1 / 52

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. Geringe neurokognitiewe inperking. Dr Ilse du Plessis ( MMedPsych ) Departement Psigiatrie Weskoppies Hospitaal. Uitleg van lesing. Inleiding Normale ouderdomsverwante geheue probleme Wat is Geringe neurokognitiewe inperking ? Subtipes en progressie

cathal
Download Presentation

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

  2. Geringeneurokognitieweinperking Dr Ilse du Plessis (MMedPsych) DepartementPsigiatrie WeskoppiesHospitaal

  3. Uitleg van lesing • Inleiding • Normaleouderdomsverwantegeheueprobleme • Wat is Geringeneurokognitieweinperking? • Subtipes en progressie • Patofisiologie • Kwesbarepopulasie • Insidensie en prevalensie • Kliniesepresentering • Differensiële diagnose • Diagnosering • Prognose • Voorkoming, behandeling en opvolg • Samevatting

  4. 1. Inleiding • Geringeneurokognitieweinperking (Mild cognitive impairment, MCI) • Vae term • Spesifieketoestand: • Diagnostiesekriteria • Spesifiekepopulasie • Implikasiesvirfunksionering en prognose

  5. MCI • Geringeneurokognitieweinperking = stadium van kognitieweinperkingwaterger / meer is as normaleouderdomsverwanteveranderinge, maar funksioneleaktiwiteite is normaal •  Demensie Ouderdomsveranderinge MCI Demensie

  6. Prodroom van demensie- vroeërintervensie • Aanvanklikspesifiekdeur Petersen en andergebruik m.b.t. Alzheimer se demensie • Probleem: pasiëntewatpresenteer met swakgeheue. • SCI = Subjektiewekognitieweinperking • Is dit `n pre-MCI stadium? • Nog glad niegoednagevorsnie

  7. MCI • Geenduidelikedemarkasietussennormaleouderdomsverwanteneurokognietiewesimptome, geringeneurokognitieweinperking en demensienie • Kognitiewe en funksioneleinperking is progressief

  8. Geheueverlies as presenterendesimptoom • MOEILIK! • Verbygaande? • Middels • Depressie / Angs • MCI

  9. 2. Normaleouderdomsverwantegeheueverlies • Stabiel met ouderdom: • Semanties • feite, algemenekennis • Besonderhedesoos name maklikvergeet • Prosedures • meganiesemotorgeheue • Sjirugie………

  10. Verminder met ouderdom: • Werkendegeheue • Episodiesegeheue • Prosesseringspoed • Prospektiewegeheue OP DIE PUNT VAN MY TONG!

  11. 3. Wat is Gering Neurokognitieweinperking? • Petersen kriteria 1999 vir MCI • 1. Geheueverliessubjektief en met ko-lateraal • 2. Objektiewegeheueverlies • 3. Behoud van algemenekognitiewefunksie • 4. Niedemensienie

  12. Kritiek teen die Petersen-kriteria • 1. Watterobjektiewetoets? • Met objektiewetoets is waarde van MCI veronderstelom >1,5 SD van normaalaftewees….. • 2. Subjektieweervaringnodig? • 3. Spesifiseernie “nuweaanvang” nie, en kandusverstandelikevertraginginsluit

  13. 4. As op kontinuum is met demensie, kanfisieselewensaktiwiteitenogaltydalmalintaktwees? • Intakt: • Bad • Eet • Aantrek • Ingekortsubjektief: (nieroetine-aktiwiteitenie) • Beplanning van toere • Inkopies • Gebruik van publiekevervoer • Bestuur van skedules

  14. Respons op kritiek: Petersen • MCI= progressiewegeheueverliesa.g.vprodroom van Alzheimer se demensieaanvanklik • Deesdaeverwysooknaprodroom van anderdemensies

  15. Prodrome • Geheueverlies • Uitvoerendedisfunksie en persoonlikheidveranderinge • Visuoruimtelikedisfunksie

  16. Kritiek teen Dx MCI • Is ditvroeëdemensie? Spesifiek AD • Onstabieletoestand met swakvoorspellingswaarevir AD • Neuropatologie: bewyse van AD voorSxe • 20-60% histologies AD • 20-40% salterugkeernanormaal

  17. MCI= heterogenetoestand • Elkeprogressiewedemensiemoet `n vroeëre stadium hê met minder simptomewatlewenstakebeïnvloed • (Whitehouse)

  18. Internasionalewerksgroepkriteria (2004) BELLEN-klassifikasie • Individu is nienormaalnie, en ooknie dement nie • Daar is bewys van kognitieweagteruitgangobjektief of subjektief • Aktiwiteite van daaglikselewe is behoue, en komplekseinstrumentelefunksieskanintaktwees of minimaalingekort

  19. 4. Subtipes en progressie • Simptome in aggeneem: • Geheue • Aandag • Werkendegeheue • Uitvoerendefunksie • Prosesseringspoed • Taal, semantiesekennis

  20. 4 subtipes Amnesties vs non-amnesties Enkeldomeinvsveelvuldigedomein

  21. Non-amnestiesegroepe is net so belangrik as die amnestiesegroepe, omdatdemensieookkanontwikkel! • Vergelyk die verskil in patogenese van toestandesooskortikale en subkortikaledemensie

  22. 5.Patofisiologie • Hang af van subtipe: • Alzheimerse demensie • Parkinsonse demensie • Fronto-temporaledemensie • Demensie met Lewy-liggaampies • Vaskulêredemensie

  23. 6. Kwesbarepopulasie • Ouderdom • Genetieserisiko (ApoE Ɛ4 allele) • Geslag: vrouensmeeralgemeen • Opleiding • Kognitiewereserwe • Drastieseragteruitganggesien as AD eerssimptomaties is

  24. Kwesbarepopulasie • Hipertensie • Meer neurofibrillêreknope • Meer breinatrofie • Hoërrisikovirlakunêreinfarkte • Disfunksie van die bloed-breinskans • Vaskulêresiektes (TIA, CVI, AF)

  25. Konsep van MCI-plus • Pasiënte met risiko-faktorevir MCI, ookverhoogderisikoom van MCI teprogreseernademensie • MCI-plus met voorspellers van vinnigekognitieweagteruitgang, • Ouerouderdom • Vaskulêrerisiko-faktore • Neurologiesesimptome • ApoEƐ4- genotipe

  26. 7. Insidensie en prevalensie • Insidensie 3-23%, afhangend van die kohort (Petersen) • Hospitaal-kohort Mayo Clinic Study of Aging = 15%: amnestiesevorm 2 keermeeralgemeen (Roberts) • Gemeenskaps-kohort=38% (Unverzagt) • 50-70 per 1000 persoonjare (Luck, Lonie) • RISIKO`S: • 1.Ouderdom • 2.Lae vlak van opleiding • 3.Hipertensie

  27. 8. Kliniesepresentering • Geskiedenis van pasiënt • Vaesubjektiewesimptome van geheueverlies • Taalprobleme (dysnomia) • Aandaggebrek (kannie op geselskapfokusnie) • Motorieseuitval • Afname in visioruimtelikeoriëntering (disoriëntasie in bekendeomgewing) • Onderskei van doofheid en blindheid • Duur van simptomeonbekend

  28. Ondersoek • Geenspesifieketekens • Kykvirtekens van • Tiroïedsiekte • VitB12- gebrek • Veneriesesiektes • Sensoriese of motorieseuitval • Geestestoestand-evaluering (MSE)

  29. Differensiële diagnose • Enigeiets in die breinomtrent! • Alzheimer se demensie • Serebrovaskulêresiekte • Parkinson se demensie • Fronto-temporaledemensie • MIV-infeksie • Metaboliese en endokrienetoestande (Tiroïed)

  30. DDx (vervolg) • Ongewensteeffekte van middels en toksiene (Anticholinergemiddels, Alkohol) • Infeksies • Traumatiesebreinbeserings • Slaapversteurings • Vitamien B12-gebrek • Chroniesepsigologiese spanning

  31. Depressieweversteurings • Algemeen in ouervolwassenes (15%) • Kognitiewesimptomeverbeter as die depressieopklaar (Pseudodemensie)

  32. Simptomekananderspresenteer as in jongerpopulasie • Vaesomatiesesimptome • Angs • Onvermoëomtekonsentreer • Swakgeheue • Slaapversteurings • Aptytveranderinge • Gebrekaanbelangstelling • Motiveringsafname

  33. Depressieweversteurings • Demensie en depressiekompleksetweerigting-assosiasie • Algemeengemis as komorbiedetoestande • Herhaaldedepressiespesifiekskadelik. • 2 of meerdepressiewe episodes verdubbel die risikovirdemensie

  34. Depressie en demensie • Framingham data: 50% verhoogderisikovirdemensie as depressiebasaalteenwoordig is • 17-jaar opvolgstudie (Saczynski) • 22% van depressiewepasiënte het demensieontwikkelteenoor 16% van eutemiesepasiënte

  35. 10. Diagnose • > 39 toetse • Omvattend: MOCA 26/30 • 90% sensitief • 87% spesifiek • Visuo-ruimtelikefx, uitvoerend, benoeming, herroeping, aandag, taal, abstraktedenke, oriëntasie • Nie-omvattend: Folstein MMSE met horlosie-tekening by • 45% sensitief • 69% spesifiek

  36. 11. Prognose

  37. Prognose • MCI 7x groterkansomAlzheimersteontwikkel • Tempo: • 10-15% per jaar in MCI • Algemenepopulasie 1-2% • Verhoogdemortaliteit • MCI 50% verhoog • AD 3x hoër

  38. Faktore met voorspellingswaarde: ProgressienaAlzheimers • Graad van geheue-probleem • Atrofie op MRI • Heelbrein • Hippokampus • (Hipometabolisme in temperopariëtale areas) • Apolipoproteïen E –status • Subtipe van MCI (multi-domeinamnestiesetipe) • SSV-biomerkers • Lae Aβ- • Verhoogde tau- en/of gefosforileerde tau-proteïen

  39. 12.Voorkoming, behandeling en opvolg • Behandelbydraende en onderliggendetoestande (Bv. HT) • Geenmedikasie al spesifiekgetoetsnie • Primêre en sekondêrevoorkoming: • Diëet • Kognitieweoefening • Fisieseoefening

  40. Algemenemaatreëls: Diëet • Meditireensediëetnogsteedssuperieur • Hoëinname: vrugte, groente, graan, bone, olyfolie, neute en sade • Matigeinname: suiwel, vis, hoender en wyn • Laeinname: rooivleisen eiers

  41. Dieëtmaatreëls • Vitamien D: neurosteroïed • Bloubessiesap(polifenole: anthosianieneinvloed op breinseine) • Nitrate en vasodilatasie • Omega-3 vetsure: verbetergeheue en kognitiewefunksie

  42. Algemenemaatreëls: Kognitieweoefeninge • Gebruikdit of verloordit! • Intellektuelegeselskap • Soduko • Blokkiesraaisels

  43. Algemenemaatreëls: Fisieseoefeninge • Fisieseaktiwiteite Verhoog • serebralebloedvloei • neurogenese • sinaptieseplastisiteit • weerstand teen skade Verlaag • Inflammasie

  44. Algemenemaatreëls: Fisieseoefeninge • Hoeveel, wanneer? • Loop, swem, ryfiets • 3 of meerkere per week • Vouens: Weerstandsoefeninge

  45. Algemenemaatreëls Vermysosialeisolasie!

  46. Medikasie • Terapeuties • Donepezil gemengderesultate • SGS-742 (GABA(B)-reseptor-antagonis) belowend • Pirecetannieoortuigendnie (Noötropies)

  47. Medikasie • Vertragingvan progressie • Donepezil en Vitamien E in Apo EƐ4 • Galantamienen Rivastignien en rofecoxibnieoortuigendnie

  48. Medikasiewatditergermaak: • Anticholinergies • Benzodiasepiene • Hipnotika

More Related