1 / 39

filmstudie

filmstudie. l. In ‘n rolprent word die kamera as die verteller gebruik . Skoot : Dit is wanneer die kamera aangeskakel en weer afgeskakel word. Dit kan ‘n paar sekondes wees of minute lank. Toneel : Dit is wanneer ‘n aksie afgeneem word of gebeure in een vertrek .

rudolf
Download Presentation

filmstudie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. filmstudie l

  2. In ‘n rolprent word die kamera as die vertellergebruik. • Skoot: Dit is wanneer die kameraaangeskakel en weerafgeskakel word. Ditkan ‘n paarsekondeswees of minute lank. • Toneel: Dit is wanneer ‘n aksieafgeneem word of gebeure in eenvertrek. • ‘n Sekwensie: Dit is ‘n reeks gebeurewataanmekaargeskakel word en sin maak. • Montage:Dit is wanneer ‘n reeks skote, watlykasofhulleniks met mekaartedoen het nie, langsmekaargeplaas word.

  3. TAAL VAN DIE ROLPRENT • ‘n Rolprent het syeiekodes . • Bv. tegniesekodesbv. kamerahoek simboliesekodesbv. kleursoosrooi - liefde oudio-kodesbv. musiek geskrewekodesbv. geskrewemateriaal. • In ‘n swakrolprent, word die kodes op ‘n voorspelbaremaniergebruikwat tot min bevrediging by die gehoor lei. • Hoe meer ‘n regisseursuksesvol is omkodestemanupileer , hoe groter die illusie van werklikheid en meerbevrediging by die gehoor.

  4. RAME • GESLOTE RAAM: Indien die beeld in die raamlykasofditvolledig is. • DIEPTE IN RAAM: Diepte word voorgesteldeurvoorwerpe op die voorgrond of deurkarakters en dinge telaatoorvleuel. • OOP RAAM: Die komposisie is so datjybewus word van dinge buite die raam. Ooprame word geskepdeurdiere of motors wat die raambinnekom of klankewatklinkasofdit van verafkom.

  5. DIEPTE IN RAAM

  6. DIEPTE IN RAAM

  7. DIEPTE IN RAAM

  8. GESLOTE RAAM

  9. GESLOTE RAAM

  10. OOP RAAM

  11. OOP RAAM

  12. BELIGTING: • NATUURLIKE BELIGTING: • (NATURAL LIGHT) Dit is wanneerons die natuurlikelig in tonelebuitegebruik. • ATELJEE-BELIGTING: • (ARTIFICIAL LIGHTING) Dit is wanneerons die tonelebinneskiet en van driehoekebelig - soosons in sepieskry.

  13. NATUURLIKE BELIGTING: Kyk na donker weer – beklemtoon somber atmosfeer

  14. NATUURLIKE BELIGTING: Mooi weer dui op positiewe atmosfeer by Mnr Ndlovu

  15. ATELJEE BELIGTING

  16. BELIGTING: • HELDER BELIGTING • (SPOTLIGHTING) Die toneel is helderbelig en daar is geen of min skaduwees. Ditbeeldgewoonlikgelukuit. ‘n Karakterwathelderbelig word is gewoonlikeerlik en opreg • ONDERBELIG OF DONKER • (LOW-KEY LIGHTING) Die toneel word min belig en donkereffek word geskep. Ditdra by tot dramatiese spanning en verhoorvrees en onsekerheid. Ditkanookhartseer en somberatmosfeeruitbeeld. Word gewoonlik in rillers en gru-films gebruik

  17. HELDER BELIGTING: Beeld geluk uit.

  18. ONDERBELIGTING: Dit dra by tot spanning en onsekerheid.

  19. BELIGTING • OORBELIGTING • (HIGH-KEY LIGHTING) Witbeligtinge : Dit word gebruikom ‘n onderwerp of karaktertebeklemtoon Ditkanookhittesimboliseer.

  20. KLEUR Die regisseurgebruikkleurom die atmosfeer, stemming en emosionelebetekenisse in die film teversterk. Ligtehelderkleure dui op geluken opgewektheid. Donkerkleure dui op hartseer, treurig, somber.

  21. Alhoewel NIE BAIE HELDER KLEURE nie tog helderder as res van film – dui op geluk.

  22. KLEUR Natuurlikekleure • Dit word gebruik as dinge niemoetuitstaannie. Mensewat die massasuitmaaksalbv. niehelderkleuredranie.

  23. KLEUR Helderkleure • Dit help omdramatieseeffekteverhoog. • Dit word gewoonlik by hoë-energietonelegebruik.

  24. KLEUR Dowwekleure • Kleuresoos bruin en grysvalonderhierdiekleureen word gebruikomhartseer en somberheiduittebeeld.

  25. KLEUR Simbolisiesekleure • Swart: elegant, gesofistikeerd, rou, donkerte, hartseer • Wit: skoonheid, sneeu, koue, engele • Rooi: liefde, passie, aggressie, vuur, bloed, krag • Blou: water, lewe, depressie • Geel: vrolikheid, optimisme, selfvertroue • Pers: kalmte en koninglik- verhewe. • Oranje: aggresiwiteit en geweld.

  26. KLEUR Kontras in kleure: • ‘n Heldinsalbv. helderkleuredra en die skurk of slegtekaraktersal bruin of donkerkleuredra. • Iemand op wie die fokus is salhelderkleuredra en mensewat die regisseur half willaatverdwynsaldowwekleuredra.

  27. KAMERA SKOTE • Glyskoot: (Panning) Dit is wanneer die kamerahorisontaal en gelykmatigbeweeg. Hierdieskoot word gebruikom ‘n mensaan die omgewingbekendtestel.

  28. Krenkskoot: Tilt Dit is wanneer die kamera die kykergelydelikblootstelaan die voorwerp. Die kamerabeweeggelykmatig en vertikaal. Die karakter word byvoorbeeld van syvoeteafnasygesigafgeneem en aanonsbekendgestel. Gewoonlik as dit so plaasvindhou die karakterbedreiging in. Dramatieseeffek word so geskep.

  29. Kamera in die hand (Cinema verite) Dit is wanneer die kamera in die hand gehou word en skotegeneem word. Die kamera is onstabiel en beweegbaierond. Ditlaat die kykerongemaklikvoel en dikwels skep dit die gevoeldatonsdeur die oë van ‘n karakterkyk. Ditveroorsaak spanning en word dikwels in rillersgebruik.

  30. Inzoem: (Zoom in) Dit is wanneer die beeld van die voorwerp of persoonblitsvinnigna die kameragetrek word. Dit help onsomonsaandagslegs op daardiepersoon,sywoorde en dadetevestig.

  31. INZOEM:

  32. INZOEM:

  33. Uitzoem ( Zoom out) Dit is wanneer die lens wegbeweeg en die beeldkleinraak. Dit dui daaropdat die spanning afgeneem het en ditplaasook die karakter in die ruimtewaarinhulbeweeg.

  34. Glipfokus: (Focus pulling) Ditgebeur as die beeld van die karaktersdikwels in en danweeruitfokusgebring word. Dit help om die belangrikheid van die karakter in daardiespesifieketoneeltebeklemtoon.

  35. Mediumskoot: Dit word gewoonlik so geneemdat die karakter se bolyfookafgeneem word. Die gesigsuitdrukking en lyftaalkanwaargeneem word. Gewoonlik word ditgebruikominligtingoortedra.

  36. MEDIUMSKOTE Dit word gebruik as inligting oorgedra word. Die inligting wat hier gegee word is dan die belangrikste aspek.

  37. Verskoot: Ditbeslaan ‘n grootoppervlakte en die voorwerp of karakter is dikwelskleinteenoor die ruimtewaarinhy/sygeplaas word. Die helekarakter word afgeneem; nie net bv. sy /haarbolyfnie. Dit word gewoonlikgebruikomafstand en objektiwiteituittebeeld.

  38. VERSKOOT:

More Related