1 / 8

Les 8

Hersiening. Les 8. Klastoets (10 min). 1) Vereenvoudig (3) A) 15 + 4 x 2 B) 0 x 50 + 0 / 18 C) 125 / 1 + 32 x 1 2 ) Die radius van die aarde is ongeveer 6½ miljoen meters. Skryf hierdie getal in syfers . (1)

karli
Download Presentation

Les 8

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hersiening Les 8

  2. Klastoets (10 min) • 1) Vereenvoudig (3) • A) 15 + 4 x 2 • B) 0 x 50 + 0 / 18 • C) 125 / 1 + 32 x 1 • 2) Die radius van die aarde is ongeveer 6½ miljoen meters. Skryfhierdiegetal in syfers. (1) • 3) Skryfhierdieuitgebreidenotasie as ‘n heelgetal: • 2 000 000 000 + 800 000 000 + 30 000 000 + 8 000 000 + 700 000 + 90 000 + 2 000 + 900 + 40 + 2 (1)

  3. (8 min) • 4)Rond 9 882 613 005 af tot die naaste 1 000 000 (1) • 5) Wattergetal is groter? Vul < of > in die plek van ___ vir die volgende • 5a)2 332 876 ___ 1 984 645 • 5b) 1 805 040 ____ 1 850 309 (2) • 6) Wattergetallêhalfpadtussen 365 en 1 025? (1)

  4. (14 min) • 7a) Beraam die antwoordvir 21 560 / 98 (1) • 7b) Bereken die presieseantwoordvir 21 560 / 98 (2) • 7c) Werk die verskiluittussenjouberaming en die presieseantwoord (1) • 8) Twee getallevermenigvuldig met mekaar gee ‘n produk van 9 600. Indieneen van die getalle 75 is, wat is die andergetal? (2) • 9) Berekenhoeveelmaandedaar is in 21 jaar? (1)

  5. (12 min) • 10ª) Skryf die 4de veelvoud van 8 neer. (1) • 10b) Skryf twee veelvoude van 8 wat ook vierkant getalle is (2) • 11ª) Skryf 72 as die produk van priemfaktore (1) • 11b) Wat is die saamgestelde faktore van 72? (1) • 11c) Watter faktore van 72 is vierkant getalle? (1)

  6. (12 min) • 12) Lys al die priemgetalletussen 4 en 34 (1) • 13a) Vind die priemfaktore van 280 deur ‘n faktorboomtegebruik (2) • 13b) Skryf 280 as ‘n produk van priemgetalle (1) • 13c) Wat is die grootste en kleinstefaktore van 280? (1) • 13d) Skryf die eerstedrieveelvoude van 280 neer (1)

  7. (20 min) • 14a) Vind die KGV vir 28 en 16 (3) • 14b) Vind die GGF vir van 210 en 112 (3) • 15) Skryfhierdieverhoudings in hulleeenvoudigstevorm • A) 100 minute : 1½ ure (1) • B) 15m : 1 050 cm (1) • 16) Watterverhouding is groter, 9:2 of 25:6? (2)

  8. (6 min) • 17) As jyfietsgery het vir 2 ure en 43 km vêrgereis het, berekenjougemiddeldespoed (1) • 18) ‘n Voertuigreis ‘n afstand van 340 km teen ‘n gemiddeldespoed van 85 km / uur. Hoe lank neemdit die motor omhierdieafstandtereis? (2)

More Related