html5-img
1 / 8

Nagmaal

Nagmaal. Rede waarom ons Jesus nodig het Onderwerp/verneder (:7 & 10) Bewoon/bewerk ( Gn 2: 15) en gee name ( Gn 2: 19) Mens wil self soos God wees (nie onderdanig) Gn 3:6 Kaal voor God! Jesus sterf om verhouding tussen God en mens te herstel!. 2. Nagmaal en Christen-word

yamin
Download Presentation

Nagmaal

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Nagmaal

  2. Rede waarom ons Jesus nodig het • Onderwerp/verneder (:7 & 10) • Bewoon/bewerk (Gn 2: 15) en gee name (Gn 2: 19) • Mens wil self soos God wees (nie onderdanig) Gn 3:6 • Kaal voor God! • Jesus sterf om verhouding tussen God en mens te herstel!

  3. 2. Nagmaal en Christen-word • Kos word deel van jou wese • So ook brood en wyn van nagmaal • Sodat Jesus as’t ware in my leef! • Hy in my oortuig my van die ewige lewe! ”Ou” nagmaalsganger of ”jong/nuwe” nagmaalsganger?

  4. Ons in Christus! • Jesus bepaal my lewe • Jakobus: Mense beweer Jesus is in hulle, maar hulle leef nie in Jesus nie • Geloof sonder dade is dood! • Ware herstel breek die opstand van Eden – weer onderdanig • Baklei vanweë ”eie begeertes” – Hedoné – stry met God bo alles liefhê

  5. Nagmaalsvraag: • Is jy lief vir God bo alles? • God soek jou gees (:5) • Deelname aan nagmaal: Begeerte om so te leef! • Dan nooi God jou...

  6. Tog gebeur dit nie altyd nie! (:7) • Die duiwel is op loer! • Opdrag: Staan hom teë! • Satan laat jou geleenthede vir jou swakhede raaksien! • Jaloesie en bid selfs so selfsugtig! (:3) • Hosea & Gomer • Nagmaalsvraag: • Wat is JOU swakheid? Jou hedoné?

  7. Nie net negatief (weerstaan) maar ook positief (Nader...) (:8) • ”Tomovenearertoareferencepoint” • God is die vaste punt van die Christen se lewe! • Hy bepaal jou lewens- en wêreldbeskouing • Ou-Testamentiese priester by altaar • ”...dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef...” . (1 Tm 2:8).

More Related