1 / 17

Beslote Korporasies

Beslote Korporasies. ONR 314. Hoofstuk 29: Verteenwoordiging. Lede as verteenwoordigers : Art 54 Elke lid ‘n verteenwoordiger is vd BK teenoor derdes Enige handeling van ‘n lid bind die BK Selfs al het die lid nie regtig die bevoegdheid om die BK te bind nie , TENSY….

caroun
Download Presentation

Beslote Korporasies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BesloteKorporasies ONR 314

  2. Hoofstuk 29:Verteenwoordiging • Lede as verteenwoordigers: • Art 54 • Elke lid ‘n verteenwoordiger is vd BK teenoorderdes • Enigehandeling van ‘n lid bind die BK • Selfs al het die lid nieregtig die bevoegdheidom die BK te bind nie, TENSY….

  3. Bona fide buitestanderswatnieoor interne aangeleenthedekennis het nie - ongeraal • BK gebinddeur ‘n kontrakwatbuitesybesigheidsfeerval, selfs al word ditniedeur die BK gemagtig of geratifiseernie • Bgsal net die gevalweesindienderdeniekennisgedra/behoort v lid se gebrekaanmagtigingnie

  4. ‘n Uitsluitingvdleerstuk van toegerekendekennis= meerbeskermingvirderdes • Derdes is daaropgeregtigomteaanvaardatelke lid die nodigebevoegdheid het omnamens die BK tehandel

  5. Nie-lede as verteenwoordigers • Dit is moontlikdat die BK iemandwatnie ‘n lid is niekanmagtigom as ‘n agent of verteenwoordigervd BK op te tree • Nie-lid uitdruklik of stilswyenddeur die BK GEMAGTIG om die BK te bind • BK kanegter later ratifiseer

  6. Regulering van lenings en sekerheidstelling • Par 26.23 – 26.33 Selfstudievir KV

  7. Hoofstuk 30 : Persoonlikeaanspreeklikheid • Persoonlikeaanspreeklikheid as sanksie: • BK-wet skep min strafregtelikeoortredings • Wet moeteerderselfregulerendwees= sanksies • Nbstesanksie= persoonlikeaanspreeklikheid

  8. Die belangrikstebepalingswataanspreeklikheidskep is: • Art 63- virspesifiekeoortredings • Art 64- vir die roekelose en bedrieglikebedryf van die besigheid • Art 65- vir die misbruik van korporatieweregspersoonlikheid

  9. Artikel 63 • Gesamentlik en afsonderlikaanspreeklik • Aanspreeklikheidontstaanoutomaties • BK is steeds saam met die oortrederaanspreeklik • Skuldeiserkandusskuld v oortreder/ BK of albeiverhaal

  10. Aanspreeklikheidontstaan in die volgendegevalle: • Nie-gebruikvd ID afkorting • Versuimombydraetelewer • Regspersoon lid-maarnieeenvduitsonderingssoos in art 29 • Art 39-betalings en leweringsdeur die BK wat die solvensie en likiditeitvd BK bedreig • Nie-nakoming v vereistessoos in A40 mbt fin bystand

  11. ‘n gediskwalifiseerdepersoonwatdeelneemaan die bestuur – art 47 • Amp van rekbeamptevirlanger as 6 maandevakant.

  12. Artikel 64 • As besigheidvd BK roekeloos of met growwenalatigheidgedryf was • Word bwv ‘n aansoekgebringdeur = meester, skuldeiser, lid of likwidateur • Misdryfombesigheid so tebedryf

  13. Toetsvirroekeloosheid • Objektief • Subjektiewe element • Philotex (Pty) Ltd v Snyman • Sekerefaktore word ook in aggeneem: • Omvang v besigheid v BK • Funksie en magte v lede • Fin posisie v BK

  14. Wat is roekeloos? • Dryf van besigheid… • As oneerlikskuldaangaan= bedrieglikebedryf van besigheid

  15. Artikel 65 • Inlywing van BK of ‘n handelinggrowwemisbruik v regspersoonlikheiduitmaak • Hof kanverklaardat BK geag word nie ‘n regspersoonteweesniembtregte, pligte of lastevd BK

  16. Ander gevalle • Tjek, wissel of promessesondernaam en regnr v BK –persoonwatuitreik • Deregestrasie– As BK gederegistreer word terwylditnoguitstaandelaste het, alleskuldmoetduseersbetaal word

  17. Lid verpligomvergoedingaan BK tebetaal • Indienvertouens- en sorgsaamheidspligteenoor die BK verbreek • Indienledelenings of sekerheidverskafinstryd met art 52 • Uitbetalingaanledewatsolvensie en likiditeitbedreig.

More Related