1 / 13

Welkom by die Erediens 12 Desember 2010. Derde week van Advent. Fokusteks: Joh 1:14

Welkom by die Erediens 12 Desember 2010. Derde week van Advent. Fokusteks: Joh 1:14. 40 DAE GEMEENSKAP WERKBOEK- SAAM IS ONS BETER

cassia
Download Presentation

Welkom by die Erediens 12 Desember 2010. Derde week van Advent. Fokusteks: Joh 1:14

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Welkom by die Erediens 12 Desember 2010. Derde week van Advent. Fokusteks: Joh 1:14

  2. 40 DAE GEMEENSKAP WERKBOEK- SAAM IS ONS BETER Die boeke wat gebruik word vir 40 dae gemeenskap werkboek - saam is ons beter is verskillend van laas jaar se boeke.Voltooi asb. die inskrywings vorms sodat ons genoeg boeke kan bestel vir 31 Januarie 2011. Baie dankie.

  3. BELANGRIKE KENNISGEWINGS EREDIENS 25 DESEMBER 2010 Daar vind ‘n Erediens plaas 25 Desember 2010 om 07:00 te Northam. Almal is welkom STRATCOL DEBIET STELSEL Die Stratcol debiet stelsel is in werking. Daar is debietvorms beskikbaar in die voorportaal, asook op die webwerf, vir gemeente lede om te voltooi. KERKKANTOOR Die kerkkantoor sluit vanaf 16 Desember 2010 en sal weer vanaf 04 Januarie 2011 in werking wees. Kontak Magda Moolman by: Sel: 083 308 5004. Ds. Johnnie de Clerk: Sel: 082 870 3309.

  4. BELANGRIKE KENNISGEWINGS GELOFTEFEES Daar is ‘n Geloftefees 16 Desember 2010 te Herv. Kerk Northam om 09:00. Vir meer inligting skakel Leierouderling Danie du Plessis by: Sel: 071 886 7483. GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Gesamentlike Sondag middag diens in die kerk vanaf 17:00 tot 18:00.

  5. BELANGRIKE KENNISGEWING KOMBUISTOERUSTING Kan al die persone wat borde, messe, vurke ens. by hulle huise het, wat aan die kerk behoort dit asb. terug besorg. Die susters wil ‘n inventaris neem van die saal se kombuis toerusting. Baie dankie. SMS GEBEDSGROEP Sluit aan by die sms gebedsgroep. Kontak persoon: Ouderling Koos Kruger Sel: 083 654 9236 LEESROOSTER BOEKE BESKIKBAAR Daar is leesrooster boeke, gebaseer op die kerkjaar vir 2011 beskikbaar in die Kerk-kantoor. R70.00p/b.

  6. BELANGRIKE DATUMS Sondag 12 Desember 2010 Derde Advent Erediens A/bult 08:00 Erediens Northam 09:30 Kategese Geen Deure: Plaaslike Sending Woensdag 15 Desember 2010 Selgroep Northam 18:30 Donderdag 16 Desember 2010 Geloftefees te Herv. Kerk 09:00 Kantoor sluit Sondag 19 Desember 2010 Vierde Advent Erediens A/Bult 08:00 Erediens Northam 09:30 Kategese Geen Deure: A.K.K.N.

  7. SELGEMEENTES Woensdae Northam 18:30 Skakel Diaken Elize Kruger by 082 875 6072 Donderdae Bierspruit 18:30 Skakel Leierdiaken Tertius Viljoen by 082 468 8209 Swartklip 18:30 Skakel Hoofouderling Danie du Plessis by 071 886 7483

  8. SUSTERSBIDUUR Skakel Jaritha Maree by 083 266 4745

  9. GEBEDSVERSOEKE • Indien iemand enige gebeds versoeke het kan u dit per E/pos • stuur aan: ngnortham@mtnloaded.co.za. Andersins kan u dit • SMS na: 083 308 5004 • ONS BID VIR ALGEHELE HERSTEL NA LIGGAAM EN GEES: • Riaan Henning & sy dogter wat in ‘n vliegongeluk was. • Elrina Muller. • Linda van Niekerk wat chemo ontvang. • Magda Moolman se seun Manie Venter wat chemo ontvang. • Ds. Jannie wat nou aansterk by die huis. • Annerie van Eeden. • Morne Botha. • ONS BID VIR DIE KORREKTE DIAGNOSE: • Ounooi de Beer. • Janet Richardson. • ONS BID VIR: • Werkloses vir werk. • Reën

  10. Lidmate van gemeente Die kerkraad van die gemeente het al u inligting verloor weens die diefstal van die rekenaars in Desember 2009. Om die kerkkantoor te help, kan u op EEN van die volgende maniere te werk gaan: 1. Registreer op www.ngnortham.co.za 2. E-pos die kerkkantoor met u vollenaam, familienaam, adres en telefoonnommer na ngnortham@mtnloaded.co.za 3. SMS u vollenaam, familienaam en telefoonnommer na 082 603 2863. 4. Skakel die kerkkantoor in kantoorure van Dinsdae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 13:00.

  11. Susters & Broers Onthou julle bydrae vir Deernis-Vrouebelange

  12. SENIORBURGERS Die volgende byeenkoms vind plaas 20 Januarie 2011 te Manie Potgieter se perseel. Vir navrae skakel Diaken Elize Kruger by: 082 875 6072

  13. VERJAARSDAE Onswens die volgendepersone die Here se rykste seën toe met die herdenking van hul geboortedag in die volgende week. • DESEMBER 2010 • ChanteJoubert • 21 GawieBooyse • Johan Venter • Waldo van Rooyen • Susan Venter • 24 FreekPrinsloo

More Related