340 likes | 665 Views
Matteus 15:21-28. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “Marriages are all happy. It's having breakfast together that causes all the trouble.”. Wat hou huwelike (en alle ander verhoudings) vars en lewend?
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“Marriages are all happy. It's having breakfast together that causes all the trouble.”
Wat hou huwelike (en alle ander verhoudings) vars en lewend? Die vermoë om te verander, om buigbaar en aanpasbaar te wees
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Hoe langer die rek, hoe groter die geloof
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Matteus 15:21-30 - Krummel-vreters! -
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Hoe groter ons nood, hoe korter ons gebede Iswand
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Made-up minds belong to some of the loneliest people around Anoniem
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Hulle trek ’n sirkel om my uit te sluit… Hang etikette om my nek, noem my name Maar Liefde en ek het hul uitoorlê: Ons het ’n sirkel getrek wat hulle ingesluit het ! Edwin Markham, Outwitted
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het