1 / 32

Eenheid 3.2 Vervolg 5 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h)

Eenheid 3.2 Vervolg 5 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h) Hoofstuk 18 van Handboek. Huiswerk – Firac Traub saak – Handig in 21 September. Doctrine of legitimate expectation. Geregverdigde verwagting.

zlata
Download Presentation

Eenheid 3.2 Vervolg 5 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Eenheid 3.2 Vervolg 5 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h) Hoofstuk 18 van Handboek

  2. Huiswerk – Firac Traub saak – Handig in 21 September

  3. Doctrine of legitimate expectation Geregverdigde verwagting Ten volle erken deur die Appèlhof inAdministrator, Transvaal v Traub (Very NB). Regsvraag: of die toepassing van die reëls van natuurlike geregtigheid (of die audi-beginsel), beperk is tot die gevalle waar die besluit die vryheid, eiendom of bestaande reg van die individu affekteer, en of die impak wyer as dit is. Feite: Dokters wat vir poste van “Senior House Officers” aansoek gedoen het. Die dokters wat aansoek gedoen het was deur die departementele howe aanbeveel Dus, die aanstelling deur die outorieteit sou net as `n saak van prosedure gevolg het op die aanbevelings van die howe van die departemente. Dus, aanstelling moes van hierdie aanbevelings gemaak word.

  4. Eenheid 3.2 Vervolg 5 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h) Hoofstuk 18 van Handboek

  5. Judicial review of administrative action • Any person may institute proceedings in a court or a tribunal for the judicial review of an administrative action. • (2) A court or tribunal has the power to judicially review an administrative action if- • (a)the administrator who took it- • (i)was not authorised to do so by the empowering provision; • (ii)acted under a delegation of power which was not authorised by the empowering provision; or • (iii)was biased or reasonably suspected of bias; Handelinge deur die administrateur

  6. Ongehoorsaamheid aan formele vereistes van toepassing op administratiewe handelinge (b)a mandatory and material procedure or condition prescribed by an empowering provision was not complied with; (c)the action was procedurally unfair; (d)the action was materially influenced by an error of law; Prosedurele onbillike administratiewe handeling Handeling materieël deur “regsfout” beinvloed

  7. (e)the action was taken- (i)for a reason not authorised by the empowering provision; (ii)for an ulterior purpose or motive; (iii)because irrelevant considerations were taken into account or relevant considerations were not considered; (iv)because of the unauthorised or unwarranted dictates of another person or body; (v)in bad faith; or (vi)arbitrarily or capriciously; Die manier waarop die handeling geneem is

  8. (f) the action itself- (i)contravenes a law or is not authorised by the empowering provision; or (ii)is not rationally connected to- (aa)the purpose for which it was taken; (bb)the purpose of the empowering provision; (cc)the information before the administrator; or (dd)the reasons given for it by the administrator; Gronde van geregtelike hersiening wat verwant is tot die handeling self

  9. (g)the action concerned consists of a failure to take a decision; (h)the exercise of the power or the performance of the function authorised by the empowering provision, in pursuance of which the administrative action was purportedly taken, is so unreasonable that no reasonable person could have so exercised the power or performed the function; or (i)the action is otherwise unconstitutional or unlawful. Failure to take a decision Die onredelikheid van die handeling Otherwise unconstitutional or unlawful

  10. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge, blyk dit asof die howe gereeld hierdie twee gronde van hersiening as baie nou verwant beskou = dus word hulle saam groepeer. Alhoewel disproportionality (oneweredigheid) nie `n grond van geregtelike hersiening van administratiewe handelinge is nie, word dit ook hier bespreek omdat dit baie nou verwant is aan beide irrasionele en onredelike administratiewe handelinge – Die redes word duidelik onder. Proporsionaliteit NB in die beskerming van fundamentele regte via the beperkingsklousule = artikel 36 (Beperking moet proporsioneel/eweredig wees)

  11. Die gronde van hersiening vir irrasionaliteit en onredelikheid en die toepassing van die proporsionaliteit beginsel moet apart gehou word, ten spyte van hul noue verband. Die howe het verskillende vlakke van noukeurige ondersoek van hierdie 3 beginsels. Proporsionaliteit / eweredigheid. Redelikheid Rasionaliteit Rasionaliteit word beskou as die minimum drumpel van wat wat benodig word vir `n administratiewe handeling om grondig te wees. Daarom `n minder streng vlak van noukeurige ondersoek word gebruik Vra vir `n strenger vlak van noukeurige ondersoek Selfs nog meer streng

  12. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Onredelikeheid as `n grond van hersiening • Die rol van proporsionaliteit in die beheer van administratiewe handelinge. • Die vlakke van noukeurige ondersoek by die howe aangeneem wat van toepassing is op irrasionaliteit, onredelikheid en proporsionaliteit.

  13. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • # Hier word gekyk na of die handelinge van die administrateur irrasioneel was en daarom `n grond vir geregtelike hersiening / onderhewig aan geregtelike hersiening deur die howe. • #Onthou – beskou as die minimum drumpel vir administratiewe handelinge – minder streng. • #Gaan oor die manier waarop die administrateur sy besluit bereik.

  14. Gronde van geregtelike hersiening geskik om volgorde te fasiliteer. Besluitneming en die outoriteit van die besluitnemer-die inisiële fase van die besluitneming Die besluit self Die impak van die besluit Artikels 6(2) (d), 6(2)(f), 6(2)(h) en 6(2)(i) Artikels 6(2) (b), 6(2)(c) en 6(2)(e) Artikels 6(2) (a) en 6(2) (g)

  15. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review (f) the action itself- (i)contravenes a law or is not authorised by the empowering provision; or (ii)is not rationally connected to- (aa)the purpose for which it was taken; (bb)the purpose of the empowering provision; (cc)the information before the administrator; or (dd)the reasons given for it by the administrator;

  16. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review • Die gebruik van die woord “of” / “or” kan op twee manier interpreteer word: • Besluit deur die administrateur geneem moet rasioneel verbind wees aan elk van die vier vereistes vir rasionaliteit of • Kan interpreteer word as net nakoming van sleg subparagraaf (dd). Met ander woorde, dit kan geargumenteer word dan nakoming van (dd) dan die nie-nakoming van (aa), (bb), en (cc) kragteloos en nietig laat. Dus, as die eerste drie vereistes nie nagekom word nie, maar die vierde een word, is dit steeds rasioneel. • Die eerste interpretasie is die regte een want die tweede interpretasie is kunsmatig en ondermyn die gees, doel en strekking van die Grondwet.

  17. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review (f) the action itself- (i)contravenes a law or is not authorised by the empowering provision; or (ii)is not rationally connected to- (aa)the purpose for which it was taken; (bb)the purpose of the empowering provision; (cc)the information before the administrator; or (dd)the reasons given for it by the administrator;

  18. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Die handeling self (i) oortree `n wet of is nie gemagtig deur `n gemagtigde bepaling nie. # Eerstens blyk dit asof die bepaling niks met rasionaliteit te doen het nie. Maar, dit is ingesluit om gevalle te dek waar die administrateur irrasioneel opgetree het deur die wet te oorskry in die algemeen of waar hy / sy sonder die nodige gesag opgetree het.. #Dit blyk ook asof artikel 6(2)(f)(i) `n herhaling van artikel 6(2)(e)(i) is wat ook verwant is aan die afwesigheid van gesag. Maar, artikel 6(2)(f)(i) is slegs van toepassing op daardie vlak van die besluitnemingsproses, wat verwant is tot die handeling self en die manier waarop dit geneem is, eerder as die voorafgaande besluitnemingsproses.

  19. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Die handeling self (i) oortree `n wet of is nie gemagtig deur `n gemagtigde bepaling nie. The action itself (i)contravenes a law or is not authorised by the empowering provision Artikel 6(2)(f)(i) – handeling word uitgevoer en van toepassing tot die manier waarop die eintlike handeling geneem word. -Dus, die manier van die handeling, die handeling wat reeds gedoen word moet bemagtig wees. Of die manier daarvan. DUS: Artikels 6(2)(a)(i) en 6(2)(e)(i) – verwys na of die handeling gemagtig is, of delegasie gemagtig is selfs voor die eintike handeling geneem was. -Dus, oor die insiele bemagtiging wat voor die eintlike besluit gaan.

  20. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review KZN outoriteit mag slegs beeste slag in terme van wetgewing Of die slagting van beeste deur wet bemagtig is ens.– 6(2)(a)(i) and 6(2)(e)(i) Of die manier waarop die slagting gedoen word / of die handeling uitgevoer word wettig is en bemagtig deur wetgewing.

  21. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review TWEE DELE Nakoming van `n spesifieke bemagtigende bepaling. Administratiewe handeling moet die wet in die algemeen nakom Spesifieke magtiging. Byvoorbeeld. Artikel 10 van PAJA bemagtig die Minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling om regulasies te maak wat verwant is aan die prosedures wat gevolg moet word in konneksie met publieke ondersoeke en prosedures vir kommentaar en die versoek van redes ens. Sou die Minister wetgewing maak oor sake nie in artikel 10 genoem nie – geregtelike hersiening. Reflekteer grondwetlike vereiste van regmatige administratiewe handeling – artikel 33 – behels die vereistes vir geldige administratiewe handelinge – in die wye sin.

  22. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review (a) Die Grondwetlike vereiste van rasionaliteit -nie-arbitrêr -besluite moet rasioneel verwant wees tot die doel waarvoor die mag gegee is. Met ander woorde, as `n administrateur die mag gegee word om regulasies te maak vir die slagting van beeste, kan hy nie regulasie maak vir die slagting van wilde diere of regulasies maak daaroor nie. -Onthou: CC het gesê dat rasionaliteit die minimum drumpel vereiste is wat van toepassing is op die beoefening van alle publieke magte by lede van die uitvoerendegesag en ander funksionarisse – anders ongrondwetlik on onwettig / onregmatig. -Rasionaliteit vereis besluitneming gebasseer op rede - `n rasionele besluit.

  23. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review (b) Rasionaliteit onder die Interim Grondwet Artikel 24(d) het die vereiste van regverdigbaarheid in administratiefreg bekend gestel. Die howe het toe begin om dit met rasionele besluitneming gelyk te stel. Omdat – In Arbeidshof Carephone (Pty) Ltd v Marcus NO and Others, het die regter besluit dat om te bepaal of `n administratiewe handeling regverdigbaar is, moet die vraag gevra word of daar `n rasionele, objektiewe basis is vir die besluit. Dus, regverdigbaarheid stel bekend die vereiste van rasionaliteit in die uitkoms van die administratiewe besluit.

  24. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review (c) Rasionaliteit onder die 1996 Grondwet Artikel 33, geen spesifieke verwysing – slegs dat administratiewe handel regmatig, redelik en prosedureel billik moet weet. Maar, al van voor die Interim-Grondwet, was rasionaliteit beskou as `n vereiste vir die legaliteit van administratiewe handelinge. Dit was gesê in Pharmaceutical Manufacturers Association of SA In Re: Ex Parte Application of President of the RSA = “rationality is a minimum threshold requirement” vir die uitoefening van alle publieke magte. Of die besluit rasioneel verwant is tot die doel waarvoor die mag gegee was is `n objektiewe ondersoek. Dus, NB = rasionaliteit verwys na REGVERDIGING. Is die administratiewe handeling geregverdig? Met ander woorde, it dit in lyn met die doel of nie?

  25. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review (d) Rasionaliteit in terme van PAJA -Algemeen verwant tot die misbruik van `n diskresionêre mag. -Voorbeeld, waar `n administrateur die natuur van die diskresionêre mag wat aan hom gegee is misverstaan of waar irrelevante oorwegings in ag geneem word of relevant oorweging word ignoreer – irrasionele besluitneming. -rational = ‘endowed with reasons’, sensible, sane, not foolish or absurd. -Geen duidelike aanwysing van die betekenis gegee deur die SA howe. -Net so, word rasionaliteit nie in PAJA definieer nie en om te bepaal of `n handeling rasioneel is of nie moet mens kyk die 4 vereistes neergelê in paragrawe (aa) – (dd)

  26. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review • Judicial review of administrative action • Any person may institute proceedings in a court or a tribunal for the judicial review of an administrative action. (2) A court or tribunal has the power to judicially review an administrative action if- (f) the action itself- (i)contravenes a law or is not authorised by the empowering provision; or (ii)is not rationally connected to- (aa)the purpose for which it was taken; (bb)the purpose of the empowering provision; (cc)the information before the administrator; or (dd)the reasons given for it by the administrator;

  27. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Dus, `n Adminsitratiewe handeling moet rasioneel verwant wees aan: (aa)Die doel waarvoor dit geneem is; (bb)Die doel van die bemagtigende bepaling; (cc)Die informasie voor die adminsitrateur; of (dd)Die redes daarvoor gegee deur die administrateur;

  28. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Die administratiewe handeling moet rasioneel verwant wees tot: (aa) die doel waarvoor dit geneem is. Byvoorbeeld: In University of Cape Town Ministers of Education and Culture, the Minister of Education is betaling van subsidies aan Universiteite gestop op die basis dat die universiteit nie die reg en orde op kampus onderhou het nie. Die Minister het sy mag in terme van die University Act uitgevoer. Die Universiteit het gergumenteer dat die doel van die betaling van die subsidies was om tersiêre onderrig te bevorder, en nie om wet en orde op kampus te onderhou nie. Die hof het gevind dat dit ongeldig was. Administratiewe handeling stop subsidies want wet en orde nie op kampus onderhou nie – die gee van subsidies is nie verwant tot die behou van wet en orde op kampus nie maar eerder om tersiêre onderrig te ontwikkel Doel van subsidies = om tersiêre onderrig te bevorder

  29. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Administratiewe handeling moet rasioneel verwant wees tot (bb) die bemagtigende bepaling • Byvoorbeeld: waar die Kommissie vir CCMA `n werknemer vergoed vir die handeling van `n werkgewer wat glad nie verwant is tot die onbillike afdanking. Vergoeding word gegee vir onbillike afdanking en in hierdie situasie is daar geen rasionele verwantskap / konneksie tussen die gee van die vergoeding en die doel van die bemagtigende bepaling. Met ander woorde, so `n vergoeding sal nie in die doelwitte van die bemagtigende bepaling slaag nie. • Die hof in Durbsinvest (Pty) Limited v Town Planning, Kwazulu-Natal: • Die hersiening van administratiewe besluite van `n orgaan van die uitvoerende gesag gee aanleiding tot `n grondwetlike ondersoek; • In so Ondersoek is die eerste vraag wat gevra word of die besluit waaroor gekla is, objektief en rasioneel verwant is tot die doel waarvoor die mag gegee is. • As dit was, en die besluit is bona fide geneem en binne die gesag en jurisdiksie van die liggaam wat se besluit ondersoek word, kan die Hof nie inmeng met die besluit net omdat die hof nie saam stem nie.

  30. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Adminsitratiewe handeling moet rasioneel verwant wees tot (cc) die informasie voor die administrateur -Administrateur moet al die relevante informasie voor hom hê. -Byvoorbeeld, die handeling van `n administrateur wat weier om `n permit vir visvang te gee aan `n aansoeker op die basis van `n nuusberig wat beweer dat die aantal vis drasties afgeneem het, sonder enige wetenskaplike of feitlike bewyse, sal lei tot hersiening. Hierdie paragraaf verseker dat die administrateur sy “volle aandag skenk” tot die saak.

  31. Irrasionaliteit as `n grond van hersiening • Irrationality as a ground of review Die handeling is nie rasioneel verwant tot (dd) die redes daarvoor gegee deur die administrateur Die gronde van hersiening moet met artikel 5 van PAJA gelees word (die artikel wat handel of geskrewe redes.) Hierdie vereiste behels die bewys van behoorlike navolging van regmatige / wettige besluitneming in die algemeen en die vereiste van rasionality. Dit is duidelik dat die weiering om redes te gee die individu grootliks benadeel: Hulle weet nie hoe om die geldigheid van die handeling the bevraagteken. Daar is geen duidelikheid in sulke gevalle oor die eintlike basis of gronde waarop die hersiening gebasseer moet word nie.

  32. Tot hier: Hoofstuk 18 in Handboek: pp 381-417 Hoofstukke 6.8 en 6.9 van Werkboek. Dus, vrae 108-113. Maar, vir hierdie deel van die werk moet julle net deur die werkboek lees en die klasnotas leer. NB: Class notes.

More Related