1 / 36

Open 4:1-11

Open 4:1-11. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Hemel is waar… Hel is waar…. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Aanbidding laat jou op God fokus bring mense bymekaar.

selah
Download Presentation

Open 4:1-11

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Open 4:1-11

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Hemel is waar… • Hel is waar…

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Aanbidding • laat jou op God fokus • bring mense bymekaar

  6. Ons praat oor Jesus – nie oor paddas nie!

  7. It's about Jesus, stupid!

  8. “If you want to kiss the sky, you have to learn how to kneel.”

  9. ‘n Mosaïek vanherinneringe van God se verbondstrou

  10. In die hemel is die Heer In die hemel is die Heer En Sy glans is soos kristal Hy's die Heilige van God En Hy heers oor die heelal

  11. Daar is mag in Sy Woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou

  12. En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer en die lof want U regeer

  13. Drie maal heilig is die Heer, Hy wat is en was en kom Hy’s die Alfa en Omega Almagtig en Verhewe

  14. Daar is mag in Sy Woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou

  15. En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer en die lof want U regeer

  16. Aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam Die heerlikheid en lof van nou af en vir ewig

  17. Daar is mag in Sy Woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou 

  18. En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer en die lof want U regeer U regeer

  19. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  20. Teken die prentjie

  21. …wat jy gesien het (1:9-20), • … wat nou daar is (2:1-3:22) • … en wat hierna gaan gebeur (4:1-22:5)

  22. Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  23. Aanbidding bring alle mense bymekaar “All are gathered around the centre…” Eugene Peterson

  24. Sluit ons mense in of uit? “Always allow God the privilege of working in another's life differently from the way God has in your own,” Susan Yates

  25. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor

  26. Ons is ‘n familie

  27. “No deal” Dien-dien-beginsel

  28. Dankseggings-ete vir die VIGS-lyer

  29. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  30. “The humblest and the most unseen activity in the world can be the true worship of God…” Barclay

  31. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  32. Die skepping sing saam…

  33. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  34. Nuwe DVD(stel van 3) Verantwoordelike Vernuwing 2006 • 9 aanbieders • o.a. Pat Kiefert, Coenie Burger, Braam Hanekom, Stephan Joubert, Allan Boesak. • Kontakbesonderhede: Ilse Marsh Tel: 021 864 8228 ilse@bmedia.co.za R300.00 (BTW & versending)

More Related