1 / 9

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus …

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus … Epistemologie van water = ‘n studie van water (die verwoestende krag van water). Hoe ontstaan ‘n tsunami?. Die gedig het 3 sinne. Sin 1 : Die gietende reën, stormwind en weerligstrale

sutton
Download Presentation

‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus …

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ‘n Tipe epistemologie van water Breyten Breytenbach Epistemologie = ‘n studie dus … Epistemologie van water = ‘n studie van water (die verwoestende krag van water)

  2. Hoe ontstaan ‘n tsunami?

  3. Die gedig het 3 sinne • Sin 1: Die gietende reën, stormwind en weerligstrale • Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diere • Sin 3: Als wat ronddryf in die water, mense op vlotte, ontbindende lyke wat ronddryf

  4. Sin 1: Die gietende reën, stormwind en weerligstrale Gietende reën skeef gearseer Die lug was getint in vuur= kleure, wat die wolke in repe (stroke) skeur en verfladder Bliksemskigte = bliksemstrale

  5. Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die natuur, mense en diere

  6. Sin 3: Als wat ronddryf in die water:puin, mense op vlotte, ontbindende lyke Die brandertoppe was besaai van tafels, katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, kateders, kroegtoonbanke …

  7. Die peupel mans en vrouens (vare en moere) vlug met kind en kraai (met als wat hul oorhet) Mense is saamgeflans op vlotte/enige ding wat kan dryf

  8. Mense op vlotte skree, huil, verwyt, is lamgeslaan… … die waters laat rol laat rol laat rol het … glinsterende groen lyke van die verdrinktes, ‘n mompeling van dooie vleis weer en weer en weer …

More Related