1 / 15

16 April 2014

16 April 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. Lectio. Luister na God se Woord Die kruiswoorde van Jesus. Matteus27:46 Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?.

Download Presentation

16 April 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 16 April 2014 Raakstilsaam met NG Bergsig

  2. Lectio Luister na God se Woord Die kruiswoorde van Jesus Matteus27:46 Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat? Johannes 19:26 Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, sê Hy vir haar: “Daar is u seun.” Johannes 19:27 Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” Van daardie oomblik af het die dissipel haar in sy huis geneem.

  3. Lukas 23:43 Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” Johannes 19:28 Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” Johannes 19:30 Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Lukas 23 vers 46 Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor.” Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas.

  4. Meditatio Laat God se Woord insink Neemtyd en dink naoorelkeen van die kruiswoorde van Jesus. Watteraanspraakmaakelkeen van hierdiekruiswoorde op ons as volgelinge van Jesus? Watteraanspraakmaakdit op joupersoonlik?

  5. Oratio Sê vir God wat jy hoor Vertelvir die Here watPaasfeesvirjoubeteken. WatgaanjyDonderdagaanddoen om Paasfees in telui? Watgaanjy op GoeieVrydagdoen? WatgaanjyPaassondagdoen?

  6. Intersessie Bid spesifiek vir… Paasfees in Rustenburg en omgewing. Mag die Kruis en Opstanding die harte van menseverander en versagsodat die nood van onsbroers en sustersverligkan word. Stakings en onderhandelinge op die myne. Vir die mensewatdeur die stakingsgeraak word. Beskerming vir ons land se mense. Die verkiesingwat op hande is.

  7. Gebedsversoeke Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, watvolg. Indienjyhulle ken maak asb. met hullekontak. Bid ookvirandermense waarvanjyweet

  8. Gebedslys TannieGustaJoubert Christa Lourens se kleindogter, Ilané Chris Horn Ansie Pretorius TannieMiemieStrydom HannetjieRaubenheimer Ds. Jan van Breda Jerry de Villiers EsmeKock Hannes Killian Jan Scheepers JanesBeukes Lien Brittz

  9. SakkieSchoombee MiemieStrydom Jan Venter Ben Weitz NeelsMinnaar Philip Prinsloo Roelf Dekker Desmond Brown JanesBeukes SkalkLouw Susan Vermaak Simon Vets Suzie du Preez MatthyNel Belinda Blom

  10. PTA OosHospitaal: Edu Steyn Johannesburg: Christo Viljoen Kempton Park: ‘T Annie v Elst Peglarea: ThysHenzen

  11. Sêdankievir… Viroop hand eenharte van onslidmate. VirDitwatPaasfeesweeronderonsaandag bring.

  12. Doxa Eer God vir Wie Hy is! Efesiërs 1:1 Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus deur die wil van God. Aan almal in Efese wat aan God behoort en in Christus Jesus glo. Efesiërs 1:2 Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! Efesiërs 1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. Efesiërs 1:4 So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. Efesiërs 1:5 In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees. Efesiërs 1:6 Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het.

  13. Efesiërs 1:7 Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God Efesiërs 1:8 wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het. Efesiërs 1:9 Hy het kragtens sy besluit en voorneme die geheimenis van sy wil aan ons bekend gemaak Efesiërs 1:10 en dit deur Christus tot uitvoering gebring op die tyd wat Hy daarvoor bepaal het. Sy bedoeling was om alles wat in die hemel en alles wat op die aarde is, onder een hoof te verenig, naamlik onder Christus. Efesiërs 1:11 Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. So het Hy Hom dit voorgeneem, Hy wat alles laat gebeur volgens sy raadsbesluit. Efesiërs 1:12 Daarom moet ons, die eerstes wat ons hoop op Christus gestel het, die grootheid van God prys. Efesiërs 1:13 Deur Christus het ook julle deel geword van die volk van God toe julle die waarheid wat aan julle verkondig is, die evangelie van julle verlossing, gehoor en tot geloof gekom het. In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe is, julle as die eiendom van God beseël. Efesiërs 1:14 Die Heilige Gees is die waarborg dat ons ook verder sal ontvang wat God belowe het, wanneer Hy almal wat aan Hom behoort, volkome sal verlos. Daarom moet ons sy grootheid prys.

  14. Efesiërs 1:15 Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges, Efesiërs 1:16 hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink, Efesiërs 1:17 bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken. Efesiërs 1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, Efesiërs 1:19 en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag Efesiërs 1:20 wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: Efesiërs 1:21 hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom. Efesiërs 1:22 Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. Efesiërs 1:23 Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.

  15. Openbaring22:20 Hywatditallesgetuig, sê: “Ja, Ekkomgou!” Amen! Kom, Here Jesus! Openbaring 22:21 Die genade van die Here Jesus sal by almal wees. Amen!

More Related