1 / 17

Torakale uitlaatsindroom

Torakale uitlaatsindroom. Melissa van Zyl Petronell Kritzinger. Defenisie. Torakale uitlaat sindroom kom voor tydens die kompressie van senuwees of arteries in ‘n seker area. Hierdie area is tussen die basis van die nek en die aksilla . Patologie.

bunme
Download Presentation

Torakale uitlaatsindroom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Torakaleuitlaatsindroom Melissa van Zyl PetronellKritzinger

  2. Defenisie • Torakaleuitlaatsindroomkomvoortydens die kompressie van senuwees of arteries in ‘n seker area. • Hierdie area is tussen die basis van die nek en die aksilla.

  3. Patologie • Die neurovaskulêrestruktureverloop van die toraksna die boonsteledematedeur die torakaleuitlaat. • 4 spesifieke areas kangesien word waarhierdieneurovaskulêrebondelkompressiekanondergaan, nl. • Superior torakaleuitlaat • Scalene driehoek • Kosto-klavikulêre area • Korakoïed-pectoralisverloop

  4. Areas • Superior torakaleuitlaat: • Die grense: anterior – manubruim post - T1 en T2 lateraal - 1ste rib • Die inferior gedeelte van die bragiaalpleksus en die subklaviese arteries verloophierdeur. • Met abnormaliteitesoosbv. Met die tiroied-klier en pancoasttumor, kandrukking op die strukturegekry word. Die struktureverloopverderoor die 1ste rib en as ditverhoog is word traksie op die bondelgeplaas.

  5. Areas (vervolg) • Scalene driehoek: • Word gevormdeur die anterior en middel scalene spiere. In die vertikalegedeelte is die ventralerami van C5 – T1 en in die scalene groefverloop die subklaviesearterie. • Bogenoemde word beinvloeddeurservikalebewegings – veral met ekstensie en rotasie. • Verderefaktorewat die omvangverminder, is; - servikaleribbes - variasies van die scalene spiere - hipertrofie van die scalene spiere - fasialebande

  6. Areas (vervolg) • Kosto-klavikulere area: • Verloop van die bondel is deur die spasietussen die klavikel en die 1ste rib. • Tydensdepressie en retraksie van die skouergordel, kryonsapproksimasie van die bene en die neurovaskulêrebondelmaggeknyp word. • Dit word gewoonlikgesien in pasiënte: - met swakhouding - watswaarvoorwerpedra - watskouersakkemoetdra

  7. Areas (vervolg) • Korakoied-pectoralisverloop: • ‘n Stewige band verbind die senuwee en vaskulêrestrukture by die korakoiedproses. • Tydensabduksieversekerm.pectoralisdat die bondelnieoor die korakoiedglynie. • Hiperabduksie en lateralerotasieplaasverhoogdestrek op die bondel met gepaardgaandesimptome.

  8. Oorsake • Kompressiekomvoorwanneer die grootte en vorm van die torakaleuitlaatverander. • Ditkanveranderagv • Oefeninge • Trauma • Swangerskap • Kongenitaleabnormaliteit • Posturaleswakheidens

  9. Simptome • Ditsalafhang van die spesifiekestrukturewatvasgeknyp word – bragiaalpleksus en die subklaviese arteries kanvasgedruk word.

  10. Simptome(vervolg) • Simptomemagneurologies, vaskuler of beidewees. • Verlies van stereognose, fynkoördinasie en lompheid van die handekomgewoonlikvoor. • Pasiëntekla van gesweldehande of die handevoelswaar en lam. • Vingersvoeldood en krampe in hande. • Vaskulêresimptomevererger met elevasie van die skouers en as swaarvoorwerpegedra word.

  11. Simptome(vervolg) • Neurologiesesimptome: • Pyn (senuweepyn) • Abnormalesensasie • Swakheid • Vaskulêresimptome: • Pyn (isgemies) • Swakheid • Kloudikasie • Bogenoemdesimptomekanvererger word deurabduksie van die arm.

  12. Simptome(vervolg) • Die aanvangs is gewoonlikspontaan, maarkanookvolgna trauma van die arm of die nek. • Neurologiesetekenskangesien word met die 3 minute spannings-toets en vaskulêretekens met abduksie, ekstensie en lateralerotasietydensbetasting van die radialepols. • Indiengeenveranderingswaargeneem word nie, kanrotasie van die kop of diepasemhalingsoefeningebygevoeg word. • ‘n Positiewetoetstoontekens van bekendepyn, verminderdepolse en kleurverlies van die hande.

  13. Behandeling • Behandeling is konserwatief, behalwe met ergeneurologiesetekenswaarchirurgie ‘n indikasie is. • Hantering van vrees en onkunde • Houdingskorreksie • Versterking van die skouergordel • Mobilisasie van die 1ste rib, servikaalasookbo- en midtorakaal. • Snellerpunte in Scalene en trapezius

  14. Behandeling(vervolg) • Behandeling is konserwatief, behalwe met ergeneurologiesetekenswaarchirurgie ‘n indikasie is. • Ontspanningsoefeninge • Strekke van scalene en pectoralis • Raad in verband met aktiwiteite van simptomeuitlok, bv: - Nieswaarjasseaantreknie - Nieswaarvoorwerpedranie - Nie arm laat hang tydensslaapnie - Skoueraltyd in mate van elevasiehou

  15. Behandeling(vervolg) • Indiengeenverbetering met die bogenoemde program nie, salchirurgienodigwees. • Reseksie van die 1ste rib of klavikelwatniealtyd as kosmetiesaanvaarbaar is nie.

  16. Verwysings • Jason, H. Eric, L. Thoracic Outlet Syndrome, October 2004 – vol 55 – Issue 4 – pp 897-903 • Frank, W. Sellke, W. Thoracic outlet sindrome, 31 Aug 2006. http://dx.doi.org/10.1016/S0002-9610(88)80172-7 • Cherington, M. Cherington, C. Thoracic outlet syndrome. 2006 by Advanstar Communications, inc.

  17. Dankie!!

More Related