1 / 15

Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun

Download Presentation

Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Joh 1:1-3, 18 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar

  2. Kol 1:15-18 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte—alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand. En Hy is die Hoof van die liggaam, - die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees

  3. Ons volg Jashua, want:- Hy is God (Elohim, Jahweh) Hy is die Woord van God Hy is God se Beeld Hy is die begin van die skepping Hy is God se Seun Hy is die Hoof van die Gemeente

  4. 5 kg brandstof = elektrisiteit aan 1 miljoen huise vir ‘n jaar E = mc2

  5. Filip 2:6-11 Hy was gelyk aan God, maar het dit afgelê en soos ‘n dienskneg ‘n gewone mens geword; en Hy het Homself verneder in gehoorsaamheid tot die dood toe. Daarom het God Hom uitermate verhoog en Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in sy Naam almal sou buig wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is en erken dat Jashua die hoogste gesag beklee tot heerlikheid van God die Vader

  6. Hy beklee die hoogste posisie Hy was gelyk aan God Hy het Homself ontledig Hy het gesterf en weer gelewe Hy is weer verhoog

  7. Hy het gedoen wat niemand kon ‘n ware mens geword Luk 2:7 versoeking getrotseer Matt 4 gepreek, wonderwerke gedoen & dissipels opgelei gesterf Matt 27:32-

  8. opgestaan Matt 28 opgevaar na sy Vader Luk 24:50-53, Hand 1 die Heilige Gees gestuur Hand 2

  9. Sy boodskap is kragtig Jahweh is sy Vader en ook ons Vader Jes 43:6-7, 2Kor 6:17-18 Vader het Hom lief, en Hy het ons net so lief Joh 3:16 Deur Hom kan ons weer na Vader terugkeer Joh 10:9 Ons moet Vader en mekaar liefhêMatt 22:35-40

  10. Hy gee ons die geheim van die lewe bekeringMatt 4:17 oorgawe aan HomLuk 9:23, 62 wedergeboorteJoh 3

  11. Intussen is Hy baie besig! Hy tree vir ons in by Vader Heb 8:1 Hy lei en bewaar ons deur sy Gees Joh 14

  12. Ons lewe in hoop op sy wederkoms2Pet 3:13 op die verlossing van ons liggame1Kor 15

  13. (1Kor 15:51-53) Fil 3:20-21 nederig, onderdanig eensgesind (:8) vol liefde vol broederliefde (:8) geduldig, selfbeheersd geduldig, selfbeheersd (:9) eerlik eerlik (:10) vergewend vergewend, soek vrede (:11) sondeloos stry teen sonde (:11) regverdig regverdig (:12) lydsaam lydsaam (:14) Verheerlik Openb 1:12-18

  14. 1Kor 3:10-11 Volgens die genade van God het ek soos ‘n bekwame boumeester die fondament gelê, en ‘n ander bou daarop; Niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jahshua

More Related