1 / 31

Romeine 5:1-11

Romeine 5:1-11. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Om ’n Blye sekerheid te hê.

fergal
Download Presentation

Romeine 5:1-11

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Romeine 5:1-11

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Om ’n Blye sekerheid te hê

  6. 1. Paulus herinner ons daaraan dat ons deur geloof geregverdig is

  7. 2. Omdat ons regverdig verklaar is, is daar nou vrede tussen ons en God

  8. 3. Omdat ons vrede met God het, het ons nou vrye toegang tot God se heerlikheid en Sy genade

  9. 4. Omdat ons die hoop het op die heerlikheid wat God vir ons bestem het, kan ons anders oor swaarkry dink

  10. 5. God gee vir ons goeie gronde vir ons hoop

  11. 6. Daarom het ons ’n blye sekerheid in God en Jesus Christus deur wie die versoening geskied het

  12. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  13. “Alhoewel my sondes swart soos die nag is, kan ek dit waag om voor God te verskyn, omdat ek Sy Seun vertrou, wat my geregverdig het” Martin Luther

  14. “Wat is regverdiging? Dit is die verklaarde doel van God om daardie sondaars wat glo in Jesus Christus te beskou en te behandel asof hulle nie gesondig het nie” Albert Barnes

  15. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  16. Luister weer na God se Woord

  17. “Don’t push Him too far... … because His love will grab you and never let go of you again”

  18. “...what God has always wanted to do for us – set us right with Him, make us fit for Him – we have it all together with God... out in the wide open spaces of God 's grace ...” The Message, Rom 5

  19. “Die regverdiging, die lewe deur die geloof, uit genade alleen. “As dié waarheid uit die kerk verdwyn, sluip allerhande soorte dwaling die kerk binne.” Martin Luther

  20. God het klaar alles gedoen om jou in die hemel te kry!

  21. Jou rekord is skoon

  22. Die hofsaak

  23. “Ek is eintlik erger as dit. Want julle sien, ek het geleer dat dit vir my onnodig is om myself te regverdig. Iemand het dit alreeds namens my gedoen – Jesus Christus.”

  24. Fokus op watGod nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  25. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  26. Nuut op die rak Die Kerkorde van die NG Kerk Met reglemente, kerkordelike riglyne en funksionele besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Junie 2007 Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R69.95

More Related