Die lewensverhaal van A. G . Visser  1 Maart 1878    10 Junie 1929

Die lewensverhaal van A. G . Visser 1 Maart 1878 10 Junie 1929 PowerPoint PPT Presentation


  • 488 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Jeug:. Gebore:1 Maart 1878Op Zaaifontein, in die distrik FraserburgOnder hierdie saffraanpeerboom (foto)Kinderjare:Word groot op die Familieplaas BloukransOntvang onderrig by ?n Hollandse onderwyser, Koos KarstensOp 13 jarige ouderdom gaan hy saam met sy twee broers na Hugenote Gedenkskool in die Kaapprovinsie.

Download Presentation

Die lewensverhaal van A. G . Visser 1 Maart 1878 10 Junie 1929

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


1. Die lewensverhaal van A. G . Visser 1 Maart 1878 – 10 Junie 1929 Studente wat saam aan die opdrag gewerk het: Pauline Allison Leonie Brink Ansua du Toit Cornelia Ludick Madelein Pelser

2. Jeug: Gebore: 1 Maart 1878 Op Zaaifontein, in die distrik Fraserburg Onder hierdie saffraanpeerboom (foto) Kinderjare: Word groot op die Familieplaas Bloukrans Ontvang onderrig by ‘n Hollandse onderwyser, Koos Karstens Op 13 jarige ouderdom gaan hy saam met sy twee broers na Hugenote Gedenkskool in die Kaapprovinsie

3. Lewe as jong volwassene: Student aan die Normaalkollege Kaapstad: Julie 1894 - Junie 1896 Onderwyser aan Hugenote Gedenkskool: 1896 - 30 September 1896 Word in Junie 1898 aangestel as hoof van die publieke skool op Carnavon ( Salaris: R 340 per jaar en ‘n teolaag van R 68!) In April 1901 bring hy ‘n paar uur in die gevangenis deur, nadat hy as “rebel” uitgekryt is, omdat hy die kant van die vegtende burgers in die twee noordelike republieke gekies het. In Septeptember 1901 bedank hy as onderwyser en besluit om in die medisyne in Skotland te studeer. “ Visser het onderwyser uit sy eie keuse geword en ‘n geneesheer onder dwang van omstandighede.” In Oktober 1901 begin hy as ‘n mediese student in Edinburgh, Skotland. Voltooi in Julie 1906 sy mediese studies op die ouderdom van 28. Sy moeder is oorlede in 1907 1907 – 1909: Carnavon put voordeel uit Visser se kennis van die onderwys, die musiek en medisyne. Verkoop mediese praktyk op Carnavon en vestig hom op Steytlerville in 1909: 1909 – 1916 is hy ‘n Medikus op Steytlerville.

4. Sy lewe saam met Lettie Conradie: Ontmoet Lettie Conradie in 1912. Sy is gebore in 1889 en sedert 1908 ‘n onderwyseres op Carnavon. Op 13 Augustus 1913 tree in die hy in die huwelik met Lettie Conradie, sy latere Laetitia. 24 Februarie 1915: die geboorte van hul eerste seun, Andries Gerhardus Visser ( Andries III, soos sy vader hom genoem het.) op Steytlerville Sy vader is op 21 Oktober 1916 in Carnavon oorlede. In November 1916 verhuis hy saam met sy vrou na Heidelberg en vestig hom as geneesheer.

5. In 1918 word hy ‘n lid van die Heidelbergse Afrikaanse Kultuur- en Toneelvereniging, asook lid van die Stadsraad Anna, sy tweede kind, is gebore.op 28 Maart 1918 Op die 3 Februarie 1920 is Lettie oorlede, kort na die geboorte van Willem, hul derde kind.

6. Die lewe saam met Marie de Villiers: Dr. Visser en Marie de Villiers ontmoet mekaar by Ds. A.J. Louw se verjaarsdagpartytjie op 23 Januarie 1921. Begin 1924 kry hy ‘n ernstige hartaanval wat hom meer as twee maande in die Heidelbergse hospitaal hou. Op Hermanus sterk hy verder aan. Dr. Visser word ook distriksgeneesheer in 1926. 4 Julie 1927: Tree in die huwelik met sy la belle dame sans merci, Marie de Villiers.

7. Sy einde: Sondag 9 Junie 1929: ‘n tweede hartaanval vel hom neer. Maandag 10 Junie 1929: Andries Gerhardus Visser (op 51 jarige leeftyd) oorlede. Dinsdag 11 Junie 1929 word hy in die Kloofkerhof op Heidelberg te ruste gelê, Langs sy Laetitia. 1 Maart 1978 herdenk Suid-Afrika die honderdste verjaarsdag van Dr. A.G. Visser, en landwyd word hulde gebring aan ‘n geliefde mens, medikus en digter.

8. Sy digbundels: 1925: Verskyning van eerste digbundel: Gedigte. 1927: Verskyning van sy tweede digbundel: Rose van herinnering. 1930: Na sy dood verskyn die twee ander digbundels: Die Purper Iris en Uit ons Prille Jeug.

  • Login