1 / 14

Reëls – Het ons dit regtig nodig?

Reëls – Het ons dit regtig nodig?. Wenk: Wees versigtig. Volwassenes maak al die reëls!. KLIEK HIER OM DIE VRAE TE LEES EN BEANTWOORD Is hierdie stelling waar?

drago
Download Presentation

Reëls – Het ons dit regtig nodig?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Reëls – Het ons dit regtig nodig? Wenk: Wees versigtig

  2. Volwassenes maak al die reëls! • KLIEK HIER OM DIE VRAE TE LEES EN BEANTWOORD • Is hierdie stelling waar? • Druk Esc. Minimize Power-Point. Maak MS Word oop. Skep ‘n nuwe dokument en tik jou antwoord op die bogenoemde vraag in. Onthou om jou werk te stoor as “Reëls”. Keer terug na Power-Point en gaan voort. Reël Moenie op die rekenaar werk as jy nie jou hande gewas het nie.

  3. Maak alle volwassenes die reëls? Antwoord “ja” of “nee” en verduidelik dan waarom jy so sê Escape. Minimize Power-Point. Gaan na MS Word. Tik die antwoord wat jy op die bogenoemde vraag het in die dokument. Onthou om jou werk te stoor. Keer terug na Power-Point en gaan voort.

  4. Verskaf ‘n voorbeeld wat jou antwoord op die vorige skyfie se vraag kan bevestig • Escape. Minimize Power-Point. Gaan na MS Word. Tik jou voorbeeld in die dokument. Onthou om jou werk te stoor. Keer terug na Power-Point en gaan voort.

  5. Beweeg! • As jy op die rekenaar werk en jy het nie jou hande gewas voordat jy begin het nie, pasop!!!

  6. Wat dink jy hiervan? • Indien jy jou hande gewas het voordat jy die rekenaarklas betree het, baie geluk! • Indien jy dit egter nie gedoen het nie, het jy Reël Nommer Een gebreek en is jy nou ‘n uitgeworpene in die ruimte! WENK Onthou: jy kan terugkeer na die rekenaar-fees indien jy vorendag kan kom met ‘n beter reël of andersins die bestaande reël begin toepas

  7. Spreek die probleem aan (soek oplossings) • Kan jy dink aan ‘n beter reël ? • Aanvaar jy hierdie reël ?

  8. Dink Kreatief! • Vra jouself: Hoe kan ek ‘n beter voorstel indien vir hierdie reël? • Dink na oor die reël • Vra jouself… “Is dit prakties ?(Kan dit werk?) • Of jy aanvaar dit of jy kom met ‘n beter voorstel • Tik jou voorstel in die MS Word dokument waarmee jy begin het Reël Nr 2 As jy nie vanoggend ontbyt geëet het nie sal jy gedurende pouse in die klas bly.

  9. Skep “SKERP” reëls! • Is reël nr. 2 ‘n “skerp” reël? • Waarom of waarom nie? • Vra jouself… • Maak dit regtig saak ? • Is dit belangrik om dit te doen? • Pas die straf by die oortreding? • Beantwoord hierdie vrae in jou MS Word dokument

  10. Beweeg!! • Jy het nie ontbyt gehad nie?????

  11. Hier’s jou kans! • Terwyl jy in die ruimte rondgesweef het as straf vir dit wat jy nie gedoen het nie - of dit nou was dat jy nie jou hande gewas het nie, nie ontbyt geëet het nie, nie die honde kos gegee het nie, of wat ookal – die volgende noodberig is oor die radio uitgesaai….. • Volwassenes word verbied om enige reëls te maak slegs vir die volgende 24 uur! • Hier’s jul kans kinders! WENK Opskud!. Jy kan dit doen, maar jy sal moet SPOED aansit!

  12. 10…9…8…7…6…5…4…3…2…1…AKSIE ! • Tik so gou as moontlik soveel as moontlik reëls vir die Rekenaar lokaal in jou MS Word dokument. Gou! Voordat jou juffrou tot haar sinne kom en die reëls weereens vir jou maak! • Vra jouself die regte vrae • Gebruik voorbeelde

  13. Kry bevestiging! • Opskud! • Opskud! • Vinnig! • Maak seker dat die ander kinders in jou klas saamstem met die reëls wat jy gemaak het, anders sal die reëls nie aanvaar word nie WENK As jy tevrede wil wees daar waar jy is, maak seker dat jy deel is van die oplossing en nie deel van die probleem nie!

  14. Uitstekend! • Het jy geweet …. • Jy is ‘n wenner! Jy het nou heelwat hoër gevlieg as wat jy ooit gedink het jy kan – tot in die buitenste ruim en terug! • Jy het nou net jou eie reëls geskep! • Onthou net: reëls is gemaak om gehou te word, en nie om gebreek te word nie! Die laaste reël Wees trots op jouself! Jy is ‘n wenner!

More Related