1 / 38

My STOMPv2I gids

My STOMPv2I gids. Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie. Wat is Sv1TOMPv2I?. STOMPI is die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin. Hoe dikwels skryf jy ‘n sin neer en dan kla die onderwyser dat jou woordorde nie reg is nie , dan kan jy nie verstaan hoekom nie ?.

zola
Download Presentation

My STOMPv2I gids

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. My STOMPv2I gids BasieseAfrikaanseSinskonstruksie

  2. Wat is Sv1TOMPv2I? STOMPI is die basiesestruktuur van ‘n Afrikaanse sin. Hoe dikwelsskryfjy ‘n sin neer en dankla die onderwyserdatjouwoordordeniereg is nie, dankanjynieverstaanhoekomnie?

  3. Kom ons kyk na die volgende twee sinne: Die man het sy motor gister in die motorhuis parkeer. Die man het gister sy motor in die motorhuis parkeer. Watter een van bogenoemde sinne maak sintakties sin? Al twee. Watter een van bogenoemde sinne se volgorde is sintakties korrek? Die tweede een.

  4. Maar hoekom? Die tyd kom altyd aan die begin van die sin na die eerste werkwoord, so-ook word die plek waar die sin afspeel amper aan die einde aangetref voor die tweede werkwoord.  Sv1TOMPv2I is ‘n Engelse kortpad (akroniem) om jou te help om die Afrikaanse sinsvolgorde te herken en te leer ken. Hoe doen ‘n mens dit? Eers moet ons ondersoek waarvoor elke letter van Sv1TOMPv2I staan.

  5. Waarvoorstaan Sv1TOMPv2I? Sv1TOMPv2I word gebruikwanneermensbesig is met sinsontleding in Afrikaans, maar ookvirlydende en bedrywendevorm, woordorde, ens. Kykgouna die volgendetabel.

  6. STOMPI begin nouwraggiesbekendlyk! tog besefekdatwerkwatbekendlyknienoodwendigmaklik is of selfsverstaan word nie. Komonsondersoek STOMPI nogverder.

  7. Hoe identifiseerek die dele van Sv1TOMPv2I in ‘n sin? Net soos met Wiskunde is daarsekereformuleswatgebruikkan word omsinneteontleed. Dis niemeer net ‘n geval van ófjyverstaanditófjyverstaanditnie. Die STOMPI-metodekanjou help om by die regteantwoorduittekom of ditkanjou help omtetoets of jouantwoordreg is.

  8. Kyk of jyantwoordekanverskaf op die volgendevrae: • Hoe weet ek wat die onderwerp van ‘n sin is? • Hoe identifiseer ek die werkwoorde? • Hoe onderskei ek tussen die tyd, manier en plek? • Wat is die verskil tussen ‘n onderwerp en ‘n voorwerp?

  9. As jy STOMPI ken, is die vraeeenvoudigomtebeantwoord! Komonskykna die verskillende dele van STOMPI op huleie!

  10. S ubject OF Onderwerp • Staan gewoonlik eerste in die sin. • Die onderwerp is dit waaroor die sin gaan. • Die onderwerp is gewoonlik die WIE of die WAT. DIE SEUN Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  11. v erb 1 OF Werkwoord 1 • Die eerste werkwoord in die sin. • Die werkwoord word in twee groepe verdeel: • Teenwoordige tyd: Hoofwerkwoord van die sin. Daar is geen tweede werkwoord nie. • Verlede en toekomende tyd: die eerste werkwoord is altyd die hulpwerkwoorde in die twee tye. • Verlede tyd: HET, SOU, WIL, KON, MOES, MOG • Toekomende tyd: SAL, WIL, KAN, MOET, MAG HET Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  12. T ime OF Tyd • Gewoonlik enige aanduiding van tyd. • Die TYD antwoord die WANNEER vraag. GISTER Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  13. O bject OF Voorwerp • Die voorwerp is dit wat GEDOEN word in die sin. • Wat WERKWOORD die ONDERWERP? • Die antwoord op bogenoemde vraag, is die voorwerp. • Die onderwerp en die voorwerp lyk baie dieselfde, want hulle ruil plekke tydens lydende en bedrywende vorm. sy rugbybal Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  14. M anner OF Manier • Die wysebeantwoord die HOE-vraag. • HOE word ditgedoen. • Die wyse is ALTYD ‘n beskrywendewoord. • Die beskrywendewoordkan in TRAPPE VAN VERGELYKING geplaas word. HARD Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  15. P lace OF Plek • Die plek beantwoord die WAAR-vraag. • Die plek bevat ALTYD ‘n VOORSETSEL, die voorsetsel gee juis ‘n aanduiding van plek. • Voorsetsels: IN, AAN, AGTER, BY, BO, LANGS, MET, NA, ONDER, OM, OOR, OP, TEEN, UIT, VOOR, ens. OOR DIE PALE Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  16. v erb 2 OF Werkwoord 2 • Die tweede werkwoord in die sin. • Die teenwoordige tyd het nie ‘n tweede werkwoord nie. • Die tweede werkwoord is die hoofwerkwoord in die verlede en die toekomende tyd. • Die verlede tyd hoofwerkwoord het baie keer ‘n “ge” vooraan. GESKOP Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  17. I nfinitive OF Infintief • Die infinitiefbeantwoord die HOEKOM-vraag. • Die infinitief is eintlik die makliksteomuitte ken. • Alles van OM tot die einde van die sin is die infinitief. Die infinitief gee die redevirditwat in die sin gesê is. OM TE OEFEN Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.

  18. Komonskyknouweerna die voorbeeld sin: Die seun het gistersyrugbybal hard oor die pale geskopomteoefen. Hoeveelwoordsoortekanjyidentifiseer? En, wat het woordsoortetedoen met woordorde? O jinne, watvir ‘n ding is ‘n woordsoortnouweer?

  19. ALLES! STOMPI kanjou help omjouwoordsoortebeterteonthou!!! Kom ons kyk hoe word dit gedoen:

  20. Wanneer jy ‘n sin in Sv1TOMPv2I opdeel, kyk ons na groepies woorde wat saam die SUBJECT of die PLACE of die INFINITIVE opmaak. MAAR het jy geweet dat net SEKERE woordsoorte in sekere gedeeltes van Sv1TOMPv2I inpas?

  21. Watter woordsoort pas by watter gedeelte van Sv1TOMPv2I??

  22. Sv1TOMPv2I Voorsetsel Bywoord van Tyd Byvoeglikenaamwoord Infinitief Om te Selfstandigenaamwoord Hulpwerkwoord Voornaamwoord Lidwoord Hoofwerkwoord

  23. Hoe word ‘n sin ontleed op die Sv1TOMPv2I-manier?

  24. v1 • Stap 1: Onderstreep die werkwoorde in die sin. Die seun het gistersyrugbybal hard oor die pale geskopomteoefen. v2

  25. Stap 2: Dit wat voor die eerste werkwoord staan is die SUBJECT (onderwerp). Die wat na die tweede werkwoord staan is die INFINITIVE (infinitief). ONTHOU: die Infinitiefmoet OM en/of TE bevat. S v1 Die seun het gistersyrugbybal hard oor die pale geskopomteoefen. v2 I ONTHOU: die Subject/Onderwerpbevatóf ‘n lidwoordóf ‘n selfstandigenaamwoordóf ‘n voornaamwoord.

  26. S v1 Die seun het gistersyrugbybal hard oor die pale geskopomteoefen. v2 Wattervraevrajyvirjouselfom die andergedeeltes van STOMPI teidentifiseer? • WanneerVERB die SUBJECT?  TIME • WatVERB die SUBJECT VERB?  OBJECT • HoeVERB die SUBJECT VERB?  MANNER • WaarVERB die SUBJECT VERB?  PLACE Wanneer het die seun? Gister Wat het die seungeskop? Syrugbybal Hoe het die seungeskop? Hard Waar het die seungeskop? Oor die pale

  27. Stap 3: Begin nouaan die begin van die sin en kykwattergedeeltes van STOMPI is daarnog in die sin. ONTHOU: ‘n sin hoefnienoodwendig al die gedeeltes van STOMPI teenwoordigtehênie. T M v1 S O Die seun het gistersyrugbybal hard oor die pale geskopomteoefen. v2 P I

  28. Hier is die driestappeweer: • Stap 1: Onderstreep die werkwoorde in die sin. • Stap 2: Ditwatvoor die eerstewerkwoordstaan is die SUBJECT (onderwerp). Die watna die tweedewerkwoordstaan is die INFINITIVE (infinitief). • Stap 3: Begin nouaan die begin van die sin en kykwattergedeeltes van STOMPI is daarnog in die sin. ONTHOU: ‘n sin hoefnienoodwendig al die gedeeltes van STOMPI teenwoordigtehênie.

  29. Nou is dit JOU beurt om te oefen om ‘n sin in STOMPI op te deel!!

  30. Onthou en gebruikdie 3 stappe! • Die leerders het die werk vinnig vir die eksamen geleer om goed te presteer. • Die meisie sal later haar gesig mooi in die badkamer grimeer om pragtig te lyk. • Ons drink saans koffie in die kombuis. • Eugene het sy werk goed gedoen om betaal te word. • Die vis sal vinnig in die vuil dam swem.

  31. Memorandum • Die leerders het die werkvinnigvir dieeksamengeleeromgoedtepresteer. v1 M O S P I v2

  32. Memorandum T S v1 O M 2. Die meisie sal later haar gesig mooiin die badkamer grimeer om pragtig te lyk. v2 P I

  33. Memorandum S v1 T O P • Ons drink saans koffie in die kombuis.

  34. Memorandum • Eugene het sywerkgoedgedoenombetaalte word. S v1 O M v2 I

  35. Memorandum • Die vis sal vinnig in die vuil dam swem. S v1 M P v2

  36. Met die volgende les salonskyk hoe STOMPI joukan help om met verskillendewoorde in die sin te begin.***

More Related