voorkoming en vroe diagnose van ginekologiese kankers en mamma karsinoom l.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Voorkoming en vroeë diagnose van ginekologiese kankers en mamma karsinoom PowerPoint Presentation
Download Presentation
Voorkoming en vroeë diagnose van ginekologiese kankers en mamma karsinoom

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 27

Voorkoming en vroeë diagnose van ginekologiese kankers en mamma karsinoom - PowerPoint PPT Presentation


  • 501 Views
  • Uploaded on

Voorkoming en vroeë diagnose van ginekologiese kankers en mamma karsinoom . Paul Swart 2011. Mammakarsinoom. Onthou dat meeste vrouens met mammakarsinoom nie ‘n familiegeskiedenis het nie Meeste vrouens met ‘n familiegeskiedenis kry nie borskanker nie

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Voorkoming en vroeë diagnose van ginekologiese kankers en mamma karsinoom' - redell


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
mammakarsinoom
Mammakarsinoom
  • Onthou dat meeste vrouens met mammakarsinoom nie ‘n familiegeskiedenis het nie
  • Meeste vrouens met ‘n familiegeskiedenis kry nie borskanker nie
  • 90% van borskankers is nie familieel nie
mammakarsinoom3
Mammakarsinoom..
  • Hormone speel ‘n rol
    • Geslagsverskille
    • Hormoon omgewing
      • Obesiteit
      • Lang fertiele lewe
      • Anovulasie soos PKOS
      • Infertiliteits behandeling
      • Hormoonvervanging – E, E+P, duur, LMI
    • Lae LMI
    • Oefening
    • Vroeë of chirurgiese menopouse
    • Anti-estrogene
mammakarsinoom4
Mammakarsinoom
  • Nie-hormonale faktore
    • Ouderdom
    • Rook
    • Alkohol
    • Groot borste
    • Ras – meer in Europeërs en Indiërs
    • Dieet – diervette sleg, oosterse dieet goed
    • Opvoeding
    • Anti-oksidante
  • Waar is genetiese faktore waarskynlik belangrik? - >1 in gesin, jong vrouens, mans, multifokale of bilaterale letsels en meervoudige primêre kankers soos bors en ovarium of kolon
vroe diagnose
Vroeë diagnose
  • Bors selfondersoek – van geen waarde
  • Ondersoek deur dokter
  • Mammogramme
die probleem
Die probleem..
  • Vroue van enige ouderdom kan borskanker kry
  • Hoe ouer vroue word, hoe groter die risiko – amper 2 keer meer van 50-60 as 40-50
    • 1/69 in 40’s en 1/38 in 50’s en 1/27 in 60’s
  • Mammogramme moeiliker in premenopousale vroue
    • Weefsel dig
    • Meer sonars
    • Meer suspisieuse letsels en dus biopsies
    • Meer kankers word gemis
wanneer begin mens
Wanneer begin mens?
  • Hoe goed is ‘n toets?
  • ‘n Ondersoek kan meer skade as goed doen
  • Wat maak saak?
    • Vals positiewe resultate
    • Vals negatiewe resultate
    • Prevalensie
  • Byvoorbeeld – 5% vals + en prevalensie 0.1% of 30%
so wat nou
So wat nou?
  • Wie moet mammogramme laat doen? – dit is maklik – ALMAL
  • Van watter ouderdom af? - Veel moeiliker vraag
    • Jaarliks van 40 tot 70 beteken 30 mammogramme
    • 3 jaarliks van 50 tot 70 beteken 7 mammogramme
  • Hoe gereeld?
    • Jaarliks tel meer kankers op maar lei tot meer biopsies
    • 3 jaarliks verminder sterftes
  • Wat mens moet besluit is wat gee die meeste voordeel met die minste komplikasies teen die mees effektiewe koste
baie opinies
Baie opinies..
  • Wissel tussen jaarliks vanaf 40 - 70 en 3 jaarliks vanaf 50 - 70
  • ACOG en ACS verander onlangs opinie en ondersteun nou soos meeste Europese lande 3 jaarlikse ondersoeke vanaf 50-70 jaar
  • As pasiënt self betaal is debat natuurlik anders
hoe effektief is mammogramme
Hoe effektief is mammogramme?
  • Mammogramme kan nie kankers verhoed nie!
  • Diagnoses vroeër gemaak
  • As 1000 vrouens nooit vir mammogramme gaan nie en 1000 gaan elke 3 jaar sal daar 1 minder sterfte weens borskanker wees in die mammogram groep
is bestraling gevaarlik
Is bestraling gevaarlik?
  • Gemiddelde mammogram 7 mGy
  • Gemiddeld 60mGy in 4e dekade want soms ekstra opnames
  • Dit mag dalk ge-assosieer wees met meer borskankers maar data varieer
  • Pasiënte wat gemonitor word vir TB en pneumonie het verhoogde borskanker risiko
  • Een studie wys RR 1.33-11.39 vir blootstellings 0.3-43.4 Gy
onthou
Onthou..
  • Vir ‘n program om effektief te wees moet almal die ondersoeke laat doen
  • Kombinasie hormoonvervanging maak borsweefsel digter en ondersoeke minder akkuraat – stop dus hormone 1 week voor ondersoek
  • By pre-menopousale vroue is die ondersoeke meer akkuraat aan die einde van menstruasie
serviks karsinoom
SERVIKS KARSINOOM
  • Mees algemene kanker van vroue in SA
  • Waarskynlik uitsluitlik veroorsaak deur MPV
  • MPV ook verantwoordelik vir oropharyngeale, peniele en anale kankers
  • Serviks smere om mortaliteit te voorkom reeds dekades beskikbaar maar..
goeie programme alleen nie oplossing
Goeie programme alleen nie oplossing

1. Anttila A, Ronco G, Clifford G, et al. Br J Cancer. 2004;91:935–941. 2. van Ballegooijen M, van den Akker-van Marle E, Patnick J, et al. Eur J Cancer. 2000;36:2177–2188. 3. Ferlay J, Bray F, Pisani P, Parkin DM. Lyon, France: IARC Press; 2004.

2

slide16

Cervical Cancer

Prevention

Meer belangrik as borskanker..

kumulatiewe risiko hpv volgens ouderdom
Kumulatiewe risiko HPV volgens ouderdom

50

Ouderdom aanvang

15–19

N=1610

20–24

40

25–29

30–44

30

45+

% POSITIEF

20

10

0

0

1

2

3

4

5

Jare

8

serviks karsinoom18
Serviks karsinoom..
  • Vaksiene teen MPV
  • Papsmere
vaksiene
Vaksiene
  • Twee produkte
    • Kwadrivalent
    • Bivalent
  • Baie effektief
  • Alle tiener dogters en waarskynlik ook vrouens <26 jaar
  • Miskien ook tot 45 jaar maar minder koste-effektief
papsmere
Papsmere
  • Soos reeds gewys nie ideaal
  • Duur, afhanklik van goeie sitoloog, dokter wat smeer neem en pasiënt wat gereeld afspraak maak
  • Wanneer moet smere gedoen word?
  • Kies self want daar is baie riglyne
    • Jaarliks waarskynlik onnodig – begin op 21 jaar
    • Meeste eerste wêreld lande elke 2 of 3 jaar of selfs 5 jaar
    • SA riglyne stel voor op 30, 40 en 50 jaar
  • Natuurlik meer as abnormaliteit opgevolg word
wat van abnormale smere
Wat van abnormale smere?
  • Onthou onnodige intervensie doen meer kwaad as goed
  • Konus biopsies op watter manier ookal beskadig serviks
  • Natuurlike verloop – meesal spontane resolusie
so maak mens
So maak mens..
  • LGSIL by vrou < 30 jaar – opvolg smere elke 6 maande of so vir 2 jaar en as steeds positief  verwys vir kolposkopie en LLETZ
  • LGSIL in vrou > 30 jaar – doen MPV tipering met PKR en as hoë risiko virus, verwys vir kolposkopie en LLETZ, as lae risiko hou dop vir so 2 jaar
  • HGSIL word verwys en behandel by alle ouderdomme
  • Meer aggressief as immuun onderdruk
ovariale karsinoom
Ovariale karsinoom..
  • Kontraseptiewe pil verminder risiko dramaties - ± 70%
  • Herhaalde ovulasie induksie verhoog risiko bietjie
  • Maak ondersoek van ovaria deel van die ondersoek by families met borskanker en kolon kanker
rol van spesiale ondersoeke as sifting
Rol van spesiale ondersoeke as sifting..
  • CA 125 – presies dieselfde storie as vroeër oor Bayes – as alle verhoogde CA125’s opereer word, word 100’e onnodige operasies gedoen – ouderdom afhanklik
  • Veels te hoë vals + syfer om te gebruik as sifting
  • Baie belangrik by hantering van adnexale massas
    • Diagnose
    • Opvolg
  • Roetine sonars by asimptomatiese vroue – nie koste effektief
endometri le karsinoom
Endometriële karsinoom
  • Vermy lang periodes van hiper-estrogeniese anovulasie
  • Vermy obesiteit, PKOS en diabetes
  • Kontraseptiewe pil en Mirena is beskermend
  • Estrogeen sonder progesteroon is gif vir vrou met uterus!
post menopousale bloeding
Post-menopousale bloeding
  • Doen vaginale ondersoek
  • Meet endometriële dikte
    • As < 5mm  stel gerus
    • As > 5mm  endometriële biopsie
  • Mens meet net die endometrium by ‘n vrou wat post-menopousaal bloei
  • Verwys vir histeroskopie as bloeding persisteer
  • Alle vroue met post-menopousale bloeding moet ondersoek word – nooit kan jy sê dat dit maar net agv die hormoon vervanging is nie