1 / 15

STOKVELS

STOKVELS. DefiniSIE. Groep mense Sluit ‘n ooreenkoms – verbind tot gereelde bydrae s in gesamentlike fonds Elke lid kan onttrek vir spesifieke doel Op roterende basis of volgens finansiële behoefte. TIPES. Bydrae stokvel Tradisionele spaarklub

Download Presentation

STOKVELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. STOKVELS

  2. DefiniSIE • Groepmense • Sluit ‘n ooreenkoms – verbind tot gereeldebydraes in gesamentlikefonds • Elke lid kanonttrekvirspesifiekedoel • Op roterende basis of volgensfinansiëlebehoefte

  3. TIPES • Bydraestokvel Tradisionelespaarklub Vastebydrae tot gemeenskaplikepoel, weekliks, twee weekliks of maandeliks Lompsom op ‘n gereelde basis Gebruikvirrenigedoel ; • Basiesestokvel Verskil van bydraestokvel – betaaluitvirspesifiekegebeurtenis • Umgaleloklub Godsdienstigeaard Bydrae plus 20% • Jeugstokvels Versorging van jeugdiges • Kruidenierswarestokvel Kruideniersware- of kontantkoepoens (Makro; Unilever) • Aankopestokvel Gesamentlikefondsgebruikomgroottoerustingaantekoop– maakdaaruit ‘n wins • Familiestokvel Investeer geld by bank of finansiëledienste geld uitbetaalvlgbehoefte van familie Gebruikomgrond, motors, deposito’stebetaalI

  4. TIPES • Beleggingsgroep Investeer geld – rente Verdeel of herbelê • Istokistokvel Ledekrybeurtompartytjietehou Voedselaangekoopuitfonds – aanledeverkoop Gasvrou/heerhou die geld • Partytjiestokvel Toegangsgeld word gevra – voedsel en drank verkoop Lede/Gasheer of -vroudeel in winste • Leningstokvel leen geld uit teen rentekoers (tussen20% and 50%) aanlede • Makgotlasof begrafnisverenigings Finansiëlehulpwanneerfamilielidsterf Ander ondersteuningook – bvvoedsel • Gooi-goois Geld of in naturabydraes

  5. GESKIEDENIS • Roterendebeesveilings(“stock fairs”) van EngelsesetlaarsaanKaap (1800s) • Goudonttdek - Stokvelkonsepingevoerna Witwatersrand Haglikeomstandighede Begrafnisse • National Stokvels Association of South Africa (NASASA) 1988 • Voor 1994 • Na 1994 - ondersteun en bevorderinformelegemeenskapsgebaseerdespaarskemas.

  6. GESKIEDENIS • 1996: Ministerie van Finansiesreikdokumentuitwatregering se houdingjeensstokvelsuiteensit Waarsku teen onwettigepiramideskema’s Opbrengste tot 300 % Uitbetalingsuitlede se bydraes – geenreserwes • 1996 - Bankwetword gewysig Stokvelaktiwiteitevalbuiteaktiwiteite van definisie van bank Stokvels = wettige, self regulerendeentiteit, watnieaanregulasies van bankehoefte tevoldoennie Sedert 1999 - fondseniemeer as R9.99 miljoen Stokvelsmoetgeaffilieerwees met NASASA Aktiwiteite mag niebinneaktiwiteite van pensioenfondsorganisasievalnie Rekeningkundigerekords (tot R1 miljoen; meer as R1 miljoen tot R9.9 miljoen) • Sun Multi Serve skema doenvoor as stokvel Registrateur van Bankevriesfondse - R40 miljoenfondseipv R9.9 miljoen • Ander skemastortineen- R80 miljoen se verliese in 1996

  7. GRESKIEDENIS • 2003 Ledetal : Vroulik(60%) Ras: 96% Swart Stedelik/Landelik 65% stedelik Streek 50%+ Gauteng en KZN LSM Kategorie 76% relatief arm - LSM1 to LSM5 Bydraes R50 and R100 per month; R181. Spaar R400 miljoen

  8. HISTORY • 2011 RSA het 811 830 stokvels 11.4 miljoenstokvellede in RSA Spaarklubs – 47% Begrafnisverenigings - 41% Kruidenierstokvels – 20%. Belegginstokvels – 5% Gemiddeldeledegetal - 27 Gauteng 23%, Limpopo 20%. Vroue – 57% ; GemiddeldemaandeliksebydraeR210.

  9. Bankwet Artikel 1 van die Bankwet Formele of informelekredietroteringskema met ‘n ontspanning, sosiale en ekonomiesefunksies; Bestaanfundamenteeluitledeverbindommekaarwedersydsteondersteun tot die bereiking van bepaaldeoogmerke; Vestig ‘n volgehouekapitaalpoelvan fondseagvbydraes; Verskafkredietnamens en aanlede; (v) ledekandeel in winste en bestuuraanstel, en (vi) Selfneergelegdereëlsomledetebeskerm

  10. GRONDWET • Voorbeeld

  11. Piramideskemas

  12. Stokvels en die Mpywet? • Is ‘n stokvel ‘n vennootskap?

  13. VENNOOTSKAPPE/STOKVELS • 30.   Verbod op verenigings of vennootskappe met meer as twintig lede, en vrystelling.—(1)  Geen maatskappy, vereniging, sindikaat of vennootskap bestaande uit meer as twintig persone word in die Republiek toegelaat of opgerig met die doel om sake te doen wat die maak van wins deur die maatskappy, vereniging, sindikaat of vennootskap, of deur die individuele lede daarvan, as oogmerk het nie, tensy dit geregistreer word as ’n maatskappy kragtens hierdie Wet of opgerig word ingevolge ’n ander wet

More Related