1 / 29

Lukas 3:7-18

Lukas 3:7-18. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Blydskap Sondag - Derde Sondag van Advent -. Kersfees is ’n vreugdefees. Jesus is nou hier Hy wil by sy mense wees om saam met hulle fees te vier. Flam 103.

kaylee
Download Presentation

Lukas 3:7-18

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lukas 3:7-18

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Blydskap Sondag - Derde Sondag van Advent -

  4. Kersfees is ’nvreugdefees.Jesus is nou hierHy wil by sy mense weesom saam met hulle fees te vier. Flam 103

  5. Kersfees is ’nChristusfeesas ons net verstaan,dat Hy nie net in ’n krip lê nie,maar ook aan ’n kruis moes hang.

  6. Vir jou en my het Jesus mens geword.Hy het gely om ons die lewe te gee.Maak oop jou hart en laat Sy vrede in.Kersfees sal dan in jou begin.

  7. Kersfees is ’n vreugdefees.Jesus is nou hier.Hy wil by Sy mense weesdat hul kan glo in Hom.

  8. Kersfees is ’n vreugdefeesas ons net verstaan,dat Hy nie net in ’n krip lê nie,maar ook deur ’n graf moes gaan.

  9. Vir jou en my het Jesus mens geword.Hy het gely om ons die lewe te gee.Maak oop jou hart en laat Sy vrede in.Kersfees sal dan in jou begin.

  10. Nie net een keer in ’n jaar nie!Kersfees elke dag heel jaar.

  11. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  12. Historiese agtergrond van Lukas 3 Tiberius Pontius Pilatus Herodes Antipas Annas en Kajafas

  13. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  14. Johannes die Prediker!

  15. “Some assembly required"

  16. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  17. Hoekom is jy nou so stil?

  18. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  19. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  20. Kan mense sien wie se Naam jy dra?

  21. “Wat moet ons doen?”

  22. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  23. Johannes en Jesus Johannes was Jesus se voorbereider Johannes is ondergeskik aan Jesus

  24. Johannes en Jesus Boodskap stem baie ooreen Albei is profete Sterk opposisie van geestelike leiers Beide roep mense tot bekering Gesag uit die hemel

  25. Johannes en Jesus • Jesus gaan met sondaars om – Johannes was askeet • Johannes verkondig oordeel – Jesus genade • Johannes was teken van verwagting – Jesus was vervulling

  26. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  27. Bekeer julle Laat doop julle Dra vrug

  28. Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342

More Related