1 / 58

Korporatiewe Kliënte: Jaareinde-aanpassings Oktober / November 2012

Korporatiewe Kliënte: Jaareinde-aanpassings Oktober / November 2012. Inhoud. Prestasie-aanwysers Diensvlakke – Operasionele prestasie Styging van ledegelde in 2013 – Faktore wat stygings beïnvloed Produkveranderings Algemene voordeleveranderings Biometriese siftingstoetse

javan
Download Presentation

Korporatiewe Kliënte: Jaareinde-aanpassings Oktober / November 2012

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Korporatiewe Kliënte: Jaareinde-aanpassingsOktober/ November 2012

  2. Inhoud Prestasie-aanwysers Diensvlakke – Operasionele prestasie Styging van ledegelde in 2013 – Faktore wat stygings beïnvloed Produkveranderings Algemene voordeleveranderings Biometriese siftingstoetse Ortopediese en mediese toestelle (binne-hospitaal) Voordeleveranderinge per opsie Administrasie Webtuiste

  3. Prestasie-aanwysers

  4. Diensvlakke – Operasionele prestasie • Terugkeer na Medware-stelsel ̶ 1 Januarie 2012 • Terugkeer na Selfadministrasie ̶ 1 Julie 2012 Kliëntediens Eise

  5. Diensvlakke – Operasionele prestasie Lidmaatskap

  6. Styging van ledegelde in 2013 Faktore wat stygings beïnvloed • Inflasie • Veroudering • Tegnologie • Medisynepryse • Hospitalisasie • Administrasiekoste • Solvensie / Kredietstatus • VMV’s Algemene styging – alle opsies = 8,99%

  7. Produk-spesifieke stygings

  8. Oorkoepelende Veranderings • Limiete vir alle opsies met 7% verhoog, afgerond tot die naaste honderd. • 'n Voordeel vir ortopediese en mediese toestelle tot binne-hospitaaldienste vir alle opsies bygevoeg. • Biometriese siftingstoetse by voorkomendesorg tot alle opsies bygevoeg (Clicks & Dis-Chem).

  9. Biometriese Siftingstoetse • Alle bevoordeeldes wat ouer as 10 jaar is • Een keer per jaar • Slegs by Dis-Chem apteke en Clicks klinieke • Sluit in: • Bloeddrukmeting • Liggaamsmassa-indeks (lengte & gewig) • - Kitstoetse vir: • Glukose • Cholesterol • Indien die uitslae van hierdie toetse nie binne die vereiste riglyne val nie - verwys na algemene praktisyn – gewone voordele geld • (ooreenkomstig persoonlike opsiekeuse en beskikbare voordele)

  10. Ortopediese en Mediese Toestelle binne-hospitaal • 'n Voordeel vir ortopediese en mediese toestelle vir binne-hospitaaldienste tot alle opsies bygevoeg • Bv. rolstoele/krukke ens. binne die hospitaal gebruik • Onbeperk

  11. Beat – Voordeleveranderings • Maandelikse bydraes styg met 8,70% • Limiete met 7% verhoog, afgerond tot die naaste 100 • 'n Voordeel vir ortopediese en mediese toestelle tot binne-hospitaaldienste bygevoeg • Biometriese siftingstoetse tot die voorkomendesorg-voordele bygevoeg • R2 000 bybetaling op endoskopiese prosedures wat binne die hospitaal uitgevoer word (bybetalingsbedrag verhoog vanaf 2012)

  12. Voordele Dag-tot-dag voordeel Slegs voorkomendesorg-voordele CSL-chroniese toestande (VMV’s) > 100% van Bestmed-tarief, onbeperk > 35% bybetaling vir nie-formulariummedisyne Nie-CSL-chroniese toestande > Geen voordeel Chroniese siekte- voordeel 100% van Bestmed-tarief: Onbeperk – Enige privaathospitaal R2 000 bybetaling: Endoskopiese ondersoeke Onbeperkte voordele vir ortopediese en mediese toestelle Onbeperkte voordele vir alternatiewe tot hospitalisasie Uitsluitings: Gewrigvervangings (slegs betaal in geval van 'n VMV) Noodgevalle: ER24/Internasionale reisdekking Hospitaal-voordeel

  13. Voordele Onderworpe aan fondse beskikbaar in MSR HL R1 848 VA R1 440 KA R 780 > Basiese tandheelkunde is deel van voorkomendesorg of word betaal uit MSR Dag-tot-dag voordeel CSL-chroniese toestande (VMV’s) > 100% van Bestmed-tarief, onbeperk > 35% bybetaling vir nie-formulariummedisyne Nie-CSL-chroniese toestande > Geen voordeel Chroniese siekte- voordeel 100% van Bestmed-tarief: Onbeperk – Enige privaathospitaal R2 000 bybetaling: Endoskopiese ondersoeke Onbeperkte voordele vir ortopediese en mediese toestelle Onbeperkte voordele vir alternatiewe tot hospitalisasie Uitsluitings: Gewrigvervangings (slegs betaal in geval van 'n VMV) Noodgevalle: ER24/Internasionale reisdekking Hospitaal-voordeel

  14. Voordele Dag-tot-dag voordeel Chroniese siekte- voordeel Hospitaal-voordeel

  15. Voordele Buite-hospitaalvoordele

  16. Voordele

  17. VVN-Oogkundige Voordele SAAM MET OF

  18. Pace ̶ Voordeleveranderings • Bydraestygings • Pace1 8,85% Pace2 9,5% • Pace3 8,9% Pace4 8,85% • Limiete met 7% verhoog, afgerond tot die naaste 100 • 'n Voordeel vir ortopediese en mediese toestelle tot binne-hospitaaldienste bygevoeg • Biometriese en leefstyl-siftingstoetse by voorkomendesorg-voordele gevoeg • Oogkundige voordele wat deur kapitasie aan voorkeur-verskaffernetwerk (VVN) befonds word, tot die reeks Pace-opsies bygevoeg • Dag-tot-dag algehele limiete by Pace1, Pace2 en Pace4 aangepas om oogkundige voordele te akkommodeer • Binne-hospitaalbybetalings uit Pace4 verwyder • Sublimiete op gehoortoestelle met meer as 7% verhoog en limiete op Pace2, 3 en 4 voortaan jaarliks in plaas van elke 48 maande beskikbaar • Strukturele veranderinge aan Pace3 aangebring: Sommige buite-hospitaalvoordele word eers uit jaarlikse MSR betaal. Wanneer jaarlikse spaarrekening uitgeput is, word skemavoordele betaal tot met die gemelde limiete.

  19. Voorkeurverskaffernetwerk: Oogkundige Voordele • Beat3, Pace1, Pace2, Pace3 en Pace4 • Teen koste – by Voorkeurverskaffernetwerk (VVN) se verskaffer • (web, telefoon) • Oogtoets • Bril • - Keuse tussen 'n stel Clear Aquity-enkelvisielense of 'n stel Clear Aquity-bifokale lense of 'n stel Clear Aquity-multifokale lense • Kontaklense • - Beperk tot vasgestelde bedrae – soos vir elke opsie gelys • Besonderhede – per opsie uiteengesit

  20. Voordele Dag-tot-dag voordeel Chroniese siekte- voordeel Hospitaal-voordeel

  21. Voordele Struktuur

  22. Voordele

  23. Voordele

  24. VVN-Oogkundige Voordele SAAM MET OF

  25. Nie-CSL-Toestande Chroniese toestande op CSL (VMV’s) 100% Bestmed-tarief, onbeperk 35% bybetaling: Nie-formulariummedisyne Nie-CSL-toestande 15 toestande gedek teen 85% van Bestmed-tarief Beperk tot: L R5 900 L1+ R11 800

  26. Voordele • Alle uitgawes word betaal deur die maandelikse spaarrekening bydrae • Enkel lede R441 per maand • Daarna – betaalbaar uit Skema Voordele – Dag-tot-Dag voordele • Limiete toepaslik – • Oorhoofse limiet van R9 500 (R19 500) • Diens Spesifieke limiete (afhangende van diens tipe) • Indien ʼn lid minder as die maandelikse spaarrekening bydra geëis het – word die fondse oorgedra na die Bonus Rekening • Wanneer die Dag-tot-Dag limiete uitgeput is – word die uitgawe betaal vanaf die Bonus Rekening

  27. Voordele Struktuur

  28. Voordele Dag-tot-dag voordeel Chroniese siekte- voordeel Hospitaal-voordeel

  29. Voordele

  30. Voordele

  31. VVN-Oogkundige Voordele op SAAM MET OF

  32. Nie-CSL-Toestande Chroniese toestande op CSL (VMV’s) 100% Bestmed-tarief, onbeperk 25% bybetaling: Nie-formulariummedisyne Nie-CSL-toestande 31 toestande gedek teen 85% van Bestmed-tarief Beperk tot: L R7 300 L1+ R14 500

  33. Voordele Dag-tot-dag voordeel Chroniese siekte- voordeel Hospitaal-voordeel

  34. Strukturele Veranderings • Die wyse waarop eise in Pace3 betaal word, het verander. • Vanaf 1 Januarie 2013 sal sommige/sekere buite-hospitaaleise in Pace3 eers vanuit die lid (of gesin) se jaarlikse Mediese Spaarrekening (MSR) betaal word. • Wanneer die MSR uitgeput is, sal eise vanuit die lid (of gesin) se Bo-skemavoordele betaal word (limiete geld). • Indien die Bo-skemavoordele ook voor die einde van die jaar uitgeput raak, sal eise vanuit die Gevestigde Spaarrekening betaal word, indien die lid fondse van 2012 in dié spaarrekening het. (Alle oorblywende fondse in jou MSR sal aan die einde van die jaar na jou Gevestigde Spaarrekening vir die volgende jaar oorgedra word en word nie ingesluit by die individuele MSR nie.)

  35. Strukturele Veranderings • Die volgende word eers vanuit die individuele MSR betaal en wanneer dié uitgeput is, vanuit buite-hospitaalvoordele: • Akute en oor-die-toonbankmedisyne • Tandheelkunde • Aanvullende dienste • Basiese patologie en radiologie • Konsultasies • Die volgende word direk vanuit die buite-hospitaalskemavoordele betaal: • Chroniese medisyne • Biologiese medisyne • Ontslagmedikasie (TTO) • Rehabilitasie na trauma • Mediese toestelle • Voorkomende sorg • Wondversorging • Internasionale reisdekking • Gespesialiseerde diagnostiese beelding • Alternatiewe vir hospitalisasie

  36. Voordele

  37. Voordele

  38. VVN-Oogkundige Voordele SAAM MET OF

  39. Nie-CSL-Toestande Chroniese toestande op CSL (VMV’s) 100% Bestmed-tarief, onbeperk 25% bybetaling: Nie-formulariummedisyne Nie-CSL-toestande 31 toestande gedek teen 85% van Bestmed-tarief Beperk tot: L R11 700 L1+ R23 300

  40. Voordele Dag-tot-dag voordeel Chroniese siekte- voordeel Hospitaal-voordeel

  41. Voordele

  42. Voordele

  43. VVN-Oogkundige Voordele SAAM MET OF

  44. Nie-CSL-Toestande op Chroniese toestande op CSL (VMV’s) 100% Bestmed-tarief, onbeperk 20% bybetaling: Nie-formulariummedisyne Nie-CSL-toestande 45 toestande gedek teen 85% van Bestmed-tarief Beperk tot:L R16 000 L1+ R32 000

  45. Nie-CSL-Toestande Chroniese toestande op CSL (VMV’s) 100% Bestmed-tarief, onbeperk 20% bybetaling: Nie-formulariummedisyne Nie-CSL-toestande 45 toestande gedek teen 85% van Bestmed-tarief Beperk tot: L R16 000 L1+ R32 000

  46. Pulse – Voordeleveranderings • Bydraestygings • Pulse1 8,85% • Pulse2 9,5% • Limiete met 7% verhoog, afgerond tot die naaste 100 • Biometriese en leefstylskanderings tot die voorkomendesorg-voordele bygevoeg • Refraktiewe chirurgie uitgesluit by Pulse1 • Bybetaling op endoskopiese prosedures verhoog na R2 000 per hospitaalopname vir Pulse1; geen bybetaling nie indien in dokter se spreekkamer uitgevoer • Sublimiete op gehoortoestelle met meer as 7% verhoog vir Pulse2 en limiete voortaan jaarliks in plaas van elke 48 maande beskikbaar

  47. Voordele Dag-tot-dag voordeel Chroniese siekte- voordeel Hospitaal-voordeel

More Related