1 / 17

Gr. 10 PRESTASIES

Gr. 10 PRESTASIES. BAIE WELKOM ! Ons wil dit graag ‘n gespreksgeleenheid maak – so vra gerus. Statistiek Redes Oplossings Studiemetodes Universiteitstoelating. Gr. 10 PRESTASIES Is daar probleme ?. ‘n VERGELYKING. Wiskunde as voorbeeld. MOE I K IHE IDSGRAAD. Gr. 12. U/T. &

brooklyn
Download Presentation

Gr. 10 PRESTASIES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gr. 10 PRESTASIES BAIE WELKOM ! Onswilditgraag ‘n gespreksgeleenheidmaak – so vragerus.

  2. Statistiek Redes Oplossings Studiemetodes Universiteitstoelating Gr. 10 PRESTASIES Is daarprobleme?

  3. ‘n VERGELYKING

  4. Wiskunde as voorbeeld MOE I K IHE IDSGRAAD Gr. 12 U/T & TEMPO Gr. 11 Gr. 10 Gr.9 Gr.8 Gr.7 Gr.6 Gr. 2

  5. NOG FAKTORE SAMESTELLING VAN PUNTE: In Gr. 8 & 9: Alletoetse, take groepwerk en anderassesserings = JAARPUNT 75% Eindeksamen = EINDEKS 25% PROMOSIEPUNT 100% In Gr. 10 – 11: AlleToetse, halfjaar-eksamen, take = JAARPUNT 25% PAT = PAT 25% Eindeksamen = EINDEKS 50% PROMOSIEPUNT 100%

  6. FAKTORE SLAAGVEREISTES: Gr. 8: Leerdersvorder in ouderdomsgroep en redesmoetaangevoer word omleerderterugtehou (Druip). Wagposgebruik Gr. 9-slaagvereistes Gr. 9: Leerdersmoetbeaal: 40% in ‘n taal en 30% in die andertaal, 40% in Wiskunde en 40 in nogviervakke Kondoneringmageenmaalplaasvind: 30% na 40% Gr. 10 – 12 Leerdersmoetbehaal: 40% in Huistaal, 40% in nogdrievakke en 30% in twee vakke Geenkondoneringmagplaasvindnie.

  7. FAKTORE ONGEMOTIVEERDHEID: Leerdersmoetvakkekies in gr. 9 vir res van skoolloopbaan, TersiêreInrigtings en selfsvir die res van hullewemaar het min kennis en min blootstelling - ouersglodisskool se taak en skoolglodisouers se taak. Loopbaannavorsing word eers in gr. 10 in LO gedoen. Aanleg- en belangstellingstoetse is duur. Daar is geleentheid by Wagposdaarvoormaar min ouersmaakgebruikdaarvan. Leerders het geentoekomsvisie, glodatdaarniewerk is nie, dathulle die verkeerdevelkleur het, ens. (Miskien net verskonings) Ouers word deurafgelê by hulwerk – veroorsaaknegatiewegevoel en sosio-ekonomieseprobleme

  8. FAKTORE “BLAME SHIFTING” EN MIN VERANTWOORDELIKHEID Hedendaagseleerdersglodatallesaltydiemandanders se skuld is – swak punt = swakonderwyser. Onderwysersmoetleerderssmeek, soebat en dreigombv. take, PAT en anderopdragte in te gee. Hoekom? Om bv. ‘n toetshuis toe testuur is ‘n grootrisiko! Leerdersblysommerweg van skool – hier is sommigeouersskuldig! Min werkstrots, werksetiek, stiptelikheid en betroubaarheid. Afskryf van huiswerk is niemeersnaaksnie, afwesigtydenstoetse of gereeldafwesig op Vrydae is algemeen want die ouersskryf net ‘n briefie.

  9. FAKTORE GEEN STUDIEMETODES Daar word van leerdersverwagom self studiemetodesteonwikkel – geenplekdaarvoor in die nuwesillabusnie. Ouersneemaanskoolsalsorg en skoolverwag van ouersomhieraanaandagte gee. Studiemetodes is moeilikomaante leer, lyknameerwerk. Leerders is van meningdisnienodignie – was nognooit! Mensewatleerdershiermeekan help kos geld – Sielkundiges UITSTEL!! Leerders leer op die O, ja –metode!

  10. ANDER FAKTORE 6 AANDAGAFLEIERS Leerdersplaas ‘n grootpremie op maats. Televisie Selfoon Skoolwerk is laag op die prioriteitslys!

  11. WAT IS DIE GEVOLG? Gemiddelde en bo-gemiddeldeleerdersraakgewoondaaraandathulle net moetoplet in die klas en dankryhullegenoegpunteomteslaag – gevolghulle leer nieomte leer nie! Leerdersgloniedatslaagsyferbvmoeiliker is nie, andersbereken word nie – dinge was danmaklik tot nou toe! Leerdersgebruikenigeverskonigomnietewerknie – volg die pad van die minsteweerstand. Leerdersweetnie hoe omte leer nie. Wilnienounuwestudiemetodesaanleernie, disbaiewerk en was dan tot nounienodignie! Ouers begin leerdersglo as hulleskuldafskuif op ander. Leerdersspeelouers en personeel teen mekaaraf.

  12. OPLOSSINGS • KONTROLE • 1.1 Huiswerk • 1.2 Uitslae • 1.3 GebruikLeerdergids – daar is baiehulpmiddels in bv. grafiek (p35 ) • 1.4 Maakseker van feite – skakel die skool en vraander die kant van • die storie. • 1.5 Woonoueraande by. STAAN LEERDERS BY: 2.1 Motiveer 2.2. Doenmoeitevirtoekomsvisie, blootstelling en beroepsnavorsing 2.3 Aanleg- en belangstellingstoetse 2.4 Woonoueraande by 2.5 Soekhulp met studiemetodes

  13. WISKUNDE – NIE ‘n VERSTAANVAK Mite:Wiskundemoetjy net verstaan! Waarheid:Oefening is ‘n vorm van leer! Hoe meerjyditdoen, hoe betersaljydit ken. HOE WERK DIT? ONDERWYSER LEERDER Wat? Waar? Wanneer? Hoekom? Hoe? KAN = KEN HUISWERK KLASWERK TOETSE & EKSAMENS OEFEN

  14. WAT MOET LEERDER DOEN? Spook en spartel self! Moeniegaanslaapvoordatjyweet: 2.1 Ekkanditdoen (ken dit) of 2.2 Ekweetwateknieweetnie Vra die volgende dag – jouonderwyser, joumaats, die anderleerderswatgoeddoen. Gaanoefenditweer (nasorg) tot jyditkandoen. Doengereeldhersieningomtesien of jyditnogkandoen.

  15. STUDIEMETODES O - OORSIG V - VRAAGSTELLING L - LEER O - OPSÊ K - KONTROLE H - HERSIENING

  16. UNIVERSITEITSTOELATING ‘n Leerdermoetbehaal in matriek: 4 Universiteits-goedgekeurdevakkebo 50% UNIVERSITEITS-GOEDGEKEURDE VAKKE BY WAGPOS: Afrikaans Engels Wiskunde WiskundigeGelettedheid FisieseWetenskap Lewenswetenskappe LandbouWetenskappe Ingenieursgrafika en –Ontwerp Informasietegnologie Rekeningkunde

  17. TOELATING universiteit B.Sc Ba B.Ing Fakulteits- toelating HOËRSKOOL UNIVERSITEITS-TOELATING B.Com

More Related