1 / 35

Posturale pynsindroom ( Janda )

Posturale pynsindroom ( Janda ). Mienke du Plessis Carien Engelbrecht Carin Liebenberg. Oorsig. Definisie. Definisie van die toestand. Swak postuur (sit, lê, staan of in beweging) veroorsaak dat die rug en nek blootgestel word aan moegheid, stremming en beserings.

india
Download Presentation

Posturale pynsindroom ( Janda )

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Posturalepynsindroom (Janda) Mienke du Plessis CarienEngelbrecht Carin Liebenberg

  2. Oorsig

  3. Definisie

  4. Definisie van die toestand • Swak postuur (sit, lê, staan of in beweging) veroorsaak dat die rug en nek blootgestel word aan moegheid, stremming en beserings.

  5. Bogenoemdeoorbeladingsluit in: • Posturaleoorbelading: Take uitgevoer in houdingswatmeganiesewanbeladingveroorsaak • Posturaleoorgebruik: Intensiteit en tydsduur van werk is hoër as wat die spier se vermoë is • Vibrasiesindroom: Veral in sekerewerksituasieswaarvoordurendekompressie op strukturegeplaas word • Posturalepyn: As gevolg van swak houding in statieseposisies (meubels, swakselfbeeld, ens)

  6. Indien die werwelkolomniebehoorlik in lyn is nie is die spiere, ligamente, diskusseen gewrigteonderverhoogde en oneweredige spanning asookdruk en slyting. • Die lae-rug is veralgeneig tot pyna.g.vswakpostuur, aangesien die lae-rug die meesteliggaamsgewigondersteun. Nekpyn is net so algemeena.g.vswakpostuurgewoontessooshangende, geboëskouers en die kop wattevervorentoegehou word. • Posturalesindroom van die lumbalekolom is wanneerpyn in die lae-rug voorkomalhoeweldaargeenbeduidendebesering of trauma aanweefsel is nie. Pasiëntemet posturalesindroomervaarslegspyntydensaktiwiteitewatkonstantestremming op weefselplaas. • Posturalesindroom in die lae-rug komvoor as ‘n persoonte lank in verkeerde/swakposisie sit of staan.

  7. Indien ‘n persoon nie regop sit maar “slouch”, is die lae-rug in gebuigde posisie. Hierdie posisie plaas erge spanning op gewrigte van die rug en sal geleidelik tot pyn lei. • Dieselfde gebeur as in die verkeerde posisie gestaan word. Dit sal geleidelik pyn veroorsaak indien die posisie te lank gehou word.

  8. Vir elke 2,5cm wat die kop vorentoe beweeg in postuur, verhoog die gewig van die kop op die nek met ± 5kg.

  9. Patofisiologie

  10. Patofisiologie • Spierwanbalans(Janda): • Verkort: • m. levatorskapulae • superior vesels van m. trapezius • m. pectoralis • Swakgeïnhibeerde: • Diepnekfleksore (m. suprahyoid en m. mylohoid), • stabiliseerders van die skapula (m. serratus anterior, m. rhomboids, mid en inferior m. trapezius) • M. sternocleidomastoid is ookverkort en styf

  11. Jandasindroom • Mettertydsaldiéwanbalansedeur die muskulêresisteem op voorspelbarewyseversprei. Janda het hierdiepatronegeklassifiseer. • BoonsteKruisSindroom(BKS) – oftewelservikalekruissindroom • LaerKruisSindroom (LKS) – oftewelpelviesekruissindroom • LaagSindroom– oftewelstratifikasiesindroom.

  12. Jandasindroom (vervolg) • Hierdiekruissindrome word gekenmerkdeuralternatiewekante van inhibisie en fasilitasie in boonste en onderstekwadrante. Laagsindroom is ‘n kombinasie van BKS en LKS en word gekenmerkdeuralternerendepatrone van styfheid en swakheidwat dui op langdurigespierwanbalanspatalogie. • Boonstekruissindroom word gekenmerkdeurfasilitasie van die boonstetrapezius, levator, sternocleidomastoïeden pectoralismm, sowel as inhibisie van die diepservikalefleksore, inferior trapeziusen serratus anterior. • Laerkruissindroom word gekenmerkdeurfasilitasie van die toraks-lumbaleekstensore, rectus femoris en iliopsoas, sowel as die inhibisie van die abdominale en glutealemm.

  13. Jandasindroom (vervolg)

  14. LaerKruisSindroom BoonsteKruisSindroom Stratifikasiesindroom

  15. Jandasindroom (vervolg) • Deur van Janda se klassifikasiegebruiktemaakkandaarpatrone van swakheid en styfheidvoorspel word in die sensorimotoriesesisteem, as gevolg van die pogingomhomeostasetebereik. • Hierdieveranderinge in die muskulêre tonus, veroorsaakspierwanbalans, dit lei weer tot bewegingsdisfunksie. • Hierdiewanbalanse en bewegingsdisfunksie het ‘n direkteeffek op gewrigsoppervlaktes, duskandit lei tot gewrigsdegenerasies. In sommigegevallekangewrigsdegenerasie die direkteoorsaak van pynwees, maar die werklikeoorsaak van pyn is dikwelssekondêr tot spierwanbalanse. Dusmoet die oorsaak van pyngevind word eerderas dat die bron van pynbehandel word.

  16. Jandaevaulasie • Sistematieseevaluasie van spierwanbalanse begin met statieseposturaleberaming, observasievan spierevireienskappe van hipertonus en hipotonus. • Die statiesepostuur, loop en balans gee die besteindikasie van die status van die sensoriesmotoriesesisteem. • Die bewegingspatrone word vasgestel en spesifiekespiere word getoetsvirstyfheid en verkorting. • Al die bogenoemde word gedoenomspierwanbalanssindroomuitteskakel of tebepaal. Die spesifiekepatrone en sindrome van wanbalans help ookomtoepaslikeintervensiestegebruikom die oorsaak van disfunksieaantespreek.

  17. Patofisiologie (vervolg) • Hierdiesindroomstresveral die kranio-servikale en serviko-torakaleaansluitings • Somsmoeilikomtussenhierdiesindroom, spierspasma en snellerpunteteonderskei

  18. Oorsake en risikofaktore

  19. Oorsake en risikofaktore • Swaknekpostuurlei tot ‘n vorentoe kop posisie(“poking chin”)wateen van die meesalgemeneoorsake is van nek-, hoof- en skouerpynsowel as spasmas. • Die vorentoenekposisiekan ‘n gevolgwees van beserings van die nekspierwat lei tot swaknekspiere, swakslaapposisie, bestuur in verkeerdeposisie, rekenaarnek, bank nek, alles as gevolg van swakpostuur.

  20. Oorsake en risikofaktore (vervolg) • Langtermynabnormalenekpostuur lei tot spierspasmas, diskusletsels, artritis, senuweeswatvasknypen onstabiliteit

  21. Algemenepostuurfoute

  22. Lae rug postuur Die posisievandie pelvis bepaal die kurwe van die lae-rug. Deur die pelvis in neutraleposisietehou, handhaafdit die natuurlikekurwe van die werwelkolom. • Oormatigeanterior pelviese tilt ‘n Oormatigekurwein die lae-rug plaasoneweredige spanning op die werwels en skywe van die laerkolom. Die anterior tilt kommeerendeelsvoor as ‘n persoonstaan. Die dra van hoëhakkedradaartoe by dat die pelvis vorentoegetilt word. • Plat rug (“flat back”) Daarmoet ‘n effeanterior kurwewees, plat rug is meerendeels‘n probleemwanneergesit word. Die superior deel van die pelvis word teverposterior virlang periods getilt en die lae-rug verloorsynatuurlikekurwe, spiere, ligamente en diskusse word oormatiggestrem en lae-rugpyn is die uiteinde.

  23. Bo rug postuur • Geronde rug en skouers – “slouching” • Hangskouerskommeervoorwanneermense sit as staan. Veral is ditalgemeenonderdiegenewie se werkmeer sit as staanbehelsgedurende die dag. • Hierdieswakgewoontekanmaklikreggestel word deurslegs die liggaam in ‘n behoorlikeposisieteplaas, deurjouribbekaseffetelig. • Hangskouers oor ‘n lang tydperk lei tot rugpyn in die bo-deel van die rug, maar om te “slouch” kan ook tot lae-rugpyn lei as gevolg die posterior tilt van die pelvis.

  24. Bo rug postuur (vervolg) • Ronding van die torakale deel en skouers veroorsaak dat die kop nie meer balanseer is oor die werwelkolom nie, maar te ver vorentoe gaan. Die spiere in die nek en torakale deel word oorlaai wanneer die las om die kop te ondersteun verskuif na die ekstensor spiere van die nek. • Die spiere in die borskas en aan die anterior deel van die skouers raak styf as gevolg van kroniese hangskouers, wat retraksie bemoeilik en die torakale deel reguit te maak. • Hangskouers en verhoogde torakale kifose lei ook tot vlak asemhaling, wat weer aanleiding gee tot verminderde suurstof inname en dit lei tot spanning en spasma in die nek en rug. Stywe spiere is algemene oorsake van rug- en nekpyn

  25. Nek postuur • Die gewoonte om jou nek vorentoe te hou kan lei tot kroniese nekpyn sowel as kroniese superior rug en skouer pyn. • Deur afwaarts te kyk met die kop wat vorentoe gehou word, word daar stremming geplaas op die ekstensor spiere van die nek en die superior deel van die rug. • Indien jy “slouch” en vorentoe kyk, word die natuurlike kurwe van die nek vergroot en die ekstensor spiere van die nek verkort en word styf. Hangskouers en die kromming van die superior rug is ‘n algemene oorsaak van die kop wat vorentoe beweeg.

  26. Tekens en simptome

  27. Tekens en simptome • Pyn van die werwelkolom, hoofpyn, gemoed, bloeddruk, pols en longkapasiteit is van die funksies wat maklik deur swak postuur beïnvloed word

  28. Kortliks die mediesebehandeling

  29. Kortliks die mediesebehandeling • Medies: • Nie-steroied anti-inflammatoriesemiddels (NSAIDs) • COX-2 inhibeerders, bv. celecoxib • Spierverslappers • Opioiedanagetika • Steroiede

  30. Kortliks die mediesebehandeling (vervolg) • Fisioterapie: • Mobiliseerstywegewrigtewaar die ligamente en kapselverkort is • Einde van omvang van beweging Gr III en IV asookvolgehouestrek • Strekverkortespiere • Versterkswakspiere • Aktivering van stabiliseerders • Heropleiding van houding • Tuisraad

  31. Artikel

  32. Artikel

  33. Artikel (vervolg) • Joanne Bullock-Saxton • Bevind: • Verhoogdelordose (posturaleafwykings) lei in die meestegevalle tot pyn • Maar, sommigepasiënte met posturaleafwykingsontwikkelnooitpynnie • Duskandaarnieaangeneem word datindien ‘n pasiënt ‘n verhoogdelordose en pyn het, ditwelverbandhounie • Volledigeevaluering, sowel as herevaluerings word benodigen anderoorsake van pynmoetuitgeskakel word.

  34. Verwysings • Bullock-Saxton, J. 1988. Normal and abnormal postures in the sagittal plane and their relationship to low back pain: Physiotherapy Practice (online) 4:94-104. [http://informahealthcare.com/doi/abs/10.3109/09593988809159056] • The JandaApproach to chronic pain syndromes. [http://www.jandaapproach.com/about/] • Neck solutions. [http://www.necksolutions.com/neck-posture.html] • Back Pain, Postural Correction and Physiotherapy Singapore. [http://www.urban-rehab.org/physiotherapy-singapore-postural-correction.html] • Postural Syndrome (Lumbar). [http://www.physioadvisor.com.au/8390250/postural-syndrome-posture-pani-poor-posture-.html] • Prentjies van Google soekengin.

More Related