1 / 1

Bio – Coenie Naudé

Bio – Coenie Naudé.

whitby
Download Presentation

Bio – Coenie Naudé

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bio – CoenieNaudé CoenieNaudé is gereedomdiep spore in die Suid-Afrikaansemusiekbedryfte trap. Alhoewelhynog ‘n nuwenaam in die Suid-Afrikaansemusiekmark is, is musiekmaaknieheeltemal ‘n nuwe arena virhomnie. Coenie is meer as net bedrewe in die uiteenlopendemusiekgenres van Pop en alternatiewe Rock tot Swing en Gospel. Hybeskikook ‘n wye register en sykragdadige stem strekdeurliefdesliedjies en Pop-Rock treffers. Syliriekespreekeerlik en opregoorditwatnaaansy hart is. Coenie put inspirasieuit die alledaagse, die menseomhom, die kleingelukkewat die lewe se hartklop is. Hierdieboorling van Nelspruit het van kleinsafalreedssypassieomemosies in musiekteomskep, getoon, en tree nounavore as ‘n belowendejong sanger en liedjieskrywer. Hy het op 12 homself in die geheimgeleerkitaarspeel en later syouers mal gemaak met die klankevanuitsybloukitaar. Oor die jare het hierdieklanke in asemrowendemooimelodieëverander en mense het begin kennisneem van sy talent. Johan Kelber, van Kelber Music Productions, is een van hulle, en na ‘n oudisie in 2011 het opnamesvirsydebuut-album, STÉMMA, begin. Geïnspireerdeur Josh Groban, Daughtry, Chris Tomlin, Jesus Culture en Il Quinto, kanCoenienousydroom begin uitleef en met sy stem ‘n stukkie van sypersoonlikheid met gehoredeel. Die enigstemusiekwatooituitCoenie se hart gehoorsal word, is dié met ‘n diepbetekeniswaarmeehyhomselfkanvereenselwig. Coenie is diepgelowig en glodatelke dag ‘n geskenk van God is wathyuitgenadeontvang het. Hy is gladnieskaamoorsyoortuigingsnie en glodatsyuniekesangstem ‘n gawe is, en nie net ‘n talent nie. ‘n Menskanaltydietsbesonders en uniek van Coenieverwag. As sanger en liedjieskrywerstreefhydaagliksdaarnaomalleswathyaanpakna die beste van syvermoëtedoen. Sygrootpassie in die lewe is musiek en hymaakgeengeheimdaarvannie. Elkenootuitsymond, komreguitsy hart. Coenie, ‘n student aan die NWU Potchefstroom, is opgewonde en hongervirditwat in sytoekomsvoorlê. Sykortsangloopbaan het al verskeiehoogtepunteopgelewer, soosvoorvertoningstydenskonserte van Steve Hoffmeyr en Bok van Blerk, asookdrieoptredes by Innibos Nelspruit se kuierverhoë. Sy video “Sonsverduistering” is tans op Kyknet se speellys en kanookgesien word op Youtube. Met radio onderhoudeagter die rug, en ‘n dagboekvoltoekomstigeoptredes en geleenthede, droomCoenieomeendagSkouspelte open. facebook.com/CoenieNaudé Musician Sonsverduistering Video

More Related