1 / 10

Torakale Uitlaatsindroom

Torakale Uitlaatsindroom. Uitkomste. Moet vertroud wees met die anatomie van die torakale uitlaat . Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n pasiënt met ‘n tipiese Torakale Uitlaat Sindroom .

lali
Download Presentation

Torakale Uitlaatsindroom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TorakaleUitlaatsindroom

  2. Uitkomste • Moet vertroudwees met die anatomie van die torakaleuitlaat. • Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n pasiënt met ‘n tipieseTorakaleUitlaatSindroom. • Moet vertroudwees met die algemeenstefisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipieseTorakaleUitlaatSindroom. • Moet instaatweesomtoepaslikeoefeninge en adviesaan ‘n pasiënt met TorakaleUitlaatSindroomteverskaf.

  3. Patologie • Die neurovaskulêrestruktureverloop van die toraksna die boonsteledemaatdeur die torakaleuitlaat • Vierspesifieke areas: Superior torakaleuitlaat Scalene driehoek Kosto-klavikulêre area Korakoïed-pectoralis verloop

  4. Simptome • Sal afhang van spesifiekestrukture – bragialepleksus en die subklaviese arteries watvasgedrukword • Simptomemagneurologies, vaskulêr of beidewees • Verlies van: Stereognose Fyn koördinasie • Lompheid van die hande • Pasiëntkla van gesweldehande/handevoelswaar en lam

  5. Simptome(vervolg) • Vingersvoeldood/krampe in vingers • Vaskulêresimptomevererger met elevasie van skouers en as swaarvoorwerpegedra word • Neurologiesesimptome: Senuweepyn Abnormalesensasie Swakheid • Vaskulêresimptome: Isgemiesepyn Swakheid Kloudikasie

  6. Simptome(vervolg) • Simptomekanvererger word deurabduksie van die arm • Aanvangsgewoonlikspontaan, maarkanvolgna trauma van die arm of nek • Neurologiesetekenskangesien word met die 3 minute spannings-toets en vaskulêretekens met abduksie, ekstensie en lateralerotasietydensbetasting van die radialepols

  7. Simptome(vervolg) • Voegrotasie van kop by of • Diepasemhaling • ‘n Positiewetoetstoontekens van bekendepyn, verminderdepolse en kleurverlies van hande • NB Onthou van ULTT

  8. Behandeling • Konserwatiewebehandelingbehalwe met ergeneurologiesetekenswaarchirurgie ‘n indikasie is • Hantering van vrees en onkunde • Houdingkorreksie • Oefeningvirversterking van die skouergordel • Mobilisasie van 1ste rib, servikaalasookbo-en midtorakaal • Snellerpunte in m scaleni en m trapezius • Ontspanningsoefeninge

  9. Behandeling(vervolg) • Strekke van m scaleni en m pectoralis • Raad in verband met aktiwiteitewatsimptomeuitlok: Nieswaarvoorwerpedranie Nieswaarjassedranie Nie arm laat hang tydensslaapnie Skoueraltyd in ‘n mate van elevasie hou • Indiengeenverbetering – reseksie van 1ste rib of klavikel (niekosmetiesaanvaarbaarnie)

More Related