1 / 27

Webregistrasie

Januarie 2014. Webregistrasie. Algemene opmerkings. Hou asseblief jou studentenommer byderhand LW: Webregistrasie is slegs beskikbaar vir die volgende studente : Vaaldriehoekkampus : Voorgraadse eerstejaar en senior Ekonomiese en Bestuurswetenskappestudente ( sekere kurrikulums ).

sancho
Download Presentation

Webregistrasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Januarie2014 Webregistrasie

  2. Algemene opmerkings • Houassebliefjoustudentenommerbyderhand • LW: Webregistrasie is slegsbeskikbaarvir die volgendestudente: • Vaaldriehoekkampus: Voorgraadseeerstejaar en senior Ekonomiese en Bestuurswetenskappestudente(sekerekurrikulums). • Baccalaureus Artium (slegs L300V; L302V, L303V en T303V) • LW: Eerstejaars sal slegs op geskeduleerde tye, onder toesig tydens die registrasietydperk kan registreer. Webregistrasie 2011

  3. Begin hier met jou registrasie(adres: http://www.nwu.ac.za/admin/index_a.html) KiesWebregistrasie Webregistrasie 2011

  4. Op hierdiebladsy is alleinligtingwatnodig is omtekanregistreer. Kies ‘PersoonlikeInligting’ omvoorttegaan. Webregistrasie 2011

  5. Skep van ‘n pinnommer Indienjyvir die eerstekeer die web gebruikmoetjyhierkliekom ‘n nuwepinnommerteskep Webregistrasie 2011

  6. Voltooi die twee velde en kliek op ‘volgende’ Webregistrasie 2011

  7. Voltooi al die velde op hierdieskerm – onthouwatterpinnommerjygekies het en ookwat die antwoorde op jousekuriteitsvrae was. Webregistrasie 2011

  8. Joupinnommer is nougeskep en voortaankanjyditgebruikomtoegang tot die universiteit se webnavraetekry. Webregistrasie 2011

  9. Teken op die stelselaanomteregistreer. Webregistrasie 2011

  10. Kies ‘Registrasie’ Webregistrasie 2011

  11. Biografiese inligting van die student Kies ‘Persoonlikeinligting’ Webregistrasie 2011

  12. Deur op ‘Volgende’ tekliekkanjydeur die verskillendebladsyebeweeg. Die meeste van die inligting is uitgegrys en jykanditnie self verandernie – VIR WYSIGINGS MOET JY BY DIE REGISTRASIETOONBANK AANMELD MET DIE NODIGE STAWENDE BEWYSE • Veldewatnieuitgegrys is nie, kanjy self veranderindienditfoutief is. • Alleswat met ‘n *gemerk is, is verpligtend. • By die ‘Naskoolseinligting’ skermkanjy op ‘Kliekhieromteregistreer’kliekomvoorttegaan met jouregistrasie (sienvolgendeskerm). • BELANGRIK: By die vaslê van adressemoet die dorp/poskantoor by die poskantoorveld ingesleutel word en niesaam met die straat of posbusnie en die poskodemoet by die poskodeveldingesleutel word. Webregistrasie 2011

  13. Kliekhieromvoorttegaan Webregistrasie 2011

  14. Registrasie vir ‘n kwalifikasie Maaksekerdat die jaar = 2011 Kliekhieromtevoorttegaanindienditaangedui word datjykanregistreer. Webregistrasie 2011

  15. Die kwalifikasie en kurrikulumwaarvoorjyaanvaar is, word hiervertoon. Webregistrasie 2011

  16. Eerstejaars: Kies modules soosaangedui op jouregistrasievorm. Waartoepaslikmoet ‘n keuseuit ‘n groep modules ookgemaak word (sienvolgendeskyfie met aanwysingsvir senior studente). Webregistrasie 2011

  17. Senior studente • Op die voorafgaande skerm gaan jou modules as volg vertoon word: • Alle modules wat GEDRUIP en NIE VOOR GEREGISTREER is in vorige jare word eerste gelys • Van hierdie modules kan ‘n MAKSIMUM van 2 eerste en 2 tweede semester OF 1 jaarmodule geselekteer word. Webregistrasie 2011

  18. Senior studente (vervolg) • Vervolgens word al die modules van die HUIDIGE AKADEMIESE JAAR gelys. • Indien daar KEUSE MODULES in die kurrikulum voorkom word dit in aparte GROEPE gelys sodat jy jou keuse kan uitoefen. Webregistrasie 2011

  19. Op hierdieskerm word die kampus, metode van aflewering, taal en moduleperiodegekiesindienditnie reeds voltooi is nie. Dit is die modules waarvoorjygaanregistreer (sienvolgendeskyfie met aanwysingsvir senior studente). Webregistrasie 2011

  20. Senior studente • Nadat die keuses tov die modules uitgevoer is beweeg jy na die volgende skerm – hier kan wysigings aangebring word. • Om die modules te toets aan die voorvereistes moet jy weereens na die volgende skerm beweeg (druk ‘next’). • Die regmerkies onder ‘Slaag voorvereistes’ dui die modules aan waarvoor jy kan registreer. • Kliek op die ‘i’ om te sien wat die vereiste is waaraan nie voldoen is nie. Webregistrasie 2011

  21. Senior studente (vervolg) • Op hierdie skerm word die modules waarvoor jy kan registreer sowel as die onsuksesvolle modules vertoon. Druk die ‘Verwyder alle onsuksesvolle modules’ knoppie om die modules weg te neem. Slegs die modules waarvoor jy geregistreer gaan word bly dus op die skerm oor. Webregistrasie 2011

  22. Op hierdiebladsy word joustudiemateriaalkeusesuitgeoefen. Die sleutel tot die korrektekeuse van studiemateriaal is (sienkodeagteraanstudiemateriaal): PAC = Potchefstroom/Afrikaans/Kontak; PEC = Potchefstroom/Engels/Kontak; VAC = Vaaldriehoek/Afrikaans/Kontak; VEC = Vaaldriehoek/Engels/Kontak Webregistrasie 2011

  23. Indienjoufinansiesnie in orde is nie, saljynie ‘n Bewys van Registrasiekandruknie. Webregistrasie 2011

  24. Indienjyniehierdieondernemingaanvaarnie, saljyniekanregistreernie. Webregistrasie 2011

  25. KliekhieromjouBewys van Registrasietegenereer. Webregistrasie 2011

  26. Bewys van registrasie Webregistrasie 2011

  27. Veels geluk! • Jy is nou ‘n geregistreerde student van die Noordwes-Universiteit!! Webregistrasie 2011

More Related