1 / 3

Boere oes die gesaaides op die lande en verkoop dit as kos vir mense en diere.

reën. kunsmis. kunsmis. grond. riviere. mikroskopiese plante groei en vermeerder vinnig. dooie mikroskopiese plante word deur ontbinders afgebreek. rivierwater. mikroskopiese diere wat van die plante leef, groei stadig. ontbinders gebruik die suurstof op. 2.

Download Presentation

Boere oes die gesaaides op die lande en verkoop dit as kos vir mense en diere.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. reën kunsmis kunsmis grond riviere mikroskopiese plante groei en vermeerder vinnig dooie mikroskopiese plante word deur ontbinders afgebreek rivierwater mikroskopiese diere wat van die plante leef, groei stadig ontbinders gebruik die suurstof op 2. Boere oes die gesaaides op die lande en verkoop dit as kos vir mense en diere. Die minerale in die gesaaides word nie deur die natuurlike ontbinding van die plante in die grond teruggesit nie. Boere moet dus addisionele nuwe minerale in die grond insit deur van misstowwe gebruik te maak. Bemesting verbeter die groei van die gesaaides, maar kan probleme in die omgewing veroorsaak. GEBRUIK die inligting in die prentjies om te VERDUIDELIK waarom te veel kunsmis visse in riviere doodmaak.

  2. 3. Hier is data van navorsing oor landbou in Indië. Die linkeras dui die gebruik van kunsmis aan. Die punte is met ’n kruisie x gemerk. Die regteras dui die hoeveelheid rys wat geproduseer is aan. Die punte word met ’n o gemerk. kilogram rys per hektaar geoes o kilogram kunsmis per hektaar gebruik x 30 1500 x o o o 20 o 1000 o o x o x 10 500 x x x x 1960 1970 1980 1990 1955 datum BESKRYF in jou eie woorde wat jy dink die grafiek aandui.

  3. 4. Insekdoders is chemikalieë wat boere gebruik om die insekte wat hulle oeste opeet, doodmaak. Ander diere kry die insekdoders in wanneer hulle die insekte eet. Die insekdoder raak meer gekonsentreerd soos dit met ’n voedselketting afbeweeg. LEES die onderstaande inligting noukeurig • Insekdoder word op die oeste gespuit en deur insekte geabsorbeer. • Sommige insekte gaan dadelik dood, maar ander word deur voëls geëet. • Elke klein voëltjie kan duisende insekte eet en die insekdoder akkumuleer. • Elke roofvoël (bv. die arend) kan tot 50 klein voëltjies eet. • Hoë konsentrasies insekdoder lei daartoe dat ’n voël eiers met dun doppe lê. • Hierdie eiers breek voordat die kuikentjie reg is om uit te broei. MAAK TEKENINGE om te verduidelik hoe insekdoder die roofvoëlbevolking kan verminder.

More Related