1 / 24

Gereelde papsmere kan jou lewe red

Gereelde papsmere kan jou lewe red. Servikale kanker affekteer meer Suid -Afrikaanse vroue as enige ander soort kanker. Wat is servikale kanker?. Die serviks is die onderste gedeelte of die mond van die baarmoeder Dis een van die mees algemene kankers onder Suid-Afrikaanse vroue.

avent
Download Presentation

Gereelde papsmere kan jou lewe red

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gereeldepapsmere kan jou lewe red

  2. Servikale kanker affekteer meer Suid-Afrikaanse vroue as enige ander soort kanker

  3. Wat is servikale kanker? Die serviks is die onderste gedeelte of die mond van die baarmoeder Dis een van die mees algemene kankers onder Suid-Afrikaanse vroue Servikale kanker ontwikkel nie skielik nie Daar is ‘n geleidelike verandering van normaleservikaleselle, deur verskeievlakke van abnormaliteite, tot kankeragtigegroeisels en uiteindelik tot kanker Die hele proses kan baie jare neem Servikale kanker kan genees word indien dit betydsopgespoor en behandel word!

  4. Wat is ‘n Papsmeer? Dis 'n toets om abnormale selle in die serviks op te spoor om kanker te help voorkom Deurgereeldvir ‘n papsmeertegaan, kanbehandelingbetydstoegepas word omsodoende die ontwikkeling van gevorderdeservikalekankertestuit Alhoewelsommigevroueongemakkanervaar, is ‘npapsmeergewoonlikvinnigen pynloos Die Papsmeer is dieenkelemeeseffektiewekankersiftingstoets!

  5. Hoe word ‘n Papsmeer gedoen? Om ‘n visueleondersoek van die vagina en serviksmoontliktemaak en omditmaklikertemaakom ‘n servikalesel-monster teneem, plaas ‘n mediesepraktisyn ‘n instumentgenaamd ‘n spekulum in die vaginalekanaal Servikaleselle word dan met ‘n kleinhoutspaantjie of ‘n kleinservikaleborseltjieversamel Die selle word dan op ‘n glasskyfiegesit wat dan na ‘n laboratorium gestuur vir ‘n mikroskopieseondersoek Indienabnormaleselleopgespoorword, saljyverwys word virbehandelingomdie ontwikkelingvan servikalekanker te voorkom

  6. Wat doen KANSA om te help? Ons help deur seker te maak datSuid-Afrikaanse vrouetoegang het tot Papsmere wat potensieelhullewens kan red Hoe? Onsagtmobielekliniekereisna veraf plekke in Suid-Afrika om vroue te bereik wat nie andersins toegang tot Papsmerehet nie

  7. Kom ons praat syfers... KANSA het die afgelopejaar 10 400 vrouegetoetsvirservikalekanker KANSA het ‘n verdere 4 033 Papsmere gefasiliteer in venootskap met die Departement van Gesondheid

  8. Een van KANSA se mobieleklinieke skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse in die Clanwilliam-distrik

  9. Een van KANSA se mobieleklinieke skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse in die Noord-Vrystaat

  10. Wat is die kans datjyservikale kanker kan kry? Kom ons vind uit!

  11. Jy het ‘n groter kans om servikalekanker te kry indien... Jy langdurige Menslike Papilloomvirus (MPV) infeksies kry Hoekom? MPV infeksies van die serviks is 'n primêre risikofaktor vir servikale kanker en verbind met 70% van alle gevalle

  12. Wat is MPV? Die Menslike Papillomavirus (MPV) bestaan uit 'n groep van meer as 100 verwante virusse MPVs word versprei deur vel-tot-vel kontak en deur liggaamsvloeistowwe Sowat 40 tipes MPV’s word seksueel versprei deur genitale kontak Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voete veroorsaak, versprei nie maklik nie Na raming is MPV infeksies verantwoordelik vir meer as 5% van alle kankers wêreldwyd

  13. Sowat 15 hoë risiko MPV-tipes (ook bekend as onkogeniese of karsinogeniese MPV's) is geïdentifiseer MPV entstowwevoorkominfeksie met sekere MPV tipes, soosdiéwatverbind word met die ontwikkeling van servikalekanker, genitalevratjies, en ander minder algemenekankers Gesels met joumediesepraktisynvirmeerinligtingoorentstowwewatbeskikbaaris Hoë risiko MPV veroorsaak na raming... 70% van servikalekankers 70% van analekankers 50% van vaginale en vulva kankers 50% van penis kankers 20% van kop- en nekkankers

  14. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy 'n verswakte immuunstelsel het Hoekom? Vroue met verswakte immuunstelsels – soos wanneer met Verworwe Immuniteitsgebreksindroom (VIGS) gediagnoseer of weens medikasie wat die immuniteitstelselonderdruk, vir outo-immuniteitsiektes of na orgaanoorplantings – is meer geneig om servikale kanker te kry

  15. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy of jou seksuele maat baie ander seksuele of fisieseverhoudings gehad het (of nog steeds het) Hoekom? Baie seksuele maats verhoog jou risiko vir MPV infeksies Seksuele aktiwiteit vanaf 'n jong ouderdom verhoog die kanseom aan baie maats blootgestel te word Vroue in homoseksuele verhoudings behoort ook gereeld ondersoekte word omdat MIV deur liggaamsvloeistowwe versprei word

  16. Jy het ‘n groterkansomservikalekankertekryindien... Jy meer as drie jaar laas 'n Papsmeer gehad het Hoekom? Vroue wat nog nooit 'n Papsmeer gehad het nie, of baie lank laas een gehad het, het 'n groter risiko Onthou... Papsmerevirservikalekanker is die enkelemeeseffektiewekankersiftingstoets

  17. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy rook Hoekom? Onlangse navorsing dui aan dat rook die risiko vir servikale kanker met 50% verhoog

  18. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy tussen 18 en 40 jaar oud is (vrugbaarheids-ouderdom) Hoekom? Hoë risiko kankeragtige letsels kom meestal voor by vroue in hul vrugbaarheidsjare Veelvuldige swangerskappe (veral nadat 5 tot 7 voltermyn swangerskappe beleef is) verhoog verder die risiko vir servikale kanker

  19. Onthou... Indien jy heelwat risiko-faktore het, kontak jou mediese praktisyn of ‘n KANSA Sorgsentrum om uit te vind wat jy kan doen om jou risiko te verlaag Dis moontlik om servikale kanker te ontwikkel sonder dat énige van hierdie faktore teenwoordig is Hoe meer risiko-faktore jy het, hoe groter is die moontlikheid dat jy servikale kanker kan ontwikkel

  20. Siftingstoetse vir servikale kanker is beskikbaar by KANSA se mobieleklinieke en Sorgsentrumslandswyd

  21. Wees deel van die stryd teen servikale kanker... Maak ‘n donasie Sluitaan as ‘n lid Word ‘n vrywilliger Gaan gereeld vir siftingstoetse

  22. Om KANSA te help om onskankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons meer as 50 KANSA Sorgsentrumslandswyd te maak

  23. Enige vrae? Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

More Related