1 / 6

'Pratfall effect'

'Pratfall effect'. ‘n Bekwame persoon wat ‘n fout maak, word . meer populêr. ‘n G ewone persoon wat ‘n fout maak word . minder populêr. Pro 24:16-18 Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.

karik
Download Presentation

'Pratfall effect'

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 'Pratfall effect' ‘n Bekwame persoon wat ‘n fout maak, word ... meerpopulêr ‘n Gewone persoon wat ‘n fout maak word ... minderpopulêr

  2. Pro 24:16-18 Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie, dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie Pro 25:21-22 As jou vyand honger het, gee hom brood om te eet; en as hy dors het, gee hom water om te drink. Want jy hoop gloeiende kole op sy hoof, en die HERE sal jou dit vergelde

  3. Jak 3:2 Want ons almal struikel dikwels ... BELY DIT ! Jak 4:6 God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade maar ... wie is bekwaam ??

  4. Mat 5:48 Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is Heb 10:14 Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word

  5. BELYDENIS Sou oud soos die mens 3 gebiede: godsdiens, psigoterapie, kriminele reg Behoefte om te bely: verlig emosionele konflik Brein: konflikterende 'kragte' – stres (geheimhouding is ongesond!) Betroubare belydenis = produk van ‘n vrye, ongedwonge wil Polisieman: onbetroubare leuenverklikker

  6. BELYDENIS IS BELANGRIK Dis Jahweh se wil en begeerte Ps 51:19 Dit verdiep jou verhouding met Hom Kol 1:20 Dit bevry van skuld en slegte gewete Luk 7:41-42 Die Heilige Gees se stem bly helder in jou Ps 51:13 Jou blydskap in Jahshua word herstel Luk 15:18 Jy kan verder groei in Hom 1Pet 2:1-5 Jy kan Jahshua se beeld vrymoedig dra 1Joh2:28 Ps 32:1-11

More Related