1 / 11

Reeks uit Dordtse leerreëls: 4

Reeks uit Dordtse leerreëls: 4. God roep steeds in alle erns. Inleiding. God is ’n roepende God. Die geloof in die uitverkiesing maak geen verskil aan God se roeping nie. God roep steeds in alle erns. Word besonder duidelik uit Jesus se gelykenis aan die begin van Mat. 22:. Mat. 22:1-13.

vida
Download Presentation

Reeks uit Dordtse leerreëls: 4

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Reeks uit Dordtse leerreëls: 4 God roep steeds in alle erns

  2. Inleiding • God is ’n roepende God. • Die geloof in die uitverkiesing maak geen verskil aan God se roeping nie. • God roep steeds in alle erns. • Word besonder duidelik uit Jesus se gelykenis aan die begin van Mat. 22:

  3. Mat. 22:1-13 Mat. 22:2: “Hy het gesê: "Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n koning wat vir sy seun ‘n bruilofsfees voorberei het.” • Die bruilofsfees -‘n beeld van die verlossingsplan van God deur die wêreldgeskiedenis. Bereik in die koms van Jesus ‘n skerp punt. • Eerste genooides is dus die Jode en die verdere genooides die wat deur die Jode verag word – heidene en sondaars. • Ons gaan vanaand kyk na die roeping en foukus op die reaksie op die roeping:

  4. God roep twee keer • Mat. 22:3: “Hy het sy slawe uitgestuur om die genooides na die bruilof te roep, maar hulle wou nie kom nie.” • God roep die eerste keer. • Mat. 22:4: “Toe stuur hy weer ander slawe met die opdrag: ‘Sê vir die genooides: Die maaltyd is reg; my beeste en vetgemaakte vee is geslag, en alles is gereed. Kom na die bruilof toe.’” • God roep ’n tweede keer. • Die erns van God wat roep word so beklemtoon.

  5. Dl. Hfst. ¾ par. 8: “Almalwategterdeur die evangeliegeroep word, word in alleernsgeroep. Want in alleerns en waarheidbetuig God in syWoordwatsywil is: die geroepenesmoetnaHom toe kom.” Ons kry in die gelykenis drie reaksies op die uitnodiging van die koning: Nee Ja Ja maar

  6. Die eerste antwoord: Nee • Mat. 22:5 en 6: "Maar die genooides het hulle nie daaraan gesteur nie, en die een het na sy stuk grond en ‘n ander een na sy werkplek toe gegaan. En party het sy slawe gegryp en mishandel en doodgemaak.” • Drie vorme: • Ignorering. • Verskonings. • Vyandskap. • Mat. 22:7: “Die koning het kwaad geword en sy leër gestuur om daardie moordenaars dood te maak en hulle stad aan die brand te steek.” • Ontvang God se straf.

  7. Die tweede antwoord: Ja. Mat. 22:8-10: "Toe sê hy vir sy slawe: ‘Alles staan klaar vir die bruilofsfees, maar die genooides was dit nie werd nie. Gaan nou uit na die straathoeke en nooi soveel mense as wat julle teenkom, na die bruilofsfees toe. Toe het daardie slawe uitgegaan op die strate en almal wat hulle gekry het, bymekaargemaak, slegtes sowel as goeies. So het die feessaal vol gaste geword.” • ’n Derde, spesiale uitnodiging. • L.w. Slegtes en goeies word gebring.

  8. Die derde antwoord: Ja, maar.... Mat. 22:11-13: "Toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar ‘n man wat nie bruilofsklere aan het nie, en hy sê vir hom: ‘Vriend, hoe het jy hier ingekom sonder bruilofsklere aan?’ Maar die man kon niks antwoord nie.” • Ja, maar kom sonder bruilofsklere. • Die wit klere waarvan ons dikwels lees in Openbaring. • Niks om te sê nie... • Nee en ja maar is dieselfde. “Toe sê die koning vir sy dienaars: ‘Bind sy hande en sy voete vas en gooi hom uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.’” • Ontvang God se straf.

  9. Die slot van die gelykenis. Mat. 22:14: "Baie is immers geroep, maar min is uitverkies.“ • Jesus plaas self die uitverkiesing op die tafel. • L.w. Uitverkiesing aan die einde en nie die begin nie. • Die uitverkiesing maak geen verskil aan die erns van god se roeping nie. • God se roeping eis van mense ’n antwoord. • God oordeel n.a.v. die antwoord op sy roeping.

  10. Die slot van die gelykenis • God se roepingwerkdeur die mens se verantwoordelikheid. • God se roepingwerkdeur die mens se wil. • God se roepingwerkdeur die mens se bewustebesluit. • Die wat nee sê het bewustelik God se roepingverwerp. • Daar is geenverontskuldigingdeur die uitverkiesing. • Die watjasê het God se roepingbewustelikaanvaar. • Steeds niksom op trots teweesnie.

  11. Slot • God roep vandag steeds. • Wat is jou antwoord?

More Related