1 / 5

AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE LEGKAART HANDE MENS WASKOM HANDOEK

LOGO - SIMBOLIEK. AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE LEGKAART HANDE MENS WASKOM HANDOEK. Elke keer as ek die LOGO sien, moet ek onthou Ek is hier oor God, maar ek is hier vir die wêreld. Nie gebind aan taal, kultuur en mensgemaakte grense nie. Ek maak ‘n verskil…

berget
Download Presentation

AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE LEGKAART HANDE MENS WASKOM HANDOEK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE LEGKAART HANDE MENS WASKOM HANDOEK

  2. Elke keer as ek die LOGO sien, moet ek onthou Ek is hier oor God, maar ek is hier vir die wêreld. Nie gebind aan taal, kultuur en mensgemaakte grense nie. Ek maak ‘n verskil… deur Jesus se verlossing en genesing, met my dienswerk, aan mense te gee. Ek is hier om ‘n rol te vul …en nie net ‘n stoel nie.

  3. AARDBOL Fokus is na buite - die verlore wêreld - Joh. 3:16 KRUIS Jesus is die Middelpunt - die Alfa en Omega - Op.21:6 SLANG Koperslang op die paal - Simbool van genesing-Num.21:8 LYNE OOR GRENSE Reik uit oor grense van land, taal, kultuur, denominasie en beperkinge van ons denke - Mk. 13:10 HEMEL EN AARDE Hemele en aarde ontmoet waar Gelowiges deur Gebed put uit die krag van God en die effek sien op aarde - Jes. 49:13 LEGKAART Elkeen is nodig om die prentjie te voltooi HANDE Familie, Neem mekaar se hande en werk saam, help mekaar MENS Lidmaat - Uit stof van aarde, gewone mensdeur God geroep WASKOM Blou water in waskom - Dien met jou gawes deur voete te was HANDOEK Wit handoek wat reinheid voorstel - Opoffer om skoon te maak.

  4. LIDMAATSKAP IN GSG Hier beskou ons elke gelowige as lid van God se universele kerk Daarom kan slegs hulle wat opreg bely dat hulle in Jesus Christus alleen glo as hul Verlosser en Here, as lid van sy kerk aanvaar word In GSG staan formele lidmaatskap nie sentraal nie… WANT Wanneer ons eendag baie is, wil ons nie daarop roem nie As God iemand na ‘n ander tuiste roep moet hy/sy vry wees om te gaan Ware lidmaatskap word bewys deur “dienaarskap” en nie deur ‘n naam op ‘n lys nie.

  5. Dus: Selfs al voel jy nog nie reg om Jesus te bely nie… is hier ‘n plek vir jou …elkeen wat gee moet eers ontvang Bly so lank as wat jy nodig vind Ons gebed is dat jy hier ‘n tuiste sal kry en dat liefde ons soos familie aan mekaar sal bind

More Related