1 / 18

Beslote Korporasies

Beslote Korporasies. ONR 314. Hoofstuk 28: Interne Verhoudinge. Vertrouens - en Sorgsaamheidsverpligtinge teenoor die BK. Vertrouensverhouding v Lede. Lede staan onderling in besondere regsverhouding teenoor mekaar BK-wet gee riglyne

cutter
Download Presentation

Beslote Korporasies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BesloteKorporasies ONR 314

  2. Hoofstuk 28: Interne Verhoudinge • Vertrouens- en Sorgsaamheidsverpligtinge • teenoor die BK

  3. Vertrouensverhouding v Lede • Ledestaanonderling in besondereregsverhoudingteenoormekaar • BK-wet gee riglyne • Wet probeerditomskryfafkomstig van gemeenregtelikebeginselstovDir’e v Mpy’e

  4. Art 42(2)- Elke lid, eerlik en tegoedertrouoptree en sybevoegdhedeom BK tebestuur/ teverteenwoordig in die belang en tot voordeelvd BK uitoefen. • Lid magniesybevoegdhedeoorskrynie • Botsing van belange • Niepersoonlikevoordeelontvang

  5. Nie met die BK meeding in besigheidnie • Versuimomsybelang in ‘n kontrakaananderledebekendtemaak • Lid watskuldig is aantrouskending is aanspreeklikteenoor… • Trouskendingsratifiseer • Uitsondering op bg. Art 42(2)(a)(i) – onratifiseerbareonreg

  6. Sorgsaamheidsverpligtinge • Art 43- ledemoet met behoorlikesorg en vaardighedeoptree • Versuim • Moet op tree sooswatredelikerwys v persoon met sykennis en ervaringverwagkan word • 2 aspekte is NB

  7. 1- bewys ‘n verlies • 2- Slegsaanspreeklik as nieredelikerwysopgetree • Skendingsvdplig is ookratifiseerbaar

  8. Samewerkingsooreenkoms • Skriftelik • Reël interne verhouding met mekaaronderling en die BK • SWO is KEUSE nievereiste • Informeel en buigsaam • Wet bevatbepalings

  9. Ingevolge art 46 geld volgendetensyswoandersbepaal: • Elke lid geregtig op deelnameaandryfvd BK • Lede het gelykeregtembtdryf v BK en verteenwoordging v BK • Verskilletussenledeoorbestuur word deurmeerderheidstemmebeslis • Stem stemooreen met % ledebelang • Lede word vergoedviruitgawes • Uitbetalingsaanlede in verhouding met % ledebelang

  10. Sluiting van SWO • 2 of meerlede • Deurelke lid onderteken • Enigeaangeleentheid • Magnie in strydwees met die wet nie • Afskrif • Slegslede het insae

  11. Verhoudinggeskepdeur SWO • Kontraktuel • Bind die partyesolankhulleledebly • Wysigings tot of kansellasie

  12. Aangeleenthededeur SWO gereël • Deelname aan Bestuur • Beslegting v geskille • Stemming op vergaderings • Terugbetalings v lede • Vergaderingsprosedure • Verkoop/oordrag v ledebelang • Finansiering • Soos in aandeelhouersooreenkoms

  13. Aangeleenthede NIE deur SWO gereëlkan word nie • Wyse waarop insolvente lid se belang beskik word • Gediskwalifiseerde persone • Bevoegdheid om ledevergadering te belê • Blankogoedkeuring v lid se pligte ingv art 42 &43 (trou en sorgsaamheid)

  14. Aangeleenthedewatskrifteliketoestemmingvereis • Verkryging v ledebelang (vooraf skrif) • Fin bystand mbt bg (vooraf skrif) • Gee v lenings en sekuriteit (vooraf skrif) • Ratifikasie v voorinlywingskontrakte • Ratifikasie v skending v art 42 &43 • Aanstelling v rekeningkundige beampte

  15. Bestuur • Bestuur is ingevolge Wet en SWO • Indiengeen SWO bepaal Wet die volgende: • Elke lid geregtig op bestuurtensyhandelingsonbevoeg • Verskilletslede op vergadering- deurmeerderheidstemmebeslis • Elke lid magvergaderingbelê • Kworum

  16. Remedies • Tref onderskeid oor wanneer daar van art 49 en wanneer van Art 50 gebruik gemaak gaan word • Art 49 – lid se eie regte • Art 50 – BK se regte

  17. Ledebetalings • Reëls vervat in art 51 oor ledebetalings ten einde BK solvent en likied te hou • Betaling mag slegs gedoen word indien: • Na betaling bates>laste • Na betaling BK steeds skulde kan betaal

  18. Verbod op lenings • Tensyuitdruklikevoorafgoedkeuring v al die ledebekom is, mag BK nieleningsmaak: • Aanenigeledenie • Aanenigeander BK waarin ‘n lid meer as 50% belang het nie • AanenigeMpy/ Regspersoonwatdeureenvdledebeheer word nie

More Related