1 / 17

LOFOFFER 2014

LOFOFFER 2014. Romeine 12. Gegee vir Gód. Gegee vir God én mekaar. Gegee vir mekáár. Gegee vir ánder. Romeine 12. GEGEE VIR GOD ÉN MEKAAR. Romeine 12:2-13. Dietrich Bonhoeffer ( uit Life Together ):

Download Presentation

LOFOFFER 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LOFOFFER 2014 Romeine 12

  2. GegeevirGód Gegeevir God énmekaar Gegeevirmekáár Gegeeviránder Romeine 12

  3. GEGEE VIR GOD ÉN MEKAAR Romeine 12:2-13

  4. Dietrich Bonhoeffer (uitLife Together): “Those who love their dream of a Christian community more than they love the Christian community itself become destroyers of that Christian community even though their personal intentions may be ever so honest, earnest and sacrificial. God hates this wishful dreaming because it makes the dreamer proud and pretentious. Those who dream of this idolized community demand that it be fulfilled by God, by others and by themselves. They enter the community of Christians with their demands set up by their own law, and judge one another and God accordingly.”

  5. Ons doen nie, sodat God sal goed doen aan ons nie. Ons probeer nie God se guns wen deur ons dade van gehoorsaamheid nie. Ons probeer God nie tevrede stel nie. Ons probeer nie om God se liefde vir ons meer te maak nie. Romeine 12

  6. En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is.Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. "Take your everyday, ordinary life – your sleeping, eating, going-to-work, and walking-around life – and place it before God as an offering.” (The Message) Romeine 12:1

  7. Romeine 12:2-13

  8. 2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. 3 Kragtens die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle: Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie. Nee, lê jou liewer daarop toe om beskeie te wees in ooreenstemming met die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het. 4 Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. 5 Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar.

  9. 6Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe van profesie is, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely. 7 As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om onderrig te gee, laat ons onderrig gee. 8 As dit is om mense te bemoedig, laat ons hulle bemoedig. As ons gee, laat dit sonder bybedoelings wees. As ons leiding gee, dan met toewyding. As ons ander help, dan met blymoedigheid. 9 Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. 10 Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.

  10. 11 Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. 12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. 13 Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.

  11. Ware aanbidding lei tot verandering! [Metamorfose:] Rom 8: 29 ”deur God bestem is om gelykvormig [sunmorfe] te wees aan die beeld van sy Seun." 2 Kor 3:18 ” Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here... Ons word al meer verander / omvorm [metamorfezo] om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is." Kol 3:10 "...leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe / omvorm word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God." Romeine 12

  12. 1) God is die veranderings-Agent 2) Ons word omvorm om meer en meer soos Jesus te wees Romeine 12

  13. Ware aanbidding lei tot verandering! [Metamorfose:] Filippense 2:7-8 ”Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.” Romeine 12

  14. 1) God is die veranderings-Agent 2) Ons word omvorm om meer en meer soos Jesus te wees 3) Gemeentes is opgestel as veranderings-instrumente Romeine 12

  15. Wêreld-matriks: Mishoop-mentaliteit Toeskouer-metaliteit Drywer/Kliek-mentaliteit Kompetisie-mentaliteit Romeine 12

  16. Christus-matriks: Filippense 3:10-11 ”Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word [sunmorfezo] in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.” Romeine 12:3 "Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie" Romeine 12

  17. Leef jou in ’n ander manier van dink in... LeefAnders! Romeine 12:2 "... laat God julle verander, deur julle denke te vernuwe..." Romeine 12:3 "Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie" Romeine 12

More Related