1 / 20

ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!

ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!. Doen saam . ... Die Leerervaring. Doen saam . ... Die Leerervaring. 1. Hoekom dink jy was dit so ’n gewilde speletjie toe ons klein was? 2. Watter elemente van die speletjie het jy vandag nog geniet? Wat was nie meer so lekker soos toe jy klein was nie?

hovan
Download Presentation

ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!

  2. Doen saam ... ... Die Leerervaring

  3. Doen saam ... ... Die Leerervaring 1. Hoekom dink jy was dit so ’n gewilde speletjie toe ons klein was? 2. Watter elemente van die speletjie het jy vandag nog geniet? Wat was nie meer so lekker soos toe jy klein was nie? 3. Wat dink jy sal gebeur as leierskap vandag moes werk soos in dié speletjie? 4. Noem vyf eienskappe of verwagtings wat jy dink by ’n suksesvolle leier in die kerk pas.

  4. Op die spoor van ...

  5. Sy ma, Eunice, en sy ouma Lois, was gelowiges. • Eunice was ’n Jodin; Timoteus se pa was ’n ongelowige Griek. • Enigste kind; is in die Joodse godsdiens onderrig, maar nie besny nie (sy pa se keuse). • Lyk asof hy sieklik was. • Hegte verhouding tussen Timoteus en Paulus. • 65 nC – volgens oorlewering in Efese as leier aangestel. • 80 nC – sterf as martelaar vir die evangelie van Jesus.

  6. WEGWYSER Lees: 2 Timoteus 2:1-5

  7. 1. Wat was die verskillende opdragte wat Paulus vir Timoteus gegee het om sy taak in die gemeente uit te voer?

  8. Vers 1: Die motivering. Vers 2: Die span. Vers 3: Bly gefokus. Vers 4: Volg die reëls. Vers 5: On the job.

  9. 2. Wat, dink jy, is die rol en potensiaal van jongmense as geestelike leiers in ’n gemeente?

  10. REISJOERNAAL

  11. Ever since David slew Goliath, the Jewish people have never considered youth as a barrier to lead – JF Kennedy.

  12. A leader is someone who helps others do and become more than they ever thought possible. Because good leadership gets things done – Lisa Dewey.

  13. Being an effective leader does not always require moving heaven and earth. A leader’s role can vary and be effective in small, yet extremely powerful ways – Lisa Dewey.

  14. 1. Is dit enigsins belangrik dat jy oor geestelike leierskap moet nadink? Hoekom sê jy so?

  15. 2. Kan jy vertel van ’n keer toe jy of ander jongmense in julle gemeente of gemeenskap leiding geneem het?

  16. 3. Waar in ons gemeente of gemeenskap is daar geleenthede vir jongmense om leiers te wees? Is daar iets wat julle keer om leiers te wees? Hoe gaan julle dit hanteer?

  17. BORDER CROSSING

  18. 1. Jy kán voor loop op die geloofspad! Hoe kan jy meer aktief deel word van jou gemeente? 2. Waar sien jy nood in jou lewe raak?

  19. 3. Hoe kan jy daarby betrokke raak en help?

More Related