html5-img
1 / 16

Psalm 93

Psalm 93. God nooi ons uit en ons kom tot rus. Voorganger: Alle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met ’n jubelende stem, Gemeente: want aan die Here, die Allerhoogste, kom die eerbied toe; Hy is die Groot Koning oor die hele aarde.

Download Presentation

Psalm 93

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 93

  2. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  3. Voorganger: Alle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met ’n jubelende stem, Gemeente: want aan die Here, die Allerhoogste, kom die eerbied toe; Hy is die Groot Koning oor die hele aarde.

  4. Voorganger: Prys God, prys Hom met psalms! Gemeente: Prys ons Koning, prys Hom met psalms! Voorganger: God is koning oor die hele aarde; sing vir Hom ’n lied. Gemeente: God is koning oor die nasies, God is op sy heilige troon.

  5. God praat met ons en ons luister

  6. Familie-oomblik

  7. Bekendstellings … • deur 'n 'praisepoet'

  8. Bekendstellings … • deur 'n 'praisepoet‘ • deur ’n CV

  9. Bekendstellings … • deur 'n 'praisepoet‘ • deur ’n CV • deur Hemelvaart 2012

  10. Bekendstellings … • deur 'n 'praisepoet‘ • deur ’n CV • deur Hemelvaart 2012 • terwyl ons fokus op Psalm 93

  11. Jesus: die Heer en Koning van die kerk en die wêreld

  12. Terug op sy troon ... vreugdefees ook vir jou en my!

  13. God stuur ons om te leef

  14. Seën Mag die liefde van die Here Jesus ons na Hom toe trek. Mag die krag van die Here Jesus ons sterk maak in sy diens. Mag die vreugde van die Here Jesus ons vervul. Mag die seën van die almagtige God, Vader, Seun en Heilige Gees, met ons wees en vir altyd by ons bly. Antwoord Amen.

More Related