1 / 27

GENADE

GENADE. ONREGVERDIGE, ONEINDIGE. Matteus 20:1-16. “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met die eienaar van ’n wingerd wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur.

tareq
Download Presentation

GENADE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GENADE ONREGVERDIGE, ONEINDIGE Matteus 20:1-16

  2. “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met die eienaar van ’n wingerd wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. 2“Nadat hy met die arbeiders ooreengekom het om hulle die gewone dagloon te betaal, stuur hy hulle om in sy wingerd te gaan werk. 3Teen nege-uur gaan hy weer uit en sien ander werkloos op die mark rondstaan, 4en hy sê vir hulle: ‘Gaan werk julle ook in my wingerd, en wat billik is, sal ek julle betaal.’

  3. 5Hulle is toe soontoe. Teen twaalfuur en teen drie-uur het hy weer uitgegaan en dieselfde gedoen. 6Omtrent vyfuur gaan hy uit en kry ander wat daar rondstaan, en hy sê vir hulle: ‘Waarom staan julle heeldag werkloos hier rond?’7Hulle antwoord hom: ‘Omdat niemand ons gehuur het nie.’ ‘Gaan werk julle ook in my wingerd,’ sê hy toe vir hulle. 8“Toe dit aand word, sê die eienaar van die wingerd vir sy voorman: ‘Roep die arbeiders en betaal hulle hulle loon. Begin by die laastes en eindig by die eerstes.’

  4. 9“Dié wat teen vyfuur gehuur is, kom toe en kry elkeen die gewone dagloon. 10Die mense wat eerste gehuur is, het gedink hulle sou meer kry, maar toe hulle aan die beurt kom, kry hulle ook elkeen die gewone dagloon. 11Hulle vat toe die geld maar begin by die eienaar kla 12en sê: ‘Hierdie laastes het net een uur gewerk, en nou betaal u hulle dieselfde loon as vir ons wat die hele dag hard gewerk het in die warm son.’

  5. 13“Maar hy antwoord een van hulle: ‘Vriend, ek doen jou geen onreg aan nie. Het jy nie met my ooreengekom vir die gewone dagloon nie? 14Vat jou geld en gaan huis toe. Ek wil vir hierdie laaste een dieselfde gee as vir jou. 15Mag ek dan nie met my geld maak wat ek wil nie? Of is jy afgunstig omdat ek goed is?’ 16“So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”

  6. GENADE ONREGVERDIGE, ONEINDIGE Matteus 20:1-16

  7. GENADE ONREGVERDIGE, ONEINDIGE Matteus 20:1-16

  8. Look Joey, Mrs. Wilson gives us cookies not because we’re nice, but because she’s nice.

  9. GENADE IN MY LEWE • Ek het genade nodig

  10. ROMEINE 3:23 23Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie

  11. GENADE IN MY LEWE • Ek het genade nodig • Ek verdien nie genade nie

  12. ROMEINE 6:23 23Die loon wat die sonde gee, is die dood;

  13. GENADE IN MY LEWE • Ek het genade nodig • Ek verdien nie genade nie • Ek kan nie genade verdien nie

  14. ROMEINE 6:23 die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.

  15. ROMEINE 3:24 24maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.

  16. EFESIËRS 2:8-10 8Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. 9Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. 10Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.

  17. GENADE IN MY LEWE • Ek het genade nodig • Ek verdien nie genade nie • Ek kan nie genade verdien nie • Ek verdien dit nie meer as ander nie

  18. ROMEINE 3:21-22 Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, 22maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.

  19. GALASIËRS 3:11 11Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal.

  20. GENADE IN MY LEWE • Ek het genade nodig • Ek verdien nie genade nie • Ek kan nie genade verdien nie • Ek verdien dit nie meer as ander nie • Sy genade is vir my genoeg

  21. HEBREËRS 10:14-18 14Deur die één offer het Hy dié wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vrygemaak. 15Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers sê Hy: 16“Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, sê die Here. Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe.” 17Dan sê Hy verder: “Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie.” 18Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie.

  22. GENADE IN MY LEWE • Ek het genade nodig • Ek verdien nie genade nie • Ek kan nie genade verdien nie • Ek verdien dit nie meer as ander nie • Sy genade is vir my genoeg • Ek moet sy genade uitdeel aan ander

  23. EFESIËRS 4:32-5:2 32Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. 2Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ’n offergawe gegee het, ja, ’n offer wat vir God aanneemlik was.

  24. GENADE ONREGVERDIGE, ONEINDIGE Matteus 20:1-16

More Related