albei deur jong mense geskryf Seuns is wel ouer, maar soek ervaring soos ‘n tiener • Both written by young people

  6. Verskille tussen ma en brief • MA BRIEF • Ma Mammie • Eerlikheid Bietjie rebelsheid • Oorspronklik Gebaseer op Ma • Sonder leestekens Soms leesstekens • Jy (Disrespekvolle aanspreekvorm) Meer respek • Heel moontlik ‘n meisie Definitief ‘n seun • Huldeblyk aan ma Selfgesentreerd (boetedoening en • wie en wat hy is

  7. Versreël 15: “Ek dink, praat, skryf selfs oor die dood” • Óf sy geloof het verdiep – hy dink oor die Hemel / Hel • Óf hy glo nie meer wat sy ma hom oor die Hemel/Hel geleer het nie – hy het sy eie mening daaroor • Hemel/hel = hiernamaals

  8. Versreëls 5 – 7: want dit hoort vir my nes plastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie • Disrespek (“JY”) hoort nie by sy ma nie – hy respekteer sy ma • Sy ma hou van korrekte en mooi dinge • Vars blomme pas by sy ma • Wit skoene = swak smaak (So sê modekenners) • Sy ma het goeie smaak

  9. Is bief PLAGIAAT? • Nee….. • Gee in sy gedig erkenning aan Antjie Krog • Sê duidelik dat hy iemand anders se gedig naboots (copy cat) • Sê ook iets vir sy ma • Maar sê dit op sy eie unike manier

  10. Fernel R Abrahams • Brief is in 1989 geskryf • Hy is ‘n parlementêre navorser • Hy is ‘n vryskut-resensent vir Rapport

More Related