1 / 15

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. Toelatingsvereistes 2012 www.up.ac.za. ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES.

cathy
Download Presentation

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Toelatingsvereistes 2012 www.up.ac.za

  2. ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES Die minimumvereistes vir graadstudie is ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 4 (50-59%) in vier erkende NSS 20-kredietvakke uit die aangewese vaklys. (Verskaf deur die Departement van Onderwys) Voorlopige toelating word toegestaan op grond van die uitslae wat in die finale Graad 11 –eksamen behaal is, maar die finale Graad 12-uitslae is deurslaggewend vir toelating Voldoening aan die minimum vereistes waarborg egter nie noodwendig toelating nie AANGEWESE VAKLYS Rekeningkunde, Besigheidstudies,Verbruikerstudie, Lewenswetenskap, Geografie, Drama, Inligtingstegnologie, Fisiese Wetenskap, Ingenieurs Grafika Ekonomie, Tale (beide Afrikaans en Engels),Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid Lewensoriëntering is ‘n 10 krediet-punt vak – moet 50% hê maar dit vorm nie deel van TPT nie Let wel: RTT, Toerisme en Hotel en Spyseniering is 20-kredietpunt vakke en word aanvaar

  3. BEREKENING VAN TPT(Toelatingspunttelling) • Prestasie in enige ses 20-kredietvlakke (nie slegs aangewese vakke nie – RTT, Toerisme ens. word ook erken)

  4. INSTITIONELE VAARDIGHEIDSTOETS Die toets staan in die bekend as die National Benchmark Test Doel: * Hoë druipsyfer te voorkom (2010 18% druip of uitgeval) * 31 000 aansoeke: kan slegs 10 000 – 12 000 aansoeke aanvaar waarvan 8500 tot 9000 werklik toegelaat is In sommige rigtings is hierdie toets verpligtend Dis inhoudgerig Vaardigheidsvlak word getoets

  5. KOSHUISINWONING • 2010 gemiddeld van 57 – 65% • Baie vroeg aansoek doen – vir 2010 was dit al in begin Maart vol.

  6. Fakulteit: Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingstegnologie Toelatingsvereistes: • Graad 11 uitslae word gebruik vir voorlopige toelating * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) : Wiskunde Vlak 7 (80-100%) : Fisiese Wetenskap Vlak 6 (70-79%) : TPT 36 (LO vorm nie deel) * Verpligte Institusionele toets

  7. Fakulteit: Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Verpligte Institusionele toets Sluitingsdatum vir die volgende kursusse is 30 Junie: BCom Rekeningkunde, BCom Beleggingsbestuur, BCom Finansiële Bestuur, BCom Regte Sluitingsdatum vir ander kursusse: 30 September Voorgraadse studie: 22 rigtings word aangebied Toelatingsvereistes: * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 5 (60-69%) (B.Com. Beleggingsbestuur, Ekonometrie, Informatika, Rekeningkundige Wetenskappe, Statistiek) : Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Res van B.Com. en BAdmin : Fisiese Wetenskap Vlak 6 (70-79%) BCom: TPT 28 -30 BAdmin: TPT 26 * • Rekeningkunde is nie ’n vereiste vir BCom nie

  8. Fakulteit: Geesteswetenskappe Sluitingsdatum: 30Junie (Keuringsrigtings) Oudiologie, Spraaktaalpatologie, Sielkundige, Maatskaplike werker, Beeldende Kunste, Inligtngsontwerp, Joernalistiek, Menslike Bewegingskunde, BSportSci, Drama, Musiek Toelatingsvereistes: TPT30 Prestasievlak 4 (50-59%) in vier erkende NSS 20-krediet vakke Afr. Of Eng. Vlak 5 (60-69%) Wisk Vlak 4 (50-59%) Wisk Gelett Vlak 5 (60-69%) Sluitingsdatum: 30 September: BA Tale (English Studies), BA Regte, BPolSci, BSocSi, BHCS Toelatingsvereistes: TPT 30 Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) behalwe BA Tale Engels Vlak 6(70-79%) Addisionele Taal Vlak 4 (50-59%) Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid Vlak 3 (40-49%) NB: Aansoekers wat ’n TPT van 30 behaal het, maar nie aan die vakvereistes voldoen nie, moet ’n Institusionele toets aflê

  9. Fakulteit: Regsgeleerdheid Toelatingsvereistes: • Slegs 150 studente word toegelaat tot die kursus. • Motiveringsbrief moet saam met aansoekvorm ingehandig word. • Kandidate met ’n TPT van 38 of hoër sal by die ontvangs van hulle aansoeke sal op ’n deurlopende basis geplaas word . Na 30 Junie sal die oorblywende plekke in die LLB program toegedeel word aan kandidate met’n TPT van 32 – 37 by wyse van ’n keuringsproses. • Sluitingsdatum 30 Junie • Geen Institusionele toets word vereis nie • Behaal eers BA Regte en B.Com. Regte om toelating te kry vir LLB

  10. Fakulteit: Gesondheidswetenskappe Keuringsprosedures in al die programme. Sluitingsdatum 30 Junie – aanwysing 31 Augustus Plasingstoets: Skryf nie UP-Institusionel Vaardigheidstoets nie maar die nasionale Gesondheidswetenskappe Konsortium (GWK) Plasingstoets – skryf slegs 1 keer, geldig vir 3 jaar – datums is beskikbaar Slegs 220 studente word toegelaat (alle rigtings) - 2010 – gemiddeld 94% afsnypunt - Arbeidsterapie en fisioterapie – bewys lewer – alreeds ’n praktyk besoek het -”Value added Questionare” moet saam met aansoek ingehandig word Toelatingsvereistes: TPT 25 - 35 Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) Wiskunde Vlak 5 (60- 69%) Fisiese Wetenskap Vlak 5 (60-69%) Enige ander twee vakke Vlak 5 (60 – 69%) Lewenswetenskap: ’n voorvereiste vir BCur en Mondhigiëne

  11. Fakulteit: Teologie Grootste Fakulteit in die land – Bybel is middelpunt Toelatingsvereistes: Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : TPT 25 vir graad • Kan wel toegelaat word tot diplomakursus indien nie voldoen aan vereistes nie • BA Teologie en Diploma kursus word slegs in Engels aangebied

  12. Fakulteit: Veeartsenykunde Slegs 6 jaar Graadprogram Toelatingsvereistes: Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 5 (60-69%) : Fisiese Wetenskap Vlak 4 (50-59%) : TPT 30 * Verpligte Institusionele toets • Slegs 50 Eerstejaar studente word toegelaat (2011 gaan slegs 40 Gr12 leerders wees – res is studente wat uit ander fakulteite aansoek doen)

  13. Fakulteit: Natuur- en Landbouwetenskappe Grade geakkrediteur by SAQU Verskeie afdelings: Biologiese Wetenskappe BSc ED.(Sci) Wetenskapsonderwys Fisiese Wetenskappe Landbou- en Voedselwetenskappe Toelatingsvereistes (Elke afdeling het eie toelatingsvereistes):TPT 30 Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) Wiskunde Vlak 5 (60-69%) Fisiese Wetenskap Vlak 4 (50-59%) Of Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskap Vlak 5 (60-69%) • NB: Geen Wiskunde Geletterdheid word aanvaar nie • Verpligte Institusionele toets

  14. Fakulteit: Opvoedkunde Op 14 Februarie 2011 tree verandering in opleiding inwerking: Vakkennis sal by onderskeie fakulteite ontvang word. Toelatingsvereistes: Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : TPT 26 Institusionele toets is verpligtend as TPT onder 26 is.

  15. TUKSSPORT • Slegs 80 studente word toegelaat • TPT 28 • Akademiese onderrig vind van 8 tot 1 plaas. • Bestaan uit: Prakties 140 ure : Afrigting 140 ure : Sport administrasie 140 ure • Kan dit met onderwys kombineer • Oorbruggingskursus is beskikbaar

More Related