1 / 48

Kerkspieël

Kerkspieël. Wat is Kerkspieël?. Gemeente vraelys Attender survey. Lidmate Aanbidding Leierskap?. Wat gebeur in gemeentes?. Wat gebeur in gemeentes?. Roeping Verbindings (bo, binne, buite, vorentoe). 1. Waar gaan die lidmate heen?. Algemene situasie is stabiel

theola
Download Presentation

Kerkspieël

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kerkspieël

  2. Wat is Kerkspieël?

  3. Gemeente vraelys • Attender survey

  4. Lidmate Aanbidding Leierskap? Wat gebeur in gemeentes?

  5. Wat gebeur in gemeentes? • Roeping • Verbindings (bo, binne, buite, vorentoe)

  6. 1. Waar gaan die lidmate heen?

  7. Algemene situasie is stabiel • Watter verskuiwings vind plaas?

  8. Emigrasie: SAIRR 1 miljoen blankes verlaat SA tussen 1995 en 2005 • Belydend 77%, doop 23% • 22% lidmate ouer as 60 jaar • 55% van die lidmate woon in stedelike gemeentes • Denominasionele migrasie weglaatbaar • Gemeentelike migrasie styg tot 14%, verdubbel in 6 jaar

  9. 2. Hoe lyk ons aanbidding?

  10. Oggenddiens sluit kinderdiens in. 65% van die gemeentes het ‘n kinderdiens, bywoning 5% • Aandiens het effens verbeter • Erediensbywoning en gemeentegrense?

  11. U mag van verskillende style van musiek hou, maar wat verkies u in die erediens? (Merk nie meer as 3 moontlikhede nie) 50% Kerkmusiek uit die gereformeerde tradisie 65% Klassieke musiek en korale (soos Liedboek) 24% Eietydse musiek 5% Mediatiewe musiek (Taize, Iona) 4% Musiek vanuit ʼn verskeidenheid van kulture 4% Rock musiek 46% Gospel musiek 1% Afrika musiek 16% Musiek op kinders toegespits 0% Geen musiek of liedere 0% Weet nie

  12. Met watter van die volgende geloofbenaderings identifiseer u? (Merk nie meer as 2 moontlikhede nie) 34% Evangelies 63% Gereformeerd 11% Charismaties 1% Fundamentalisties 23% Tradisioneel 14% Gematig 2% Liberaal

  13. Hoe gereeld beleef u iets van die volgende tydens eredienste in dié gemeente? (Merk net een per ry)

  14. 3. Hoe lyk die leierskap?

  15. Daar is net soveel hulpwerkers as kerkraadslede

  16. Word vroulike leierskap werklik benut?

  17. Kerkraad? • 85% enkele kerkraad bestaande uit ouderlinge en diakens • Wie is die voorsitter?

  18. Moedig die gemeente en sy leierskap u aan om u gawes en vaardighede te ontdek en te gebruik? 49% Ja tot ʼn groot mate 36% Ja, soms 6% Nee glad nie 9% Ek weet nie Bemagtiging van lidmate?

  19. 4. Verstaan die gemeente sy roeping?

  20. Hoe sou u gemeente se huidige rigting tipeer?

  21. Wat is die belangrikste doelwitte waarop die kerkraad ooreengekom het? 38% (2004 – 34%) geen, onbekend Gewig uit 100: • Versorging, omgee – 20 • Erediensgroei – 19 • Opbou – 18 • Uitreik, sending - 18

  22. Hoe funksioneer die gemeente in terme van uitreik? Merk die punt op die skaal wat die naaste aan die stelling is waarmee u saamstem.

  23. Waar kom nuwe lidmate vandaan? • Hoeveel lidmate het gedurende 2005 lidmaat van hierdie gemeente geword wat voorheen nie lidmaat van enige ander gemeente of denominasie was nie? 8500 • Het u gemeente ‘n progam of aksie wat na nie-lidmate uitreik? 39% • Hoeveel van die kinders in die belydenisklas is nie lidmate van die gemeente nie? 1900

  24. Waar kom nuwe lidmate vandaan? • Is u bereid om ‘n vriend of familielid na ‘n erediens in hierdie gemeente uit te nooi? • 53% Ja, ek het dit al die afgelope 12 maande gedoen (46%) • 40% Ja, maar ek het dit nie die afgelope 12 maande gedoen nie (33%)

  25. Gemeente se betrokkenheid by die gemeenskap • Ontwikkelingsprojekte – 74% • MIV/Vigs strategie – 10% • Armoede en werkskepping – 26%

  26. 5. Verbindings • Bo • Binne • Buite • Vorentoe

  27. Spiritual connections

  28. Private devotions

  29. Growing in faith

  30. Views of the Bible

  31. Inside connections

  32. Involving worshippers

  33. Belonging here

  34. Outside connections

  35. Inviting others

  36. Reaching out

  37. Identity, leadership and vision

  38. Committing to the future

  39. Leadership

  40. Summary

  41. Spiritual connections

  42. Inside connections

  43. Outside connections

  44. Identity connections

  45. Nadink? • Bo: privaat • Binne: geografies, verbruiker • Buite: afwesig op die markplein • Vorentoe: watter droom, eendag?

More Related