1 / 23

Beslote Korporasies

Beslote Korporasies. HOOFSTUK 27. Lidmaatskap & Ledebelang. BK = 1 – 10 lede (art 28) Lede mag nie gesamentlik ledebelang besit nie. Vereistes vir Lidmaatskap. Slegs Natuurlike persone - art 29(1) Regspersoon MAG NIE direk / indirek ledebelang in ‘n BK hou nie

Download Presentation

Beslote Korporasies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BesloteKorporasies HOOFSTUK 27

  2. Lidmaatskap & Ledebelang • BK = 1 – 10 lede (art 28) • Ledemagniegesamentlikledebelangbesitnie

  3. VereistesvirLidmaatskap • SlegsNatuurlikepersone- art 29(1) • RegspersoonMAG NIE direk/indirekledebelang in ‘n BK hounie • BK MAGaandele in Mpyhê • BK MAG in vennootskap met ander BK’s of Mpywees

  4. Natuurlikepersoon lid v BK as: • Geregtig op ledebelang • Ampshalwe‘n trustee van testamentêre trust- mits?? • Ampshalwe‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

  5. Nomine officiias trustee van ‘n trust inter vivosop voorwaarde: • Regspersoonniebegunstigde van trust • Die lid persoonlik al die regte en verpligtinge van ‘n lid het • BK nieverpligomooreenkomstussen trust en lid natekomnie • Personegeregtig op voordeel + lede van BK magniemeer as 10 weesnie

  6. Regspersoneuitsonderings?? • Ampshalwe‘n trustee van testamentêre trust- mits? • Ampshalwe‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

  7. Aanvang van Lidmaatskap • Datum waaropStigtingsverklaringgeregistreer • Watmoet in Stigtingsverklaringvervat word? • As nuwe lid of verteenwoordigergeregistreermoet word=CK 2 (Gewysigdestigtingsverklaring)

  8. Lederegister • Nieformele register • Ledese name in die stigtingsverklaringgemeld word • SV- viropenbareinsaebeskikbaar • Jongste SV=lederegister • Lede se name verskyn op briewe

  9. Addisionelelede • ‘n Persoonkan ‘n % ledebelangkoop • Ooreenkoms met huidigeledeaangesienhul % verminder • Bydraekan geld of eiendomwees, maarniedienstenie – art 33(2)

  10. Beëindiging v Lidmaatskap • Vrywilligevervreemding van ledebelang • Gedwongeverkoop van ledebelangagvinsolvensie • Testamentêrebeskikkingoorledebelang • Gedwongeverkoop van ledebelangnabeslaglegging en verkoping in eksekusie • Deregistrasie/ Likwidasie

  11. Hofbevel • Op gronde: • Onbekwaamheid • Nadeligeuitwerking op BK • Samewerkingonmoontlik • Omstandighedewathofbillikag

  12. Ledebelang • Bydrae = % ledebelang • Niedieselfdeledebelangsaamhounie • Lid kanniemeer as eenledebelangbesitnie • % ledebelangin SV +lid se sertifikaat van ledebelang • % ledebelangnie = die groottevdbydraenie

  13. Totaal van Ledebelang • 100% • Nuwe lid – ander se ledebelang verminder dienooreenkomstig

  14. Aard van Ledebelang • ‘n Ledebelang in ‘n BK is ‘n vorderingsreg teen die BK wat die houergeregtigmaak op ‘n pro rata-aandeel in die totaleledebelangenom in die winstetedeelen by likwidasieooktedeel in die oorskot. • Roerende, onstoflikesaak • Kan op beslaggelê word

  15. Verkryging van Ledebelang • Vanaf BK (stigterlid) of • Vanafbestaande lid of syboedel

  16. Insolvensie of dood van Lid • Kuratorof eksekuteur • Buitestaanderwatvirlidmaatskapkwalifiseer • Dood = SWO, erfgenaamof legataris

  17. Beslaglegging en verkoping in eksekusie • Verkoopaan BK, oorblywendelede, buitestaanderwatvirlidmaatskapkwalifiseer

  18. Oordrag van Ledebelang • Enigeoordragmoet in die gewysigdestigtingsverklaring (CK 2) aangeteken word • Wet bevatnievereistesvir die oordragnie

  19. SekerheidstellingdmvLedebelang • Vorderingsregte - sekuriteitvirskulde • Sessie in securitatemdebiti • Alexander NO v Standard MerchandBank -

  20. Verpanding/sessie • Verpanding: as sekuriteitvir ‘n skuld • Lidmaatskapsertifikaat + vorm + bedoelingdatgehousal word totdat die hoofskuldafgelos is • Wanbetaling – verkoopledebelangomskuldtedelg • Wet skepprobleme

  21. Uit-en-uitsekerheidsessie: • Skuldeisersal by betaling van die hoofskuld die ledebelangterugsedeeraan die lid • Skuldeisersaldus net die ledebelang in syeienaamregistreer of ditverkoopindien die hoofskuldniebetaal word nie

  22. SCHWARTZ NO v PIKE AND OTHERS

  23. Kanakia v Ritzhelf 1004CC t/a Passage to India

More Related