1 / 15

Iets is weg – wat?

Iets is weg – wat?. Ek wil by die plek kom. Die “U is nou hier kol”. U is nou hier. Ek wil by die plek kom. Om te weet waar u is:. Help dat u die kaart kan benut Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief Plaas u op die pad na die eindbestemming

roscoe
Download Presentation

Iets is weg – wat?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom

  2. Die “U is nou hier kol” U is nou hier Ek wil by die plek kom

  3. Om te weet waar u is: • Help dat u die kaart kan benut • Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief • Plaas u op die pad na die eindbestemming • Verminder die risiko dat u sal verdwaal op pad na die einde

  4. Die (her)Vorming Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie

  5. Twee stadiums • Van val tot opstaan (bekering) • Van ru-yster tot staalprofiel (heiligmaking – die Walsprosses)

  6. Verloop van elke gelowige se weg Bekering Groei, en word gevorm na beeld van Jahshua / Adam 2 Dood Vorming / Walsing Geskape na beeld van Vader Hergebore as geestelike wese - baba Geval in statuur – gevange in gaos Groei na volwassenheid

  7. Adam voor val Mens in gevalle toestand so nutteloos soos ‘n stuk ongevormde klei Eerste stadium – Opstaan as nuwe mens Deur Jahshua word ons weer lewendig en Gees vervuld met bekering – asof ons nuut gemaak is

  8. Eerste roller Twede stadium – Wals prosses - Gemeente Bruikbare profiel Goeie staal, onbruikbare profiel Finale vorm

  9. Bruikbare profiel Goeie staal, onbruikbare profiel Eerste roller Gemeente? In prosses van vorming – die gemeente lid Gemeenteraad speel ‘n groot rol(ler) hier Finale vorm Na die beeld van Jahshua Om mee te bou

  10. Die walsprosses gaan altyd gepaart met • Verandering van vorm • Wrywing • Hitte • Slytasie • Beweging

  11. Moets van die Walsprosses • Moet ruwe yster kan akkomodeer en wals tot bruikbare profiele • Moet in stand gehou word (olie, verstellings) • Moet bron van ruwe yster in ag neem • Moet geskoei wees op behoefte (voorskrif) van bouer (verbruiker)

  12. Moenies van die Walsprosses • Moenie ontwerp word om slegs een spesifieke vorm van roumateriaal • Moenie toelaat dat ‘n yster vassteek in die produksielyn nie • Moenie “geleende” rollers van vreemde vorm, in homogene roller prosses invoeg nie – dit veroorsaak blokkasie en skade

  13. U moet: • U self sien as ru-yster in vorming, nie as die finale roller nie, dit is Jahshua se werk • Besef dat vorming nie altyd lekker is nie, maar altyd nodig is. • Besef dat as u ruwe vorm‘n “plat yster” was, die wals prosses ook ontwerp is om ruwe“ronde stawe” in te neem, en als na die vorm van Jahshua te rol – die rollers kan nie na u voorkeur gestel word nie, dan steek die ronde ysters daarin vas, en lei die wals (gemeente) skade.

  14. Wees rustig, want: • Vader meet nie hoogte in meters nie, hy meet dit aan u offer – onthou die weduwee se offer het bo al die baie in die tempel uitgestaan • U offer word gemeet aan die mate waartoe dit uit gebrek gebring word, nie aan u statuur, u getalle, u glans of u klank nie – moenie minderwaardig voel in u aanbidding nie. • Offers sluit in gebed, lofprysing, toewyding, heiliging, ens

  15. Ter afsluiting • Dogma is die blinde lid se staf – maar om sonder ‘n staf te wandel, verg ‘n goeie oog – hou die oë op Jahshua • Te veel trek aan slegs eenkant, laat die paal omval – as almal trek, ook aan teenoorgestelde kante, staan die paal stewig • Stop so nou en dan, en word stil – in die stilte, die koelte van die storm, het Hy beweeg.

More Related